CRUISER!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: CRUISER!
Baie handig vir daai smal plaashekke.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: CRUISER!
Behalwe vir die sake sand aan die een kant is dit nogals scary hoe min dit vat om 'n cruiser te lig? 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: CRUISER!
Lekker movie Geno, maar bittere musiek.
-
Danie Lombard .243
Re: CRUISER!
Plenty nice musiek! Nie eerste keer dat die doek kop so bestuur nie. Onrusbarend om te sien hoe maklik kan 'n cruizer om val. SJOE!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: CRUISER!
Daai musiek is lekker tos ja...
Seker die enigste trok waar jy kan wiele ruil sonder 'n jack.....jy gaan wat jy spaar op die jack, uitgee op wheel bearings..
Seker die enigste trok waar jy kan wiele ruil sonder 'n jack.....jy gaan wat jy spaar op die jack, uitgee op wheel bearings..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: CRUISER!
En tyres, en hospitaal koste, en moenie in SA probeer nie, die polieste gaan jou voorkeer en beboet vir verkeerde voertuig klassifikasie (two wheeler instead of four wheeler)Cobus(Cobb) wrote:Daai musiek is lekker tos ja...
Seker die enigste trok waar jy kan wiele ruil sonder 'n jack.....jy gaan wat jy spaar op die jack, uitgee op wheel bearings..
Work To Hunt, Hunt To Live
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: CRUISER!
Weet nie hoe kry die lapkoppe die reg vir so lank seker maar daai sandsakke saam met daai skewe musiek! 
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: CRUISER!
Eks seker daarvan hy het al een of twee om gegooi.......
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: CRUISER!
Nog enetjie
Last edited by Marc on Fri Aug 30, 2013 12:05 pm, edited 2 times in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
stan man
Re: CRUISER!
ek het nog nooit iemand genoeg vertrou om agter op so n gedoente te sit nie.
so n rukkie terug n video gesien op n 4x4 kursus van n klomp patatte agterop n hilux wat om neuk . die lot vlieg soos vrot velle rond.
so n rukkie terug n video gesien op n 4x4 kursus van n klomp patatte agterop n hilux wat om neuk . die lot vlieg soos vrot velle rond.
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: CRUISER!
Lekker man lekker
