Swartpootkat

stan man

Re: Swartpootkat

Post by stan man »

jan 2013 het ek en visstok 3 kleintjies gekryy op n plaas buite hennenman.feb het ek tussen hennenman en virginia twee groepies gekry van onderskydelik drie en vier. drie weke terug tussen bothaville en wesselsbron by my op die plaas 3 gekry. die verdomde hond het die een gebyt .nou mag die hond nie meer saamry nie.
http://i1157.photobucket.com/albums/p582/stanman10/IMG_1274_zpsc8c42a50.jpg
kyk na die kat se rug. jy kan duidelik sien waar hy gebreek is.
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Swartpootkat

Post by Mac »

Swartpoot kat is "black footed cat". African wild cat is die "Groukat"
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Post Reply