Chev Nomad
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Chev Nomad
Wat is die manne wat ken se opinie van die Chev Nomad met Toyota 2.4 diesel enginge as n jag bakkie. Ek kan een kry teen n baie goeie prys met papiere op die pad.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Chev Nomad
Grumpy, dit hang af wat jy gaan betaal. Dit is maar 'n raserige stuk blik gewees, maar weens sy ligte gewig en "limited slip diff" het dit redelik goed in die veld gevaar.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Chev Nomad
Praat met David, hy het een waarmee hy jakke en ander jagte doen
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Chev Nomad
Grumpy,
Dit is eenvoudig die grootste mors van geld en tyd wat jy jou in kan plaas.As jy los geld het wat rondle en lus het om dit te mors spaar dit liewers en koop jouself n spik splinternuwe bakkie ten duurste.
MAAR......
Se my.....
Waaaaaaaaar is die NOMAD en wat is die prys......
UITSTEKEND........KOOP hom jy sal nie spyt wees nie.
Groetnis

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Chev Nomad
Sand is ongelukkig sy moses. Ek het jare met een gery, maar jy is beperk met die ratkas, jy het nie die lae rat van 'n 4x4 nie.
Myne het 'n kappie op gehad, en ek het 'n vol lengte karavaan bed in gepas. Dan hang dit teen die dak bedags, en sak tot net bokant die sitplekke vir die nag, sommer aan vier kettingkies. Die regter sitplek kon ek uittrek en die sit gedeelte onder die voertuig inskuif in die nag. Dit net vir makliker in en uit die bed klim en aantrek.
My gewere het bedags op die bed gele as ek pad vat.
Een dag ry ek toe terug van die Karoo af en ek het nie meer plek gehad vir die wild nie, toe maak ek 'n springbok sit op die linker sitplek en trek hom vas met die veiligheids gordel. Toe lyk dit vir my hy kort 'n hoed, en ek sit hom 'n hoed op. Naby De Rust ry ek toe in 'n pad blokkade in. Die polisie manne het gele soos hulle lag, en ek het gery sonder dat hulle eens my lisensie gevra het.
Ek hoop jy kry net soveel plesier uit jou Nomad as wat ek met myne gehad het.
Groete
Johan Smit

Ek kry hom vir 15k met canopy. Net die kleur!!!! As ek hom wil ry sal ek met n sonbril moet ty.
Dink ek gaan vat. 2.4 diesel engine en canopy en padvaardig met papiere. Ek dink dis n bargain.
Dink ek gaan vat. 2.4 diesel engine en canopy en padvaardig met papiere. Ek dink dis n bargain.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Chev Nomad
Johan,
Ja met die diesel enjin behoort hy dalk n ander ratkas in te he....iets wat ek aan myne wil verander....maar jy sal nie spyt wees nie ekt in die Kalari sand met hom gaan jakkies skiet en bande bietjie afgeblaas en die manne konnie glo hy ry so in hulle sand nie....vassit is vir honde....Met die stoel op geen ekstra spasie in die bak gedeelte nie.Vat n Bloubees en sy gat hang dan lekker.
Lekker stuk staal en jy kan binne en buite modify soos jy wil en hoef vir niks jammer te wees nie.Dis mos jou skiet bakkie, verf hom sommer met pva.Maak jouself maar reg om heerlik stof te vreet op grondpad......is maar soos n beachbuggy
As jy hom vat geniet hom.
Groetnis
Ja met die diesel enjin behoort hy dalk n ander ratkas in te he....iets wat ek aan myne wil verander....maar jy sal nie spyt wees nie ekt in die Kalari sand met hom gaan jakkies skiet en bande bietjie afgeblaas en die manne konnie glo hy ry so in hulle sand nie....vassit is vir honde....Met die stoel op geen ekstra spasie in die bak gedeelte nie.Vat n Bloubees en sy gat hang dan lekker.
Lekker stuk staal en jy kan binne en buite modify soos jy wil en hoef vir niks jammer te wees nie.Dis mos jou skiet bakkie, verf hom sommer met pva.Maak jouself maar reg om heerlik stof te vreet op grondpad......is maar soos n beachbuggy
As jy hom vat geniet hom.
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Chev Nomad
Ek vat hom! Klaar vir my swaer gesê dis myne. Ek sal hom so camo verf wat nie blink nie. Dit met n trailer sal mos mooi werk. Die boer kan my dan nie vra vir jag bakkie fooi nie
Hy behoort reg te wees vir 2 manne en die traler vir die vleis.
Sal miskien kyk om hom dan later te verkoop as ek nie meer nut het vir hom.

ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Chev Nomad
Nout jy n mooi plan Grumpy, camo wrap hom man! Dis n leka trok daai! Sit hom n koekepan spoor voorop, dan werk hy sommer vir die taxi's ook!!

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Chev Nomad
Ek het so hele ruk terug n Chev K10 gehad. Daar was n taxi masher op. As hulle so stadig gery het dan het ek op hulle gaan sit. Hy moes of oor skuif of ek het hom laat weet ek wil verby.
Die een keer stop hy dwars voor my by die stop straat om af te laai en ek kon nie ry. Ek ry en sit daai groot bulbar teen sy deur dat hulle nie ken oop maak. Hy klim uit en loop na my ewe windgat. Ek klim uit met n wiel spanner en my neef van6'4" klim ook uit. My neef vat die spanner by my en toe die drywer terug spring in die taxi spat die windskerm. Hy trek daar weg met n spoed en ry. Ons spring terug in en agter hom aan. Hy stop nie vir niks of om sy mense af te laai nie. Ons het maar net gelag en om gedraai terug huis toe.
So n Chevhet stories.