Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2013

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by tripodmvr »

Die 2 aanbieders maak dit darem al 18. Ek het eerlik gedink ons sou al oor die 100 gewees het.
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by PJS »

BLOK wrote:Cobus

Jy kan vir PJ ook opsit, weet hy gaan ook bywoon maar kry nie tyd vir forum
Dankie Mater.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Giepie »

1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11. Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14. Tripod (Tentatief)
15. PJ
16. Jacquesb
17. Giepie (tentatief)
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by douw »

Sit asb my naam asook Paul Rabie se naam op.

Groete
Douw
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Cobus(Cobb) »

1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb)
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11. Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14. Tripod (Tentatief)
15. PJ
16. Jacquesb
17. Giepie (tentatief)
18. Douw
19.Paul Rabie
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by tripodmvr »

Cobus

Tesame met die aanbieders oorskrei ons nou 20 persone. Ek het nog vasgebyt met geldelike verpligting. Kan ons nou sê ja die kursus gaan voort en jou beursie begin versterk?
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Cobus(Cobb) »

Marius...yip, ek glo ons kan voortgaan, ek wag ook nog vir Johan Horn en sy pel om te bevestig.
Manne, julle is welkom om solank in te betaal, vir die wat se payday eers 1 September verby kom, sal daar natuurlik 'n dag grasie wees, PM my net. ONS MOET DIE VENUE BY IAN KAN VASMAAK OP 1 SEPTEMBER
Hou jou EFT as bewys van jou betaling ASB..


AS JOU NAAM(FORUM NAAM) NIE OP JOU BETALING AS REFERENCE IS NIE, SIEN ONS DIT AS 'N SKENKING VIR DIE ADMIN MANNE(MYSELF INGESLUIT)...EN Sê BYVOORBAAT DANKIE
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by tripodmvr »

Sluit my asb nie uit by die skenkingsklousule nie. Ek is 'n biermasjien en kort die energie vir my deelname.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Wouter Roets »

Oom Maruis

Ek het dit dat die kursus drie aanbieders het. ;) Ek is net so teleur gesteld in die belangstelling. In dieselfde asem moet ek darem se dat die lys van name na n klomp bakgat ouens lyk en ek glo ons gaan n baie aangename tyd he. Wat my pla is dat daar elke dag hier op die forum n enorme klomp herlaai en geweer vra is wat dui daarop dat die meeste mense met n naweek soos hierdie kan doen. Hierdie is nou n idiale geleentheid en dit nog teen n baie billike prys om juis bietjie hierdie kennis aan te vul en te verskerp. Soos hulle se; No good deed goes unpunished!

Groetnis
Wouter
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Eugene »

Wouter, ek glo daar sal nog manne bykom soos die tyd nader kom! Miskien is die ouens maar skrikkerig vir die aanbieders... ;)
Aim small, miss small
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by James Wilson »

Wouter Roets wrote:Oom Maruis

Ek het dit dat die kursus drie aanbieders het. ;) Ek is net so teleur gesteld in die belangstelling. In dieselfde asem moet ek darem se dat die lys van name na n klomp bakgat ouens lyk en ek glo ons gaan n baie aangename tyd he. Wat my pla is dat daar elke dag hier op die forum n enorme klomp herlaai en geweer vra is wat dui daarop dat die meeste mense met n naweek soos hierdie kan doen. Hierdie is nou n idiale geleentheid en dit nog teen n baie billike prys om juis bietjie hierdie kennis aan te vul en te verskerp. Soos hulle se; No good deed goes unpunished!

Groetnis
Wouter

My sentiments exactly!

Maar kom ons wat gaan maak van dit n lekker ding, ek skryf al die vra solank neer wat el lankal nie verstaan nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by tripodmvr »

Seg julle nou ons is 'n klomp knormoere?
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Eugene »

tripodmvr wrote:Seg julle nou ons is 'n klomp knormoere?
:laugh: :laugh: :laugh:

James, ek het ook 'n klompie vrae, maar ek is bang as ek dit hier vra, word ek teruggestuur na Gr 1 van herlaaiskool toe... :-[

Sal maar my kanse op die kursus vat!

Op 'n ander noot, een van my vriende se pa stook mampoer ('n paar keer al Nasionale Wenner) en is baie naby aan waar die kursus gehou word, sal iemand belangstel in 'n bietjie mampoer of witblits, dan tel ek 'n bottel of twee op oppad soontoe. As die belangstelling groot is, kan ek selfs probeer om 'n mampoerproe te reel...
Aim small, miss small
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by molopohunter »

Eks in...sal sommer later vandag betaal ook.

Peet
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by BLOK »

Eugene wrote: Op 'n ander noot, een van my vriende se pa stook mampoer ('n paar keer al Nasionale Wenner) en is baie naby aan waar die kursus gehou word, sal iemand belangstel in 'n bietjie mampoer of witblits, dan tel ek 'n bottel of twee op oppad soontoe. As die belangstelling groot is, kan ek selfs probeer om 'n mampoerproe te reel...
James kom in......... Lyk my ons gaan dalk weer headspace geselsie he en n skrum of twee vang. hahaha ;)
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by James Wilson »

Blok, jy sien, nou dat Eugene van mampoer praat, nou is hier n klomp van my vrinne wat wil saam gaan na die herlaai kursus, die probleem is hulle herlaai nie, hel hulle jag nie eers nie! ;D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by molopohunter »

Rekening naam?
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Jean Marais »

Ek wil graag weet of ek 'n "Nie-forum-lid" mag saambring. Lyk my die forum manne is maar skaars.

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by tripodmvr »

Cobus, Cobus kom in. Gee net begunstigde van die bankrekening asomblief.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Cobus(Cobb) »

F J van Lingen
Nedbank Cheque account
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Cobus(Cobb) »

1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb).....PAID
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11. Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14. Tripod (Tentatief)
15. PJ
16. Jacquesb
17. Giepie (tentatief)
18. Douw
19.Paul Rabie
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1229
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by junglejulian »

Ek jeuk erg vir die kursus maar is met verlof daai tyd.jul moet dit geniet.ons soek asb n volledige verslag .
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by James Wilson »

Julian, ek verstaan nie? As jy dan daardie tyd op verlof is, dan kan jy mos juis daar wees? Hoe kan dit n verskoning wees? Of wat verstaan ek verkeerd?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1229
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by junglejulian »

Ek gan bietjie weskus toe vir vakansie en kom eers die sondag vandie kursus terug
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2

Post by Marc »

1.Blok
2.James Wilson
3.Cobus(cobb).....PAID
4.Jaco Swart
5.Montie Veldsman....PAID
6.Johandj
7.Martinf
8.Jean Marais
9.Eugene
10.Fonsie (Eugene se pel) en forumlid
11. Eugene (9) se pel (John) nie 'n forumlid nie
12.Pierre vd Merwe
13.Pierre vd Merwe(12) se pel
14. Tripod (Tentatief)
15. PJ
16. Jacquesb
17. Giepie (tentatief)
18. Douw
19.Paul Rabie
20. Marc {Tentatief}
21. Jaco1000 {Tentatief}
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply