skandes en skaamtes
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
skandes en skaamtes
Gesien aan my aantal posts, is ek nog 'n rower op die forum...MAAR ek lees almal se alles..die jakkals besigheid is baie interessant en ek giggel altyd in my mou oor wat die "green huggers" daaroor sal s?...
Ek het ook per ongeluk op 'n paar manne se teikens en\of beskrywings van hulle groepering afgekom en dis hier waar my kop in skaamte sak, my keel raak droog en ek soek soek na ietsie wat my uit my lyding sal verlos......hoe de moer skiet julle so????, ek het darm 'n skiet balkie in die SAW gekry, so ek sal my self nie in die been skiet nie, en het al darm 'n bobo in die loop laat bakkie ry, maar sulke groepering??nee fy manne...hoe op dees aarde??(ek glo ook dat dit nie bic pen gate is wat mekaar so sny nie)
Aan almal wat so skiet..."ek lig my hoed....."
Nou 'n vraag..ek en 'n pel skiet 308, myne is brno en syne??is nie brno nie, weet nie wat hy het nie...albei skiet 180gr,(pmp gekoop) tot op 'n dag op skietbaan(ek was nie daar nie), skiet hy met 150gr(gekoop)..en siedaar, 'n beter groepering....s? skiet baan piet toe vir hom..."308 hou nie van 180gr nie"...enige waarheid in so 'n stelling?hoekom\hoekom nie??
Groete.
PS,..Aug 1 2010, vra Gerhard die ouderdom van 4 jakkies, in "vir lede alleenlik" onder "rooijakkelse ouderdom tanne", wil iemand dit nie antwoord nie? of hou julle net nie van hom(Gehard) nie??ha ha
Ek wil graag weet, om te sien of dit wat ek al op die forum se fotos kon leer,. reg is

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: skandes en skaamtes
Cobb
Die .308 behoort die ligter koeele 150gr-165gr beter te groepeer as bv. die 180gr. Die .308 het gewoontlik n stadiger twist in die omgewing van 1-14" en dis hoekom. Maar as jy bv. n 1-10"twist loop gaan gebruik, behoort die 180gr en 200gr mooi te loop.
Groetnis
SJ

- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: skandes en skaamtes
Dis korrek, 308 verkies die 150-165gr punte.
Dit beteken nie dat jou 308 nie mooi gaan groepeer met die 180gr punte nie. Dit is maar moeilik om klein groepe te skiet met gekoopte amo. As jou geweer doen dan is jy gellukig. Elke geweer het maar sy eie voorkeer punte, ladings ens. Hy het ook dan verskillende "sweet spots" met daardie ammo.
Ek het met gekoopte PMP patronne groepe van so 25-30mm geskiet met my 308. Toe ek self begin laai en rondspeel met die ladings, tipe kruit, tipe primers, bullet seating depths het my groepe gekrimp na 10-15mm.
Om uit te vind waarvan jou geweer hou vat baie tyd en, yip, moola.
Maar dis die moeite werd.

.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
-
Danie Lombard .243
Re: skandes en skaamtes
ou Cobb.
Wismit en SJ is dood reg met hul antwoorde oor die .308. Dit het alles te doen met die groefdraai van jou betrokke .308 loop. Ek hoop jou geweer het 'n 12 duim groefdraai. Die tipe groefdreei stabliliseer omtrent al die punte, vanaf 110 tot 220gr. As jy 'n bosveld jagter is-is daar nie 'n beter keuse as die 180gr ammo vir jou .308 nie. Self al skiet jy tussen 1 en 2 duim groepe op 100 meter.
Onthou dat 'n mens die wapen hanteer en dit dus die mens is wat die wapen hanteer om klein groepe te skiet, maar dan moet die roer ook sy kant bring. Weet jy hou om die groefdraai van jou geweer loop te meet? As nie, vra vir hulp hier of vir iemand wat kan weet hoe.
As jou geweer 'n vinnige 9 of 10 duim groefdraai het sal jou geweer eerder swaarder, of soos die slim manne se, lang punte in vergelyking tot die deursnee van die projektiel skiet/laat groepeer.168, 170, 180, 190, 200, 220 en 250gr. Het jy 'n stadige groefdraai bv. 14 duim sal jou geweer eerder ligter punte wil skiet. 110, 130, 140, 150, 155gr.
Is daar nie 'n vriend of kennis in jou omgewing wat herlaai nie? Kry so 'n mater en begin kyk na herlaai en jy sal sommer gou-gou die voordele van herlaai sien, en ek glo die gogga sal jou byt. Daar is sekerlik nie meer bevrediging as jou roer op 'n tiekie skiet met handgelaaide ammo wat juis en korrek pas in jou geweer nie.
Hoop jy kom reg met 'n laai mater. Vra gerus weer vir die manne op die forum, almal hier is ywerig om te help met raad en hulp.
Groete
Danie

Danie, wismit en SJ..Dankie vir die replies...Ek en my seum jag net 1 of tweekeer 'n jaar, so om te begin met self laai ens glo ek is dalk nie al die rande werd nie...
Ons skiet wel baie kolganse(ons probleem diere) op vaalrivier, maar dis met 'n 1901 model .22...(loop so dik soos jou duim)....
Ek neem aan die twist is maar die lengte van die loop as faktor tov die een groef omwenteling??
Ek sal maar meet en as ek julle reg verstaan...hoe langer die loop met 1 omwenteling, hoe stadiger, hoe klyner die gr..en ook andersom??
Danie..Ja my groepering is maar so duim en half, 2 duim, op 100 meter, en ons jag bosveld....
Ons skiet wel baie kolganse(ons probleem diere) op vaalrivier, maar dis met 'n 1901 model .22...(loop so dik soos jou duim)....
Ek neem aan die twist is maar die lengte van die loop as faktor tov die een groef omwenteling??
Ek sal maar meet en as ek julle reg verstaan...hoe langer die loop met 1 omwenteling, hoe stadiger, hoe klyner die gr..en ook andersom??
Danie..Ja my groepering is maar so duim en half, 2 duim, op 100 meter, en ons jag bosveld....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: skandes en skaamtes
Cobb,
Watse .22 is daardie "1901"? Ek neem aan dit is 'n .22lr?
Jy moet jou storie ken met 'n .22lr op kolganse. Ek klop hulle met CCI Stingers. Die patrone het taamlik oemf. Die ou Swartklip Blitzers het ook goed gewerk.
Met die gewone patrone moet jy ook nie verder as 50m wees nie, anders is dit 'n kwesskoot. Alhoewel, op sekere plekke is die kolganse nie so wild nie - maar hulle leer vinnig as daar lood in die lug is...
Met 'n goeie knaldemper en teleskoop, uit 'n skuiling - en baie geduld - kan jy hulle kopskote op 'n dam skiet. Gebruik dan ook die regte patroontjies daarvoor...
Die Hornet is natuurlik die ideaal vir ganse. Maak hom ook lelik stukkend...
Groete!
Hein M.

Last edited by Hein M. on Wed Aug 04, 2010 11:02 am, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: skandes en skaamtes
BSA,...verdere inligting het ek nie, om te laai trek jy lever af wat dan so gleuf bo oopmaak, ronde gly sommer in, trek weer lever op en dans hy gelaai...het ook geen veiligheids knip nie...weeg 'n ton en zink skroef hou kolf aan geweer vas...natuurlik 'n erfstuk van oupa...ek sal 'n foto probeer opsitdan kan julle self probeer kyk watter model etc...ganse hou so 20-30 tree, tot 'n paar omdop, dan sien jy hulle nie nader as 80-100m nie...tot volgende naweek, hulle vergeet gou...
Sommer 'n vraag...as jy hom op water piets, gaan hy aan te drinke...vinnig, so 3-5 keer, dan koppie slap..onderwater ...hoekom die "gedrinkery" of is dit net dalk stuiptrekke??
Groete
Sommer 'n vraag...as jy hom op water piets, gaan hy aan te drinke...vinnig, so 3-5 keer, dan koppie slap..onderwater ...hoekom die "gedrinkery" of is dit net dalk stuiptrekke??
Groete
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: skandes en skaamtes
Dit klink soos die Mini-Martini aksie, was hulle nie skyfskiet gewere nie? Daai goed is vrek akkuraat!
Groete,
Eugene
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: skandes en skaamtes
Cobb,
Jammer. Is van die onderwerp af, maar jou .22 interesseer my geweldig. Het 'n passie vir gewere en hul geskiedenis. Ek het op BSA se - baie goeie - website rondgesoek en niks gekry nie
Kyk jy ook hier of jy nie jou geweer sien nie en laat weet asb.
http://www.rifleman.org.uk/HARC-MCRRS/BSA_Model_4.html
http://www.rifleman.org.uk/HARC-MCRRS/BSA_Martini_International_Mks_IV_&_%20V.html
Kyk of jy dalk 'n foto kan opsit...
Geno,
Jy is reg. Hulle teiken gewere was uitstaande.
Groete!
Hein M.
Jammer. Is van die onderwerp af, maar jou .22 interesseer my geweldig. Het 'n passie vir gewere en hul geskiedenis. Ek het op BSA se - baie goeie - website rondgesoek en niks gekry nie
http://www.rifleman.org.uk/HARC-MCRRS/BSA_Model_4.html
http://www.rifleman.org.uk/HARC-MCRRS/BSA_Martini_International_Mks_IV_&_%20V.html
Kyk of jy dalk 'n foto kan opsit...
Geno,
Jy is reg. Hulle teiken gewere was uitstaande.
Groete!
Hein M.
Last edited by Hein M. on Wed Aug 04, 2010 8:14 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: skandes en skaamtes
http://www.rifleman.org.uk/HARC-MCRRS/BSA_Model_4.html
gaan weer na die link toe, so omtrent hafpad af, B.S.A. Miniature rifles, no 6,7 with short fore-end...
dit lyk naaste aan die een wat ons het..alle info wat ek het is oorvertel van oupa, na oupa, na ma, na my..so enige ander\meer akkurate info sal waardeer word..
sal so gou moontlik foto neem en plaas,
(ps, dalk moet post geskuif word na gewere/rifles?? )
gaan weer na die link toe, so omtrent hafpad af, B.S.A. Miniature rifles, no 6,7 with short fore-end...
dit lyk naaste aan die een wat ons het..alle info wat ek het is oorvertel van oupa, na oupa, na ma, na my..so enige ander\meer akkurate info sal waardeer word..
sal so gou moontlik foto neem en plaas,
(ps, dalk moet post geskuif word na gewere/rifles?? )
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: skandes en skaamtes
Naand Hein
Ek het ook een van die gewere waarna jy op die website verwys. Myne was 'n 297/.230 Morris gewees. Ek het hom by skoonpa ge?rf. As kinders het hulle blykbaar 'n verkeerde rondte in hom geskiet en die loop onbeskadigbaar verwoes. Die kaliber was blykbaar 'n oefen rondte vir die destydse Martini's gewees. Volgens die boek "Cartridges of the World" het die destydse Martini 'n "insert" loop binne 'n loop gehad wat die rondte geskiet het. Ken Gillie van Arms het vir my 'n nuwe loop opgesit en ek het hom laat verander na 'n .22 Hornet. Hy skiet baie lekker.

Spekieries,
Dis 'n interessante geweer. Het jy nog sy oorspronklike "tubes"?
http://www.rifleman.org.uk/Miniature_calibre_adapters_and_conversions.html
Die aksie is geweldig sterk.
Groetnis!
Hein M.
Dis 'n interessante geweer. Het jy nog sy oorspronklike "tubes"?
http://www.rifleman.org.uk/Miniature_calibre_adapters_and_conversions.html
Die aksie is geweldig sterk.
Groetnis!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: skandes en skaamtes
Cobb,cobb wrote:
gaan weer na die link toe, so omtrent hafpad af, B.S.A. Miniature rifles, no 6,7 with short fore-end...
Pragtige geweer. Daardie gewig waarvan jy praat is regte ouw?reldse kwaliteit.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: skandes en skaamtes
hartseer is....jy kry hom nie op jou naam nie....jy word as sluipmoordenaar gereken
Cobb
Cobb
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: skandes en skaamtes
Hein
Ek dink myne was oorspronklik vir die Morris rondte gemaak m.a.w. dit was nie 'n martini met 'n tube nie, dit was 'n Morris geweertjie. Ook maar dom met die foto's en bietjie "nuwe tegnologies" gerem, maar sal probeer om 'n foto te plaas.
Geweer groete
Ek dink myne was oorspronklik vir die Morris rondte gemaak m.a.w. dit was nie 'n martini met 'n tube nie, dit was 'n Morris geweertjie. Ook maar dom met die foto's en bietjie "nuwe tegnologies" gerem, maar sal probeer om 'n foto te plaas.
Geweer groete
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: skandes en skaamtes
Cobb,cobb wrote: hartseer is....jy kry hom nie op jou naam nie....jy word as sluipmoordenaar gereken
Cobb
Moet hom net nie uit jou hande laat gaan nie.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: skandes en skaamtes
Cobb
Terug by die .308... 'n 1-14 rifle twist beteken dat die rifling een omwenteling in 14" maak. Die koeel spin dan stadiger as 'n 1-12 of 1-10.