Ek jeuk.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Ek jeuk.
Ek wou 'n Cruiser koop, toe sien ek dit gaan my nie pas nie. Steeds was my paar km's in D/cab V8 Diesel in Namibie nie goed vir my kar probleem nie.
Last edited by tau on Thu May 29, 2014 7:48 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
Re: Ek jeuk.
Tau, ek glo nie jy het motivering nodig om n Cruiser te moet koop nie - die goed koop hulle self. Sal nooit spyt wees nie. Daai 105's kan jy darem maar lekker opzef met ekstras...
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ek jeuk.
My pa het so 2003 105 gehad met alles wat jy kan doen opgehad het. Toe kom koop iemand daai kar letterlik uit sy garage uit en doen hom helemal oor. Het rerig lekker gery, maar die bransdtof verbruik was rerig rof met die groot tyres op. Ek gaan net lank soek na 'n laer km 100 wat netjies is.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Ek jeuk.
Tau
Nes jy daar se, smag self al jare na n cruiser (bakkie) maar kon myself net nie sover kry om een te koop nie. Nou in die laaste 10 jaar het ek n 3L D/C 4x4 Isuzu, 4 L Fortuner 4x4 en Ford 3.2 Supercab 4x4 gery. Almal baie lekker voertuie, maar nie n cruiser nie.
Na al die "overlanding" extras op was, was my beursie ook n hele paar R ligter. Toe ek vroeer die jaar die Fortuner verkoop (met +- R90 000) se ekstras, het ek gesukkel om R200 000 te kry. As ek in 2006 die Landcruiser 4.2 gekoop het teen minder as die Fortuner, sal ek nou heelwat meer vir hom kon kry.
My vrou het my nou aan die kort hare gegryp en gese ek moet nou een keer koop wat ek wil he, anders gaan ek nooit gelukkig wees nie. Sy ken my die beste, so ek moet maar maak soos sy se.
Ek kry die Landcruiser D/C V8 TD volgende Vrydag as ek in JHB land. Het al Maart al deposito betaal so jy kan net dink hoe sleep die dae voort.
Wat ek probeer se, dit gaan nie altyd net oor prakties nie, n mens moet jou kar kan geniet en die 100 series is n maklike een om te geniet.

S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.

- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Ek jeuk.
Tau, hier is vir jou bietjie motivering. En myne se brandstofverbruik pla gladnie - ek 'reset' nooit die afstandmeter nie, so ek kan nie uitwerk wat die verbruik is nie.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ek jeuk.
Ai manne julle help nie veel nie. Gaan vanaaand 'n oom op die dorp se 100 4.2 td VX gaan ry met die independant voor suspensie. Hy was al tot in Killimajaro met die kar en het al die wereld plat getoer. Ek soek eintlik die GX 4.2 met solid front axle.
Soos die http://www.gumtree.co.za/cp-cars-in-cap ... redAd=true , maar dan raak dit bietjie duur vir 'n tweede/derde kar.
Soos die http://www.gumtree.co.za/cp-cars-in-cap ... redAd=true , maar dan raak dit bietjie duur vir 'n tweede/derde kar.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ek jeuk.
Voor die Fortuner het ek 'n 3.0 l Ford gehad en al die voertuie het my nog nie een dag se moeilikheid geggee nie, maar hulle het nie siel nie.jacojrdn wrote:Tau
Nes jy daar se, smag self al jare na n cruiser (bakkie) maar kon myself net nie sover kry om een te koop nie. Nou in die laaste 10 jaar het ek n 3L D/C 4x4 Isuzu, 4 L Fortuner 4x4 en Ford 3.2 Supercab 4x4 gery. Almal baie lekker voertuie, maar nie n cruiser nie.
Na al die "overlanding" extras op was, was my beursie ook n hele paar R ligter. Toe ek vroeer die jaar die Fortuner verkoop (met +- R90 000) se ekstras, het ek gesukkel om R200 000 te kry. As ek in 2006 die Landcruiser 4.2 gekoop het teen minder as die Fortuner, sal ek nou heelwat meer vir hom kon kry.
My vrou het my nou aan die kort hare gegryp en gese ek moet nou een keer koop wat ek wil he, anders gaan ek nooit gelukkig wees nie. Sy ken my die beste, so ek moet maar maak soos sy se.
Ek kry die Landcruiser D/C V8 TD volgende Vrydag as ek in JHB land. Het al Maart al deposito betaal so jy kan net dink hoe sleep die dae voort.
Wat ek probeer se, dit gaan nie altyd net oor prakties nie, n mens moet jou kar kan geniet en die 100 series is n maklike een om te geniet.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Ek jeuk.
Ek reken self hierdie is die Bul om te koop. Jy gaan vir hom nooit kan klaar maak nie!jacojrdn wrote:Ek kry die Landcruiser D/C V8 TD volgende Vrydag as ek in JHB land. Het al Maart al deposito betaal so jy kan net dink hoe sleep die dae voort.
Veiligheid eerste manne!
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ek jeuk.
Kerels wie het 'n 70 series stasiewa??? Ek kry nie 'n netjiese bekostigbare 100/105 diesel nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ek jeuk.
My Fortuner steeds nie verkoop nie!!!!
Het gister 'n 70 Stasiewa gaan ry wat spotless is met 99 000km op. Ek weet hy is stadig, maar shucks daai kar ry lekker en die gedruis van daai ou straight 6 4.2 is darem pragtig.
Het gister 'n 70 Stasiewa gaan ry wat spotless is met 99 000km op. Ek weet hy is stadig, maar shucks daai kar ry lekker en die gedruis van daai ou straight 6 4.2 is darem pragtig.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
Re: Ek jeuk.
So outjie is ook op my lys wanneer vroulief se kar oor twee jaar afbetaal is.
Dan is my 2001 Prado met 260k kms reg om gepension te word.
Erg frustrerend as 'n man reg is om te koop, en jou ou voertuie is nog in die mark. Sterkte en vasbyt Tau.

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Ek jeuk.
Tau, sal hy nie lekker loop op ons sleg paaie nie?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Ek jeuk.
Tau, kyk hier?
http://www.cars.co.za/usedcars/Toyota/Land-Cruiser/
http://www.cars.co.za/usedcars/Toyota/Land-Cruiser/
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ek jeuk.
Nee daai nommer vat hom daai petrol. Ek het is nie so lief vir Shell, BP en Engen nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Ek jeuk.
Tau, jy moet erken, jy het darem 'n redelike aangename probleem waarmee jy worstel!
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ek jeuk.
PaulM ek het 'n Fortuner wat heel is en betaal. Jy is reg ek moet my kop laat lees. EK dink self so 10 keer per dag daaraan.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Ek jeuk.
Tau, sit 'n Old Man Emo suspensie op die Fortuner. Dan het jy nie meer 'n widowmaker nie en 'n heel nuwe ryding wat heeltemal anders hanteer.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ek jeuk.
"Koop 'n Toyota hy hou sy waarde en eendag as jy hom wil verkoop kry jy jou geld terug" - elke tweede persoon daar buite.
Manne na 8 maande het ek my Fortuner verkoop gekry vir naby aan boekie waarde. Ek is nou so gatvol ek het sommer 'n 3.2 Mazda d/cab 4x4 gekoop. Kom ons hoop hy breek minder as die Ford bakkies soos al my Toyota vriende my vertel
Spot sommer net. Sukkel ander mense ook so om hulle voertuie verkoop te kry? My kar was baie netjies en onder 100 000km.
Manne na 8 maande het ek my Fortuner verkoop gekry vir naby aan boekie waarde. Ek is nou so gatvol ek het sommer 'n 3.2 Mazda d/cab 4x4 gekoop. Kom ons hoop hy breek minder as die Ford bakkies soos al my Toyota vriende my vertel
Spot sommer net. Sukkel ander mense ook so om hulle voertuie verkoop te kry? My kar was baie netjies en onder 100 000km.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Ek jeuk.
Ek hoop nie so nie want ek moet my Tiguan oor 2-3 maande swaai!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Ek jeuk.
PaulM wrote:Tau, jy moet erken, jy het darem 'n redelike aangename probleem waarmee jy worstel!
+1
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Ek jeuk.
hoekom gaan jy nie die die double cab geniet nie?tau wrote:Kyk mens raak mos soms mal dan koop jy snot. Ander kere rak jy net moeg vir iets. Elkgeval 3 jaar terug het ek my passat en pajero verkoop / weggegee en ' vars Fortuner gekoop. Die is nou ekonomies en het goed gewerk, net nie gemaak vir grondpad nie.
Ek is net nou gatvol om iets te ry sonder siel. En hy is betaal so ek vergeet te gouhoevoel skuld. So die plan. Verkoop die fortuner en koop vir mamma 'n tweedehandese X5 3.0 d en soek vir my 'n 100 of 105 cruiser stasiewa 4.2. Nou my pa het nou sy tweede X5 3.0 d en hulle herverkoopwaarde is bitter swak ek dink my pa is vir sy 2009 R299000 geoffer met 85000km op so hy gaan hom eerder op ry as verkoop. Sy ou kar het tot onlangs by vriende gery tot 265000km voor hulle verkoop het. Ek besef ek gaan my vas koop met die twee karre, maar dan ryek darem weer iets wat ek geniet en twee inplaas van een kar.
En dan kan ek 'n cruiser kry........verstaan. Of ek koop een nuwe doublecab Ford of Toy en betaal vir 5 jaar die verskil af en geniet nie die kar nie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ek jeuk.
Dit was 'n jaar terug amper wat ek dit geskryf het. Ek het intussen 'n paar cruisers gaan toets en besef vir iemand wat in die boland bly en meer teer as grondpad ry maak dit nie sin nie. Ook het ek besef 'n D Cab werk maar die beste. Op die einde wou ek eintlik 'n Ford Koop, maar nadat ek sien hoeveel goedkoper die Mazda is toe vat ek sommer die bakkie met sy skerp neus. Ek glo 147Kw kan my gelukkig hou.johans wrote:hoekom gaan jy nie die die double cab geniet nie?tau wrote:Kyk mens raak mos soms mal dan koop jy snot. Ander kere rak jy net moeg vir iets. Elkgeval 3 jaar terug het ek my passat en pajero verkoop / weggegee en ' vars Fortuner gekoop. Die is nou ekonomies en het goed gewerk, net nie gemaak vir grondpad nie.
Ek is net nou gatvol om iets te ry sonder siel. En hy is betaal so ek vergeet te gouhoevoel skuld. So die plan. Verkoop die fortuner en koop vir mamma 'n tweedehandese X5 3.0 d en soek vir my 'n 100 of 105 cruiser stasiewa 4.2. Nou my pa het nou sy tweede X5 3.0 d en hulle herverkoopwaarde is bitter swak ek dink my pa is vir sy 2009 R299000 geoffer met 85000km op so hy gaan hom eerder op ry as verkoop. Sy ou kar het tot onlangs by vriende gery tot 265000km voor hulle verkoop het. Ek besef ek gaan my vas koop met die twee karre, maar dan ryek darem weer iets wat ek geniet en twee inplaas van een kar.
En dan kan ek 'n cruiser kry........verstaan. Of ek koop een nuwe doublecab Ford of Toy en betaal vir 5 jaar die verskil af en geniet nie die kar nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Ek jeuk.
4x4 Tau? Hoe loop hy- geniet jy hom?
Ek wil vlg. jaar as ek gespaar bly 'n Ford koop na die facelift.
Ek wil vlg. jaar as ek gespaar bly 'n Ford koop na die facelift.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ek jeuk.
Ja Oom vir die eenkeer per jaar wat ek die 4x4 gebruik. Eintlik heel onnodig, maar man bly mos man.Chevvy SS wrote:4x4 Tau? Hoe loop hy- geniet jy hom?