Ek het op hierdie website afgekom waar iemand sy eie caller gebou het, lyk nogal heel werkbaar en nie te moeilik om te maak as jy nou iets van elektronika weet. Miskien is daar n intrepeneur hier onder ons wat dalk n jakkalspro plaaslik kan vervaardig.
Blok.
http://texaspredatorposse.ipbhost.com/index.php?showtopic=10258&st=0&s=93009535111ed9c4e55a02f9d87188f4
Caller
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Caller
Hiers nog n link en as ek kyk hoe die manne n bakkie laai met tannemanne dan moet hulle ken van call.
Blok
http://www.varmintal.net/ahunt.htm#El-Cheapo
Blok
http://www.varmintal.net/ahunt.htm#El-Cheapo
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"