Rifrug teef moet `n nuwe blyplek kry op `n plaas/Kleinhoewe

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Rifrug teef moet `n nuwe blyplek kry op `n plaas/Kleinhoewe

Post by Gert Odendaal »

Ek het `n Rifrug teef wat nou `n nuwe blyplek moet kry, verkieslik `n plaas waar sy kan hardloop. Sy het te veel energie om in my dorps erf te bly. Hierdie hond het `n lieflike temperament, sy is wonderlik met klein kindertjies. Sy is baie beskermende teenoor my as eienaar en familie. Hierdie is `n baie wakker dier en patroleer gedurig, daar sal nie ongewenste elemente rond beweeg sonder dat sy dit weet nie.Ek kan haar nie meer akkommodeer in my klein dorps erf nie. Ek wil haar ook nie laat uitsit nie, dit is nie my manier van dinge doen nie. Ek hoor graag van iemand wat bereid is om haar oor te neem en mooi na haar sal kyk. Sy het onlangs `n werpsel gehad en hulle is almal reeds verkoop.

Groete

Gert
0842062257
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Rifrug teef moet `n nuwe blyplek kry op `n plaas/Kleinho

Post by Gert Odendaal »

Piet-skiet , Ounooi, is twee jaar oud.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Rifrug teef moet `n nuwe blyplek kry op `n plaas/Kleinho

Post by Riaan Beeslaar »

Gert kan jy nie dalk vir ons 'n foto plaas nie
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Rifrug teef moet `n nuwe blyplek kry op `n plaas/Kleinho

Post by Gert Odendaal »

Riaan dankie vir die belangstelling, Ounooi het klaar `n nuwe huis gekry, sy het tien hektaar om op rond te hardloop.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Rifrug teef moet `n nuwe blyplek kry op `n plaas/Kleinho

Post by Riaan Beeslaar »

Ek is bly Gert dat sy 'n nuwe huis gekry het
Post Reply