Oom
Hy gebruik een of ander variable laser iluminator op die teleskoop ook. Diere kan dit glo ook optel as hy sterk gestel is.
Ek het ongelukkig nie foto's van die setup nie, die ou is amper 300km van my af, sal kyk as ons mekaar weer sien om 'n kiekie of 2 te vat.
Nagsig geweer teleskoop
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Nagsig geweer teleskoop
Dankie
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
http://i828.photobucket.com/albums/zz202/DawievdV/105_0268950x713.jpg?t=1378676947
http://i828.photobucket.com/albums/zz202/DawievdV/105_0269950x713.jpg
http://i828.photobucket.com/albums/zz202/DawievdV/105_0269950x713.jpg
-
Spekboom
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Nov 14, 2012 4:40 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
Jinne Dawie nou het jy my, jy sal moet stap vir stap of moet ek eerder sê part vir part verduidelik hoe die kontrepsie werk, met byskrifte asseblief.
Ek wonder hoeveel ongediertes het daai setup al gerol???
Ek wonder hoeveel ongediertes het daai setup al gerol???
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
Oppie grond lê 'n Cobra Nightvison verkyker met 'n infra red laser iluminator om te soek mee.
Bo op die teleskoop is 'n hol pyp met klampe aan om alles op lyn.
Voor bo op die pyp is 'n gewone groen laser om na die tyd die plek te wys waar ding geskiet is.
Agter die teleskoop 'n nagsig Luna Optics monocular 2.5 vergroting.
'n Verstelbare Laser iluminator hang links af van die pyp langs die teleskoop...werk soos dimmer.
Lees op vorige blad ook wat ek daar geskryf het.
Hoop dit maak sin.
Die besigheid werk lekker as jy in die nag agter jakkalse aanloop en inroep as daar nie met 'n bakkie verder gery kan word nie. Of om op 'n staanplek agter te bly vir die nuuskierige skelm jakkalse.
Persoonlik sal ek nie met dit jag nie want my oë kan dit nie hou nie.
Die sisteem het al 'n paar omgedop, maar ek hou nog steeds meer van gewonde lig ens. Sal miskien oorslaan na LED ligte as daar iets op die mark kom wat bekostigbaar en beter is.
D

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
Weet van een van ons forum jakkals jagter wat n ATN Night Arrow6 geweer scope sopas ingevoer het en beginne gebruik het op die rooi honne. Vir n toets kon hy gemaklik so week terug n springhaas in die kop skiet op 200meter. Nogals n indrukwekkende instrument en maak ook blykbaar nie jou oe so seer soos van die ander nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"