Hi manne,
Ek het 3" .44spl aan geskaf vir back up as ek walk en stalk met my boog.
Lyk my amo is maar aan die skaars kant en wil begin herlaai.
Is daar enige voorstelle vir punte en laadings? Tans het ek SJHP 240gr (PMP)
met ladings van 10, 8gr 11gr 11, 2gr vir selverdediging wat ek wil toets.
Ek sien meestal net ladings in herlaai boeke(wat ek al na gekyk het) vir .44mag
.44spl
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: .44spl
Reggie
Kyk net baie mooi na daai ladings. Met watter kruit is dit? As dit MP200 is, is dit 44 Magnum ladings. Vir 'n 44 Spl, met 240 SJHP, sal die maksimum waarskynlik onder 7gn wees.
Dit sou tragies wees, as jy jouself, en die rewolwer, met die eerste probeerslag vernietig...
Groetnis!

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: .44spl
Ek sal kyk of jy jou koeels kan chrony.
Ek gebruik ook S265 in my 44 Mag, wat stadiger is as MS200. Ek weet jy het 'n 44spl, daarom dink ek as jy 6gr S265 het en begin opwerk met 0.5gr inkremente, kan jy stop waar jy vind die spoed is goed en recoil is heel aanvaarbaar. Ek het met my 44 Mag gestop op 17gr S265, want daar is maar baie min toename in spoed van 17-21gr, maar recoil is baie meer, wat akkuraatheid beinvoed.

ek soek nog wapens...
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: .44spl
Ek sou baie huiwerig wees om S265 in 'n 44 Special te gebruik. Dit kan wel veilig wees, maar weens die lae druk sal S265 nie skoon brand nie. Daar sal dus baie ongebrande kruit in die loop, silinder, doppe, onder die uittrekker ens agterbly. Nie juis aan te bevele nie.
Vir MP200 kan die amerikaanse data vir Unique gebruik word as riglyn. Moenie die maks spoed probeer oorskry nie.
Vir MS 200 kan Bullseye data as riglyn gebruik word. Selfde storie met die spoed.
Soos gewoonlik, wees uiters versigtig en fouteer liewers aan die veilige kant.
Groete.

reggie
- Full Member

- Posts: 146
- Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm
Re: .44spl
In my onkunde het ek die S265 gekoop om mee te herlaai. Dit is my 1ste wapen en sien ek het baie om te leer.
Het op gemerk toe ek die 1ste keer gaan skiet dat al die kruit nie mooi skoon verbrand nie. Daar was nie .44spl ammo beskikbaar nie dis hoekom ek die herlaai pad gevolg het. Ek het begin met PMP SJHP 240gr punte en 3 verskillende ladings 10.8gr/11gr/11.2gr Almal het my gewaarsku teen recoil maar kan nie regrig se dat daar erenstige recoil is nie. Hoof doel van die handwapen is om te gebruik as backup wanneer ek walk en stalk met die boog. Wil nog vir my regte koel punte kry vir jag.