Land Cruiser

Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Land Cruiser

Post by Stefan764 »

Hi manne

Ek kom spog n bietjie vanmore, het vir my Cruiser n ONCA bulbar laat opsit.

Ek wil baie dankie se aan 2x forum vriende wat my BAIE gehelp het, Geno en Frans, ek waardeer julle hulp en moeite baie!

https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/onca1.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/onca2.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/onca3.jpg

Land Cruiser groete!
Stefan
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Land Cruiser

Post by Geno »

Stef, bly ek kon help maat! Is minste wat ek kon doen na al die moeite wat jy al vir my gedoen het. Jou trokkie lyk mooi hoor!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Land Cruiser

Post by Chevvy SS »

Ai Stefan, wil jy dan nie maar vir jou 'n bakkie koop nie? :laugh:
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Land Cruiser

Post by VdWalt »

Baie netjies!!
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Land Cruiser

Post by Riaan Beeslaar »

Lyk baie mooi
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Land Cruiser

Post by junglejulian »

n hond eet uit n bakkie.daai is n trokkie!
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Land Cruiser

Post by Lourens »

Daai lorrie lyk sommer KWAAAAAD!!!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Land Cruiser

Post by FHM »

Ai sit vir ons manne wat nie dropbox can acess nie ook n pic op toe man... :-[
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Land Cruiser

Post by Reggie Gerber »

Stef

Baie baie nice

Reggie
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Land Cruiser

Post by Beer (Christo) »

Baie mooi!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Land Cruiser

Post by Stefan764 »

Dankie manne! Kleinseuntjiedroompies wat nou hier waar word. Baie dankbaar daarvoor... :angel:
FHM wrote:Ai sit vir ons manne wat nie dropbox can acess nie ook n pic op toe man... :-[
Geno help bietjie tog hier asb?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Land Cruiser

Post by Geno »

http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/onca1_zpse9e6ff43.jpg

http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/onca3_zps2fc250fc.jpg

http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/onca2_zpsb45da1d9.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Land Cruiser

Post by matewis »

Baie netjies
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Land Cruiser

Post by Henry 7 »

Ek sien nie 'n winch nie!?
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Land Cruiser

Post by FHM »

Dankie Geno!

Stefan lyk speeels man !
Lyk baie na aan Pieter Vorster se cruiser ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Land Cruiser

Post by Geno »

Henry 7 wrote:Ek sien nie 'n winch nie!?

Jy sal nie. Want net Chev's en honde sit vas!
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Land Cruiser

Post by Stefan764 »

Hahaha! Dankie Geno, ek sal maar daai dag as ek vassit dink aan die hou van die blinde sambok wat JY nou hier oor my bring!!

Spaar maar nog vir n winch.......nog deel van die droom hehehe
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Land Cruiser

Post by Henry 7 »

Geno wrote:
Henry 7 wrote:Ek sien nie 'n winch nie!?

Jy sal nie. Want net Chev's en honde sit vas!
Ja right!!!!!!!!!!
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Land Cruiser

Post by Flip Fouche »

Stef

Loop die bande nie skeef af nie.Die ligte lyk te swaar!!!!!!!!

Mooi ry.

Flip
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Land Cruiser

Post by Eugene »

Dit lyk baie netjies, Stefan, jy het die reg om te spog! Wanneer gaan ons daai trokkie bietjie toets in die rooisand en kameeldoring-wereld?
Aim small, miss small
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Land Cruiser

Post by DWB »

Eugene wrote:Dit lyk baie netjies, Stefan, jy het die reg om te spog! Wanneer gaan ons daai trokkie bietjie toets in die rooisand en kameeldoring-wereld?
Sodra julle genoeg vir brandstof gespaar het ; D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Land Cruiser

Post by Stefan764 »

Eugene, hy het al daai toets 2x keer geslaag, maar ek kan geen rede insien dat n man nie n derde toets kan reel nie??
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Land Cruiser

Post by Eugene »

Stefan764 wrote:Eugene, hy het al daai toets 2x keer geslaag, maar ek kan geen rede insien dat n man nie n derde toets kan reel nie??
Mens moet nooit ophou om te toets nie! ;) Jy skiet mos nie jou geweer net een keer per jaar voor die jagseisoen nie, mens moet mos darem in oefening bly en seker maak jou toerusting in nog op standaard... 8)
Aim small, miss small
Post Reply