Little Eden

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Little Eden

Post by Frikkiedbr »

Goeie More Manne en Dames,

Wie van julle het al hier geelvis gevat met vlieg gerei?
Ek sien die elands rivier loop daar deur.
Gaan bietjie weg vir 'n week soentoe en wil bietjie uit vind oor die hengel.

Dankie
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Little Eden

Post by Carl »

Watter Elands? Dit gaan bepaal watter geelvis spesie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Little Eden

Post by Frikkiedbr »

Carl, al wat ek kry is dit is in Cullinan en dit is die elands rivier.
Lyk maar ek moet maar net my vlieg gery vat en gaan kyk wat ek kry ++>:
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Little Eden

Post by Carl »

Nou praat jy. Ek vermoed dis kleinskub of grootskub. Soms baie moeilik om te hak op vlieg, maar die lente is goeie tyd vir hulle. Altyd 'n bloodworm vlieg saam met iets swaars. En dan hou die oppervlakte dop laat middag vir oppervlakte eters.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Little Eden

Post by Frikkiedbr »

Ja ek dink ook so. Sal maar daai goedjies saam vat.
Blykbaar is daar 'n dam ook met bass. Die dametjie sê dit was baie koud daar.
Sy weet nie as hulle gevrek het nie.

Moet maar net mooi pak en gaan kyk. 8)
Mos nie skade doen nie ++>:

Dankie vir die raad Carl, sal fotos neem en hier plaas. 8)
Post Reply