Freelander 2
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Freelander 2
Ek is al amper in die mark vir n nuwe voertuig. Ek ry op die oomblik
'n TDi VW Tiguan wat ek mal oor is....maar sy boot is te klein.
Ek is op soek na iets grooter maar die Fortuner is te groot (99% ek en die vrou alleen
in die stad) en die 4x4 Auto is te duur.
Nou my vraag is, buiten die flack wat ek van my vriende gaan kry oor dit 'n
Land Rover is, wat se ander probleme is daar?

- Geno
- Administrator

- Posts: 13659
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Freelander 2
VDW,
Die nuwer Landies is berug daarvoor dat hulle drivetrains nie hou nie.
Ek het pelle wat 'n FL2 gehad het. Eers diff gegroet, toe ratkas.
Ek wetie....
Die nuwer Landies is berug daarvoor dat hulle drivetrains nie hou nie.
Ek het pelle wat 'n FL2 gehad het. Eers diff gegroet, toe ratkas.
Ek wetie....
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Freelander 2
Kry vir jou 'n Xtrail... Sal nie spyt wees nie! Ek belowe!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Freelander 2
Ai - dis moeilik om kar te koop!!
4x4 Automatiese Xtrail is net so duur soos top of the range
Fortuner.
4x4 Automatiese Xtrail is net so duur soos top of the range
Fortuner.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Freelander 2
Olie en stoot maar ek sien die manne het deesdae n gasbottel op so oor kos hoef jy nie worry nie
verder weet ek nie van iets anders af nie
Beretta
Beretta
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Freelander 2
... sien!! Ek het nog nie eers een nie !!Beretta wrote:Olie en stoot maar ek sien die manne het deesdae n gasbottel op so oor kos hoef jy nie worry nie![]()
![]()
![]()
verder weet ek nie van iets anders af nie
Beretta
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Freelander 2
Manne
Ek het by n Landy verby gery vandag toe sien ek hy het sulke kabels wat die dak en die bonnet was hou. Nou wonder ek net vir wat is dit miskien as hy ooit spoed optel of om n kombers oor te hang sodat die mense jou nie herken of wat nie ek luister graag

- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Freelander 2
Dit keer dat die chassis breek as jy vinnig inklim!Beretta wrote:Manne
Ek het by n Landy verby gery vandag toe sien ek hy het sulke kabels wat die dak en die bonnet was hou. Nou wonder ek net vir wat is dit miskien as hy ooit spoed optel of om n kombers oor te hang sodat die mense jou nie herken of wat nie ek luister graag
Beretta
Nee, alle grappies op 'n stokkie, as ek jou reg verstaan is dit die kabels wat keer dat takke jou windskerm raakslaan as jy in die
bos ry. Jy kan dit basies op enige voertuig sit, met meer of minder moeite.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: Freelander 2
VdWalt, luister na 'n ou wat sy vingers in die verlede verbrand het. Koop Toyota en geniet hom!!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Freelander 2
Los hom dat hy 'n Freelander koop en ly!
Vdwalt, 'n X-Trail is nie 'n slegte koop nie - lig op diesel!!
Vdwalt, 'n X-Trail is nie 'n slegte koop nie - lig op diesel!!
-
Spekboom
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Nov 14, 2012 4:40 pm
Re: Freelander 2
Vdwalt
Ek ry my tweede Freelander, my eerste het ek ingeruil op 100k vir nissan dubblecab( my kids het te veel geword vir twee deur kar). Het toe Nissan ingeruil vir Freelander 2, hy het nou al 150 000 op. Ry baie gerieflik, parkeer soos ñ droom. Klou op die pad soos Heineke aan Fourie du Preez
al nadeel daarvan is hy vreet bande. Het nog geen engin of drivetrain probleme gehad nie, het een wielbearing vervang en het gister agter shoks opgesit. Kry so 11-11.5km per liter. Baie gelukkig met myne sal weer een ry.
Ek ry my tweede Freelander, my eerste het ek ingeruil op 100k vir nissan dubblecab( my kids het te veel geword vir twee deur kar). Het toe Nissan ingeruil vir Freelander 2, hy het nou al 150 000 op. Ry baie gerieflik, parkeer soos ñ droom. Klou op die pad soos Heineke aan Fourie du Preez
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Freelander 2
Jy kan na die nuwe Kuga van Ford ook kyk.Lyk na 'n lekker voertuig met nogal baie ruimte.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Freelander 2
VdWalt kom ons bepaal eers bietjie wat jy nodig het in n voertuig, voordat ons n lys bemekaarstel van moontlikhede. Dis baie soos 1ste geweerkoop - jy moet vooraf n minimum vereiste he alreeds - en dit bepaal mos waarna jy gaan kyk as moontlikhede.
Kom ons begin by jou budget ek glo jy het n idee van jou maksimum bedrag wat jy kan uitgee - bepaal dit.
Wil jy nuut koop of is goeie tweedehands ook goed vir jou?
Kyk jy na bakkie of SUV of sedan?
***Natuurlik as jy en ma gereeld naweke 4x4 trials en bos aanvat en of vakansies toer waar riviere, dik sand modder areas is - dan moet jy 4 x 4 kry, bakkie of SUV, punt.
***As julle eenkeer n jaar vakansie mense is wat teerpad of bietjie grondpad aanvat erens heen is n sedan beter vir julle doeleindes.
***Jag jy elke jaar 2-3-4 keer is n bakkie of SUV met trailer jou vereiste en hoef nie noodwendig 4 x 4 te wees nie. Meeste paaie na boere toe is gangbaar sonder
4 x 4.
Ek dink as jy n kort opsomming gee van b.g. sal jou persoonlike vereiste deurkom en dit sal die 3-4-5 moontlikhede bepaal op die mark waarna jy moet kyk.
My 5 c

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Freelander 2
ANDRIES wrote:Jy kan na die nuwe Kuga van Ford ook kyk.Lyk na 'n lekker voertuig met nogal baie ruimte.
Baie waar. Sou my keuse ook wees.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Freelander 2
Ok - so die Freelander is van die kort lys af - te duur en bietjie bekommerd......
Nou op die kort lys oor - Xtrail - 4x4 Auto 2.0 Diesel en Pajero Sport 4x4
2.5 Diesel Auto. (Daar kom nuwe Xtrail einde van die jaar)
Gee weer asb raad.
Nou op die kort lys oor - Xtrail - 4x4 Auto 2.0 Diesel en Pajero Sport 4x4
2.5 Diesel Auto. (Daar kom nuwe Xtrail einde van die jaar)
Gee weer asb raad.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Freelander 2
Ek het al in daai Kuga gery, kyk ersntig na hom. Dis nie meer die Fords van n paar jaar terug nie.
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Freelander 2
Vd Walt,
As ek vandag moes koop sou ek ernstig kyk na die Pajero Sport. Nog net goeie goed van hom gehoor en gelees !!
As ek vandag moes koop sou ek ernstig kyk na die Pajero Sport. Nog net goeie goed van hom gehoor en gelees !!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Freelander 2
Stem 100% saam.ANDRIES wrote:Jy kan na die nuwe Kuga van Ford ook kyk.Lyk na 'n lekker voertuig met nogal baie ruimte.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Freelander 2
Ek het nog niks slegs van die Pajero Sport gehoor nie behalwe dat hy bietjie turbo lag
het maar ek het met een gery en ek sal daarmee kan saam leef.
Die Kuga kom ook met 'n klein spaar wiel uit, is te laag op die pad en het
low profile bande wat nie lekker op die grond pad gaan werk nie.
Cassie jammer man ek is nie so skerp nie, ek verstaan nie jou antwoord nie.
en sterkte met my besluit of sê jy ek moet nie een koop nie want jy het een
en jy het jare se 11.1.11 met hom oor hy 'n Nissan is en sterkte met my besluit?

Sê jy ek moet een koop want dit is 'n Nissan en jy het een en is baie gelukkig met homcassie_calvinia wrote:X-trail...Nissan....sterkte
en sterkte met my besluit of sê jy ek moet nie een koop nie want jy het een
en jy het jare se 11.1.11 met hom oor hy 'n Nissan is en sterkte met my besluit?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Freelander 2
my plaasbakkie is Nissan 3l hardbody. dit is darm 'n pot stront.
sy bakwerk is swakker as hilux sin, hy skeur vol gate.
hy stamp my vrek. sy enjin hou nie.
al wat hy goed doen, is padhou vermoe op grondpad.
iemand wat my bakkie wil koop????
die x trail is soos die fortuner, maar bakkie wat toe gemaak is

HOU HOM DAAI DIKTE
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Freelander 2
Nee Cassie, hier gaan ek darem ernstig met jou verskil
Die X-Trail is koning.
Die X-Trail is koning.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Freelander 2
+1Chevvy SS wrote:Stem 100% saam.ANDRIES wrote:Jy kan na die nuwe Kuga van Ford ook kyk.Lyk na 'n lekker voertuig met nogal baie ruimte.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Freelander 2
Chev Trailblazer... end of discussion ! 