As so`n ding bekostigbaar is sal dit nogal werk met `n "nightstalk"
Nagsig geweer teleskoop
-
Spekboom
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Nov 14, 2012 4:40 pm
Nagsig geweer teleskoop
Het iemand al met so iets geskiet
As so`n ding bekostigbaar is sal dit nogal werk met `n "nightstalk"
As so`n ding bekostigbaar is sal dit nogal werk met `n "nightstalk"
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Nagsig geweer teleskoop
Ja maar is baie duur en "bulky" het onglangs een gesien vir dag en nag dink was by R30k rond! Word deur die snipers gebruik! 
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Nagsig geweer teleskoop
Suburban guns NS200 +- R10K
Die voordeel is jy gebruik die teleskoop wat op die geweer is.

Dit werk!

- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
smitjs
Het hom al gegoogle en hou dit dop. Weet jy van iemand wat al een getoets het op jakkalse in die aand ? Hulle beweer dat jy tot op 200m kan skiet met die ns200. Laat weet as julle hm getoets het asb.
Groete Biker

Die forum hakkel soms, dan wys dit twee keer.
Ek ry more met een, sal sowat 'n week weg wees as alles goed gaan.
Sal laat weet.
Groete
Johan Smit

JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2599
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
Ga hy sit op 'n 375 Ruger Alaskan?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
Stadig nou. Netnou dink die mense jy wil renosters poach in die nag! HahahahaNoors wrote:Ga hy sit op 'n 375 Ruger Alaskan?
Goed, beter, 6millimeter!
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2599
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
Nee ek soek 'n werkbare praktiese RED DOT "iets" om op daai geweer te sit vir die wilde varke hier in die Kaap..
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Nagsig geweer teleskoop
Het daai varke horings? Volg net op op Geno se vraag?
So terloops ek hoor daar is nog stropers gevang en een dooie Renoster! SA manne en een alien. Moet hulle skiet en in die bos los vir die wilde diere!!!
So terloops ek hoor daar is nog stropers gevang en een dooie Renoster! SA manne en een alien. Moet hulle skiet en in die bos los vir die wilde diere!!!
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2599
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
Nee my maat geen horings nie, swart met bruin kolle of wit met swart kolle..of swart of bruin..
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2599
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
del
Last edited by JohanvB on Sat Jul 27, 2013 9:29 pm, edited 1 time in total.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Nagsig geweer teleskoop
DriesmanBiker wrote:smitjs
Het hom al gegoogle en hou dit dop. Weet jy van iemand wat al een getoets het op jakkalse in die aand ? Hulle beweer dat jy tot op 200m kan skiet met die ns200. Laat weet as julle hm getoets het asb.
Groete Biker
ek hou ook dop.
Johan. Sal ook bly wees as jy teruvoering gee.
.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Nagsig geweer teleskoop
Ek het onderneem om terugvoer te gee.
Onthou asseblief dat ek nie 'n outoriteit op die gebied van roofdier roep en skiet is nie, ek is maar 'n redelike leek.
Die NS200:
Voordele: Die feit dat mens deur jou eie geweer teleskoop ky, en die prentjie op die monitor sien, het tog baie waarde. Daar word geen verstelling aan die teleskoop gemaak nie, en net die infrarooi Leds word gebruik. Die lig is onsigbaar. Vir daardie ligsku jakkalse en die jakkalse wat jou daardie f**k jou skree, glo ek mens kan hulle daardeur fnuik. Dit vernietig die assosiasie van lig met klank en mens. Dit kan baie waarde gee, en totaal waardevol wees in zombie aanvalle. Die feit dan 12 volt gebruik word, is ook van baie waarde.
Nadele:
1. Dit maak die geweer lomp. Die monitor sit bo op die teleskoop, en niks anders kan daarmee saam gebruik word nie.
2. Mens kan nie deur die teleskoop self kyk nie, net op die monitor.
3. Die sogenaamde 200m is ontoereikend vir roofdier roep. Ek kon met 'n sterk led flits 'n hele trop skape sien, maar niks met die NS200. As ek nie met 'n lig skandeer het nie, sou ek nie geweet het van die rooikat wat so stadig ingekom het nie, en sou vir hom weg gery het. Soos dit was, het ek ongeveer 'n halfuur nadat ek hom die eerste keer gesien het, hom eers met die NS200 gesien. Hy het saamgery, en die boer was baie in sy noppies, hulle het geweet van daardie rooikat en sy gebied, maar kon hom nie kry nie.
4. Dis totaal onprakties vir die skandering. Vir roofdier roep moet mens tog baie reg rondom skandeer. Wanneer net die NS200 gebruik word, is daar geen sprake van vinnig skandeer nie. Mens kyk altyd deur die teleskoop. My laagste vergroting is 3.5x. Probeer daar deur skandeer, en sien hoe stadig moet jy skandeer om niks te mis nie. Skandeer verby die reflektor op die roeper, dis insiggewend. Ook moet die teleskoop dan op die laagste vergroting wees. Wie wil in die nag die teleskoop vergroting op en af stel?
5. Dis totaal onprakties vir identifikasie. Alle kleure verdwyn. Dis reeds moeilik om die verskil tussen 'n steenbok en 'n rooikat te sien, die NS200 maak dit net moeiliker. Steenbokke wat le het die manier om altwee oee te wys. Mens kan redeneer dat alle diere wat na die roeper toe kom 'n loodpil nodig het, maar jy sal jou vasloop in 'n silwer. Wie soek daardie moeilikheid?
Feit is ek het wel die rooikat uiteindelik deur die NS200 geskiet, maar ek het die kat eers deur gewone lig skandeer gesien. Ek het wel een jakkals ook daarmee geskiet, maar dit die eerste keer op kort afstand gesien. Ek was nie gelukkig met die afstand bereik nie.
Een jakkals het ek gemis, nie 'n skoot op gekry nie. Ek het die jakkals die eerste keer gesien op sowat 20m, en toe was hy al op spoed weg. Hoe naby was die jakkals? Dit het my genees van stadige skandering.
Ek dink nie daar is 'n aldoelige stuk gereedskap nie, die NS200 is geen uitsondering nie. Dit kan sekerlik van groot waarde wees vir sommige aanwendings, maar vir roep en skiet van roofdiere kan ek dit nie aanbeveel nie, behalwe vir spesiale gevalle. Dis nou maar my opinie, en ek is geen kenner nie.
Miskien kan andere ook insette lewer hieroor.

Johan
Dankie vir die goeie terugvoering. Kan jy my se op watter afstand het jy die kat se oee gesien met die ns200 op sy pad in nadat jy hom met die lig opgetel het?
Biker
Dankie vir die goeie terugvoering. Kan jy my se op watter afstand het jy die kat se oee gesien met die ns200 op sy pad in nadat jy hom met die lig opgetel het?
Biker
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Nagsig geweer teleskoop
Biker in die Stormberge,
Ek het nie bepaal nie, en ek wil nie stry teen die 200m nie. Ek dink wel dit was nader. Onthou darem ook dat die Karoo is nie 'n voetbal veld nie, daar is allerhande bosse, en veral die granaatbosse maak die saak moeiliker.
Mens sien die kat net wanneer hy in oop areas beweeg.
Groete
Johan Smit
Ek het nie bepaal nie, en ek wil nie stry teen die 200m nie. Ek dink wel dit was nader. Onthou darem ook dat die Karoo is nie 'n voetbal veld nie, daar is allerhande bosse, en veral die granaatbosse maak die saak moeiliker.
Mens sien die kat net wanneer hy in oop areas beweeg.
Groete
Johan Smit
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Nagsig geweer teleskoop
Johan
Dankie vir die verslag.
As ek moet aflei is die toerusting nie ideal nie en die grootste beperkinge is om die inkomende jakkals/kat te soek en op te tel en dan ook die afstand waarop hy opgetel/ geskiet kan word. Hierdie is nogal belangrik vir skelm jakkalse.
Dit is jammer dat ons nog nie regtig bekostigbare toerusting wat goed werk beskikbaar het nie. Bottomline is nog maar om die jakkalse so min ligsku as moontlik te hou.
Groetnis
ns Dries. By julle ook so droog en min veld oor?
Dankie vir die verslag.
As ek moet aflei is die toerusting nie ideal nie en die grootste beperkinge is om die inkomende jakkals/kat te soek en op te tel en dan ook die afstand waarop hy opgetel/ geskiet kan word. Hierdie is nogal belangrik vir skelm jakkalse.
Dit is jammer dat ons nog nie regtig bekostigbare toerusting wat goed werk beskikbaar het nie. Bottomline is nog maar om die jakkalse so min ligsku as moontlik te hou.
Groetnis
ns Dries. By julle ook so droog en min veld oor?
-
Spekboom
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Nov 14, 2012 4:40 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
Johan
Dankie, baie goeie waarnemings daar. ek het ook nogal gedink afstand gaan `n probleem wees. Vyftig na `n honderd meter in die donker is amper goed genoeg. Met n volmaan sal hy seker mooi ver sien. Ek dink ook omdat jy bo-oor jou teleskoop kyk is dt seker `n ongemaklike skietery. Jy sal `n spesiale skietraam vir hom moet bou.
As ek nou daaraa n dink sal dit `n goeie kontrepsie wees om langs die lande met `n skietstoel wild wat daar pla af te pik, hulle gaan jou mos nie sien nie.
Hoop nie die langkamp manne lees die ene nie
Daan
Dankie, baie goeie waarnemings daar. ek het ook nogal gedink afstand gaan `n probleem wees. Vyftig na `n honderd meter in die donker is amper goed genoeg. Met n volmaan sal hy seker mooi ver sien. Ek dink ook omdat jy bo-oor jou teleskoop kyk is dt seker `n ongemaklike skietery. Jy sal `n spesiale skietraam vir hom moet bou.
As ek nou daaraa n dink sal dit `n goeie kontrepsie wees om langs die lande met `n skietstoel wild wat daar pla af te pik, hulle gaan jou mos nie sien nie.
Daan
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Nagsig geweer teleskoop
Nee, die volmaan help niks. Laasweek was byna volmaan. Mens sien geen refleksie van die oog in maanlig nie, die lig moet van jou af kom.
Ek dink ook vir windpomp voorsit, waar jy 'n beperkte area moet kyk by die krip sal dit uitstekend werk. Sekerlik sal 'n voorsitstoeltjie by lande ook goed werk, jy kyk mos weer net 'n beperkte area. Dis die reg rondom skandering en die afstand wat die probleem is.
Nee, dis nie ongemaklik nie, ek stel net my skietstoel se geweer arm bietjie laer.
Vergeet van manne wat langkamp jag. Hulle tel nie by my nie.

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
Iets wat mens moet onthou met die gebruik van nagsig, veral vanaf die bakkie, is dat daar geen lig in die dier se oe skyn nie. Hoe helderder die nag, hoe verder tel die jakkals jou op, en hoe gouer draai hy om. Die doel van nagsig is mos om die skelmstes uit te haal, en dit is juis hulle wat sommer op 400 plus meter omdraai. Ek self gebruik al meer as 'n jaar nagsig, en deur trial en error gebruik ek hom uitsluitlik nou in die kern gebied. Loop in in die oggend twee of drie ure voor sonop, en begin roep so 40minute voor eerste lig. Alternatief, gaan sit vroeg voormiddag so 1Km buite die 70% area, en begin roep so half uur voor laaste lig. 90% Van die tyd sal die skelmes in die donker of diep skemer in kom
Meskien moet ek net by noem dat ek die NV550 gebruik wat in die dag ook gebruik kan word

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Nagsig geweer teleskoop
Dankie. Die NS200 kan ook in die dag gebruik word, maar daar is geen sin in nie. Dis net 'n las in die dag, want jy word forseer om in die skerm te kyk, nie met jou oog deur die teleskoop nie.
As ek maar die kerngebiede kan bepaal sal alles makliker wees. Dis my grootste probleem wanneer ek op 'n vreemde plaas kom. Kenners, help my daarmee asseblief.
Mac, vertel meer van die NV550 asseblief.

Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
Vir wat dit werd is......
'n Vriend van my jag met nagsig, hy gebruik 'n Cobra Nightvison verkyker met 'n infra red laser iluminator om te scan mee.
Dan om mee te skiet het hy 'n Luna Optics monocular agter sy teleskoop. En 'n oulike patent wat jy hom agter enige teleskoop kan monteer gemaak. Om eye relief reg te kry het hy 'n ding wat die kolf bietjie langer maak.
Deur die teleskoop met die nagsig monocular agter kan hy jakkalse vêr oor 300m ID. Sy POI skuif ook glad nie so as iets skeef loop kan jy net die monocular afhaal en verder met 'n lig aankarring.
Wat ons gewoonlik doen met ligsku jakkalse is om te roep en dan vir hom op 'n stoeltjie daar te los en met die bakkie weg te ry. Foxie dink dan dat die gevaar weg is en as hy kom loer is dit verby.
Jy moet net ingedagte hou dat as die monocular se vergroting bv. 2.5X is moet jy jou teleskoop 2.5x afdraai om dieselfde vergroting te kry Bv. as jou teleskoop op 5x is en monocular is 2.5x dan is jou totale vergroting 12.5X
Cheers
Kojak
Ps. Hy gebruik dit ook van sy skietstoel op die bakkie af, dis net baie vervelig vir die drywer, En jy skrik jou m*&r los as die skoot klap want als is donker. En jy sukkel ook om die jakkals te kry want die drywer weet nie waar hy geskiet het nie.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
Soos ek, as die nag lank geraak het uit die slaap wakker skrikDawie wrote:Vir wat dit werd is......
Ps. Hy gebruik dit ook van sy skietstoel op die bakkie af, dis net baie vervelig vir die drywer, En jy skrik jou m*&r los as die skoot klap want als is donker. En jy sukkel ook om die jakkals te kry want die drywer weet nie waar hy geskiet het nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Nagsig geweer teleskoop
http://www.scottcountry.co.uk/products- ... e-4979.htmMac, vertel meer van die NV550 asseblief.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Nagsig geweer teleskoop
Dankie Dawie. Dit klink vir my nog die beste wat ek al van gehoor het. Foto's asseblief! Wat van die infrarooi beligting wanneer jy deur die teleskoop en monocular kyk?Dawie wrote:Vir wat dit werd is......
'n Vriend van my jag met nagsig, hy gebruik 'n Cobra Nightvison verkyker met 'n infra red laser iluminator om te scan mee.
Dan om mee te skiet het hy 'n Luna Optics monocular agter sy teleskoop. En 'n oulike patent wat jy hom agter enige teleskoop kan monteer gemaak. Om eye relief reg te kry het hy 'n ding wat die kolf bietjie langer maak.
Deur die teleskoop met die nagsig monocular agter kan hy jakkalse vêr oor 300m ID. Sy POI skuif ook glad nie so as iets skeef loop kan jy net die monocular afhaal en verder met 'n lig aankarring.
Die Pulsar moet jou teleskoop vervang.
Voorts Dawie, hoe suksesvol is hy dan?
En help my asseblief meer met die identifikasie van kern gebiede op 'n vreemde plaas.
Groete
Johan Smit