Dink julle nie die 10 jaar waarborg op 'n scope van R18000 - R20000 is 'n bietjie min nie?
Kyk, dit lyk na baie goeie teleskope, maar ek sou ten minste 'n lewenslange waarborg vir daardie prys verwag.
Groete,
Eugene
Leica ER Waarborg
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Leica ER Waarborg
Goed, beter, 6millimeter!
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: Leica ER Waarborg
Geno
Ek stem saam dit moet n lewenslange waarborg wees. N mens kry lewenslange waarborge op baie goedkooper scopes.
Nico
Ek stem saam dit moet n lewenslange waarborg wees. N mens kry lewenslange waarborge op baie goedkooper scopes.
Nico
As long as there's lead in the air there are hope
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Leica ER Waarborg
Dit is! Ek was baie verbaas om te sien dis net 10 jaar. Ek sal baie mooi dink voor ek 'n Leica teleskoop koop. Gelukkig het ek nie daai klas geld nie.
In die laat 1990's het hulle ook 'n teleskoop reeks uitgebring wat nie lank gehou het nie, toe verdwyn dit van die mark af. Miskien redeneer hulle die ER reeks is so goed dat jy nooit die waarborg sal gebruik nie. Ek het in 'n magnum gelees van 'n jagter wat sy Leica rangefinder in die Kalahari duine verloor het. 'n Jaar of wat later het hy dit gekry en, na nuwe batterye het dit perfek gewerk. Leica het die storie so gelaaik dat hulle vir hom 'n splinternuwe, nuwer model verniet gestuur het, sodat hulle die een in 'n vertoon lokaal kon uitstal.

Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Leica ER Waarborg
Ek wou 'n paar jaar gelede 'n 2dehandse Leica teleskoop koop en het Leica gekontak om te hoor of hulle sou help as iets verkeerd sou gaan.Hulle het my laat weet dat dit nie moontlik sou wees nie en die rede daarvoor is dat hulle weens druk van die GROENES gestop het om teleskope te vervaardig.Ek dink die GROENES se geld is seker op nou is die jagters sin weer goed genoeg.Ek sal nooit 'n Leica produk koop nie net uit beginsel
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed