onthoringboud

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
Johan04
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm

onthoringboud

Post by Johan04 »

Wie van julle gebruik die 12v othoringboud wat deur Ampie Venter ontwerp is en ook die brandyster waarmee bees gebrandmerk word?Al twee werk van die bakkie se battery.Ek moet veral n onthoringboud aanskaf en het gewonder of die een sal werk.

Groete
Johan
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: onthoringboud

Post by Johnnie De Wet »

Lank gesoek na hierdie onthoring bout.
Die een met die keramiek koppie breek en cadac s'n is groot en lomp, jy brand almal om jou en sukkel om te start in die wind.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: onthoringboud

Post by Foxcreek »

Johnie, waar kry mens daai outjie en van waste krag af werk hy?
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: onthoringboud

Post by Johnnie De Wet »

Hy werk met lighter gas. Kos helfte van buddex. Bel 084 556 1645. Hoop jy kom ook reg!
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: onthoringboud

Post by Foxcreek »

Dankie Johnie.
Willie G
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Fri Jun 14, 2013 5:09 pm

Re: onthoringboud

Post by Willie G »

Naand Johan

Ek verkies maar die een met die gas, as hy warm is, is hy warm en man kan laat waai. Wind pla so bietjie maar nie te veel.
Die 12v boud werk goed as man gou net 1 kalf moet werk. Maar as 'n span kalwers gebrandmoet word dink ek hy is bietjie lig.

Groetnis
Johan04
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm

Re: onthoringboud

Post by Johan04 »

Dankie Willie,dan is dit ook nie die regte boud vir my nie.

Johan
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: onthoringboud

Post by Cobus(Cobb) »

....ek kry heeltyd 'n gril as ek die post opskrif lees.....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: onthoringboud

Post by Riaan Beeslaar »

Die gas werk vir my ook baie goed, ek het so skerm gemaak wat om die gasbottel staan wat die wind keer terwyl die boud nie in gebruik is nie en net warm word.

Groete
Riaan
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: onthoringboud

Post by Smirre »

More
Ek het al drie waarvan julle hier praat en gebruik net die een wat met die gas werk.
As hy warm is bly hy warm.
Die ander is vir 'n paar kallers bedoel in my oe

Smirre
Post Reply