Skedelkuspark se leeus uitgewis - vergiftig
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Ai dis darem hartseer die....
http://www.republikein.com.na/politiek- ... 130344.php
Voorgelê deur Republikein op Di, 2011-07-12 01:00
n SKOKKENDE ontdekking wat ?n reuseverlies vir natuurbewaring in Namibië is, is in die Skedelkuspark gemaak toe drie woestynleeuwyfies Sondag dood in die Hoarusebrivier aangetref is.
Volgens die webtuiste van die wêreldbekende projek oor die woestynleeus, http://www.desertlion.info, is die totale Hoaruseb-trop nou uitgewis nadat die drie wyfies Sondag vergiftig is.
?Die drie wyfies, Morada, Tawny en Maya, is ?n paar meter van mekaar in die Hoarusebrivier dood gevind.?
Maya was Tawny se welpie. Twee swartrugjakkalse is ook dood op die toneel gevind. Monsters is vir ontleding geneem, maar dit blyk dat strignien die oorsaak van die tragedie is.
?Die nekbande en die kopbene van al drie die leeuwyfies is gehou. Hul karkasse, asook die van die jakkalse, is verbrand om te voorkom dat ander wilde diere ook van die gif vrek.
?Die tragiese voorval beteken die einde van die era van die trop Hoaruseb woestynleeus,? volgens die webwerf.
Op 21 April 2010 is die maanhaar Leonardo doodgeskiet. ?n Klag van onwettige jag is teen die professionele jagter, mnr. Keith Wright, aanhangig gemaak.
Morada en Tawny het vroeg in 2008 hul eerste werpsels in die Hoarusebrivier gekry. Hierdie leeus was die fokus van intensiewe navorsing en monitering.
Die implementering van volhoubare leeu eko-toerisme in die Kunenestreek sou op hulle gegrond wees, volgens die webwerf. Op die webwerf word Wilderness Safari?s vir hul hulp en ondersteuning tydens die voorval bedank.
Dr. Flip Stander is die hoofnavorser van die woestynleeu-projek

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Skedelkuspark se leeus uitgewis - vergiftig
Dis hartseer 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Hannes stof trapper
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm
Re: Skedelkuspark se leeus uitgewis - vergiftig
Dit is so hartseer. Weet hulle al wie dit gedoen het en hoe.
Skiet mooi Maak mooi
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Skedelkuspark se leeus uitgewis - vergiftig
Ek kry niks verder op die web hieroor nie - soek nog so bietjie.
Dis nou net op fotos wat ons die woestyn-katte sal sien.
Dis nou net op fotos wat ons die woestyn-katte sal sien.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Skedelkuspark se leeus uitgewis - vergiftig
Ek dink nie mens hoef n genie te wees om 2#2 bymekaar te kan tel nie...Hannes stof trapper wrote:Dit is so hartseer. Weet hulle al wie dit gedoen het en hoe.
http://www.wildlifeextra.com/go/news/de ... ns.html#cr
Mixed feelings
The human population received them with mixed emotions. Local tour operators were happy to have them back while the pastoral residents of Purros were up in arms. The lions got into trouble from the outset. Their first meal in the Hoarusib was the prized stud bull belonging to Headman Daniel Karotjaiva's, followed by several cows and donkeys.
Leonardo killed by hunter
All of this was made undone shortly afterwards when Leonardo the breeding male was killed by an independent hunter in controversial circumstances that created a media outcry. The other male was also later shot by herders when it wandered into a different conservancy.
Rest of the pride poisoned
That left only the two sisters, Tawney and Morada and a young female, Maya in the Hoarusib River. They were killed by strychnine poisoning fifteen kilometres north of Purros. Strychnine is often used by stock owners to poison predators. One can only wonder who killed the lions
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Skedelkuspark se leeus uitgewis - vergiftig
FHM, is ek mal, of jy?
Ai dis darem hartseer die....
http://www.republikein.com.na/politiek- ... 130344.php
Voorgelê deur Republikein op Di, 2011-07-12 01:00
Ai dis darem hartseer die....
http://www.republikein.com.na/politiek- ... 130344.php
Voorgelê deur Republikein op Di, 2011-07-12 01:00
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Skedelkuspark se leeus uitgewis - vergiftig
Nee jy is nie mal nie - ek het die Koerant se archives nageslaan om iets te soek toe ek daarop afkom. Het nie geweet daarvan tot ek dit gelees het nie.Chevvy SS wrote:FHM, is ek mal, of jy?
Ai dis darem hartseer die....
http://www.republikein.com.na/politiek- ... 130344.php
Voorgelê deur Republikein op Di, 2011-07-12 01:00
Al is dit 2jaar terug - gedog ek plaas dit maar ieg - dit bly tragies.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
stan man
Re: Skedelkuspark se leeus uitgewis - vergiftig
ek persoonlik dink in elk geval,dit is n opperste halwe boks wat gif uitsit.
n hele boks kan n mens mos nog gebruik.
daar word gepraat van n era. dit was nie n era nie dit was n wereld erfenis.
dit is jammer,om sulke goed te sien.
n hele boks kan n mens mos nog gebruik.
daar word gepraat van n era. dit was nie n era nie dit was n wereld erfenis.
dit is jammer,om sulke goed te sien.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Skedelkuspark se leeus uitgewis - vergiftig
Ons het omtrent weekliks koerantberigte van die woestynleeus. Een van my spinnekoppe se broer is ook betrokke by 'n fondsinsameling om Dr. Flip Standerse navorsing aan die gang te hou.
Daar is 6 jong mannetjies wat nou grootword. Die afgelope 2 weke is daar berig oor die kampioenstapper Terrace wat in Angola was maar nou terug is.
http://www.dieburger.com/bylae/2013-08- ... uitstappie

mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Skedelkuspark se leeus uitgewis - vergiftig
Sien die beeld praat ook vandag oor die mannetjie hy is opad na hulle toe!? Mag die persoon wat die gif uit gesit het trots vol op hom self jy het so tans nog erfnis van ons uitgewis jou "arseh@l#!!!!!
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Skedelkuspark se leeus uitgewis - vergiftig
+100stan man wrote:ek persoonlik dink in elk geval,dit is n opperste halwe boks wat gif uitsit.
n hele boks kan n mens mos nog gebruik.
daar word gepraat van n era. dit was nie n era nie dit was n wereld erfenis.
dit is jammer,om sulke goed te sien.
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Skedelkuspark se leeus uitgewis - vergiftig
http://www.desertlion.info/
Hier is nog so bietjie info oor die leeus en die mense wat met hulle werk/ gewerk het.
Dis 'n groot jammerte die. Mag die elendige ding van sy eie gif inkry

JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Skedelkuspark se leeus uitgewis - vergiftig
Die leeus loop in ook kommunale areas waar mense n bestaan maak uit hulle diere, so die konflik sal nie weg gaan nie. Flip Stander doen goeie werk en die getalle het gegroei oor die jare, maar ek sien maar swarigheid vir die toekoms as die leeus nie in n gebied is waar daar geen konflik is nie.