Skiet tafel
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Skiet tafel
Dagse manne
Dog ek deel met jul n wonderlike skiet bank wat ek aan mekaar geslaan het met afval planke en houte wat sy werk vir my 100% verrig hier op die plaas het die bank onder n lekker groot afdak in die veld met gongs wat hang van 100m tot 800 meter toe en op elke 100 meter sowel n teiken raam wat die lewe vir my vergemaklik het sommer bo oor die tafel hardbord oor gesit dat die afval planke nie mens kan krap of haak nie en as dit vorentoe lelik lyk vervang mens dit net weer.
Groete
Toelie

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Skiet tafel
fotos soos volg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Skiet tafel
hoop jul manne geniet hom soos ek hom geniet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 996
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Skiet tafel
lyk netjies lekker skiet wens ek was in die beforegte posisie om so baan te naby tot 800m
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Skiet tafel
Mens moet reel en saam kom skiet kallie maar sien jys bitter ver net om te kom lood gooi
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Skiet tafel
Netjies! Lyk of hy lekker sal werk. Mens kan nogal baie regkry met afval hout, ysters, ens.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Skiet tafel
jap ockert daai is waar af my teiken rame gongs ens is gebou uit afval stukke ysters so ja as mens se hande nie krom staan kan mens baie uit gerug kry met min geld
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Skiet tafel
ockert hier is een van die teiken rame wat ek ook gebou het werk al te lekker met 4 wasgoed pennetjies so nooit kleefband wat die papier skeur ens nie het n groot opvou raam ook gemaak waar ek bok teikens van sa jagters wat mens in die winkels koop ook kan vas sit
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Skiet tafel
Dankie Eugene ja ek probeer maar myself " in settle " op die maklikste vinnigste manier haat dit as ek wil skiet en eers tafel aflaai en reg kry en en en wil my lat uit die tas ruk en lood gooi hehe.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Skiet tafel
Ek hou ook van jou teiken raam. Ek is besig om vir my iets soortgelyks te maak, maar gaan swart convyorbelt teen die raam vassit waarop die teiken kan kom. Ek het gevind dat jy makliker die gate op die teiken sien as daar swart agter is. Selfs op 400m kan ek my gate in die teiken dan sien.
Aim small, miss small
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Skiet tafel
Toelie, ja nee kyk as jy jouself kan help dan kan jy ver kom.
Netjiese teiken raam daardie. Ek hou van die wasgoed pennetjie idee.
Netjiese teiken raam daardie. Ek hou van die wasgoed pennetjie idee.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Skiet tafel
Moooooi jy sien " n boer maak n plan " 2 koppe is beter as een gaan dit probeer het vir my sommer so mobile tafeltjie ook gemaak as ek wil herlaai of n lading vinnig aan pas by die skiet baan waar my press op is en ook sommer so tipe van n vice waar ek die geweer in vas knyp as ek hom wil skoon maak sal foto soek en plaas
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Skiet tafel
Ja ockert baie vinnig op die metode sal een of ander tyd net hul moet gaan vas sement daar want hom se bobejaan se kind met los handtjies vir scrap metal kan nie my rame weerstaan nie eish maak my mos mal kwaad
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Skiet tafel
Nog so tipe skiet raam effek werk lekker hom aan n ander tafel vas gemonteer en met die boute kan jy die hoogte verstel maag gebruik eerder die X bag ag al twee werk bitter goed verkies net die raam een as ek geweer in stel of ladings skiet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Skiet tafel
Netjies ToelieEugene wrote:Ek hou ook van jou teiken raam. Ek is besig om vir my iets soortgelyks te maak, maar gaan swart convyorbelt teen die raam vassit waarop die teiken kan kom. Ek het gevind dat jy makliker die gate op die teiken sien as daar swart agter is. Selfs op 400m kan ek my gate in die teiken dan sien.
Eugene daai is 'n bakgat idee
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Skiet tafel
Soos die manne se, dit lyk na n bakgat setup. Seker lekker as n man sommer net gou n draai kan ry en paar skote gaan skiet, maar dit vat seker ook maar bietjie toewyding nou en dan, as die gaai moeg en lam is, en nie werklik lus vir oefen nie.
Veiligheid eerste manne!
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Skiet tafel
Ag nee man Toelie . . .
Sit asb al jou kontrepsies ook op die "gadget post"
Dan weet ons almal man asb tog en sommer by voorbaat dankie.
Die rede dat ek vra is ek sien sommer jy het praktiese hande en so leer ons van mekaar.
En dit lyk sommer of jy nog n paar ander goeters ook kan he wat ons kan baat by.

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Skiet tafel
Haha francois ek wou ja ma was bang oom pieter stenig my en se n tafel is nie n gadget nie ja pierre dis maar altyd lekker om vinnig lood te gooi skiet baan 1km van my huis so dis n kwessie van gooi geweer op die rug gryp rondtes en sleep gou met die motorfiets af baan toe