Hallo manne van die forum
Ek het so 3 jaar terug vir my n nuwe teleskoop gekoop en besluit om dit sommer self op te sit. Self op gesit en ingeskiet en verder gejag met goeie sukses. Ek het later op die forum dit raak gelees dat hoe nader jou teleskoop aan jou loop is hoe beter. Vir my klink dit of dit nogal waar kan wees en het toe besluit om my mounts (High) te vervang met (Low) mounts.
Teleskoop terug gedraai dat kruisie weer in middel is soos hy gekoop was en afgehaal. Met die opsitslag het ek kruisie teen muur gesit, waterpas en so paar meter weg my teleskoop op tafel neergel?. Ek het probeer waterpas, sonder klempe ens, maar sodra jy teleskoop wil draai dan beweeg die geweer mos natuurlik so bietjie. Ek het toe besluit om hom vastesit sodat as ek die teleskoop optel en geweer vasdruk die kruisie dan regop is. M.a.w die teleskoop is nou waterpas met kruisie teen muur, maar nie met geweer nie.
Wat ek nou wil weet: As ek dit nou so hou, sal dit n invloed he wanneer ek teleskoop op/af of links/regs verstel. Trek die patroon steeds reguit in die lug op as jy die geweer draai? As die trajek van patroon steeds reguit in lug op gaan, sal dit mos nie n invloed op die akkuraatheid van die geweer h? nie, of is ek nou verkeerd?
Ek hoop nie ek het nou te deurmekaar gepraat nie! Ek wil graag weet of dit so gedoen kan word of moet jou teleskoop waterpas met jou geweer opgesit word en indien wel, hoe sal ek dit die beste self kan doen?
Ek luister graag na iemand wat my kan help asb
Byvoorbaat dankie
Danie
Hulp met teleskoop self opsit
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: Hulp met teleskoop self opsit
Hallo almal
Vir die antwoord wag ek ook. Ek wonder ook al vir n tyd lank oor daai een.
Nico

As long as there's lead in the air there are hope
- namgirl
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Thu Jul 22, 2010 12:58 pm
Re: Hulp met teleskoop self opsit
Would love to read more about this. Anyone with an answer?
.22
.243
AK 47
LM 5
Glock 19
Hoyt Contender Elite
.243
AK 47
LM 5
Glock 19
Hoyt Contender Elite
-
Danie Lombard .243
Re: Hulp met teleskoop self opsit
Ou Daan.
Dit gaan nie die invloed he wat jy dink dit gaan he nie. Jou senterpunt van jou kruis is tog die plek waar jou koeel die teiken gaan tref as jou zero punt en kruis haar mekaar oorvleuel op 'n gewewe afstand bv. 200m. Dit is raadsaam om jou teleskoop waterpas en haks te monteer teenoor jou geweer se middel punt van die loop. As jou vertikale kruishare van jou scope effens na een kant toe oorle terwyl jou geweer loodreg haks le, gaan jy nie 'n effek sien tydens jag toestande nie, MAAR as jy komp skiet en dit erenstig doen kan dit 'n probleem word met holdover en hoog vat met mill dot en ballistic rectical. Party skuts dial nie windage en elevation nie en gebruik die holdover vir verskillende afstande.Dit kan 'n probleem word met die tipe skiet tegniek as die krishaar skins le teenoor die senter punt van die loop.
Dit is nie nodig om met dwars en regop lyne teen die muur 'n scope loodreg te monteer nie.Dit is immers diekorrekte wyse, maar daar is makliker maniere. Gebruik die senter punt van jou aksie se bolt bv. 'n muaser aksie se fire pin se senter gedeelte aan die agterkant is duidelik sigbaar van agter gesien as die bolt/grendel in die aksie rus. Jy kan dit met ander bolts ook doen. Merk vir jou 'n senter punt agter op die bolt op sker te maak. Draai die scope links en regs todat die onderste vertikale kruishaar presies na onder wys en die fire pin in twee deel. As jy jou oog bietjie werder van die scope af hou, soveel so dat die lens beeld donker vertoon is die kruishare nog steeds duidelik sigbaar. So kan jy verseker dat jou kruishare 90 grade tot die middel van jou loop is.
Wat baie belangrik is met die monteer van 'n scope in die rigting wat die scope le van bo gesien met die middel lyn van jou loop. Dit is hier raadsaam om 'n boor rigter/colimator te gebruik. Ek het al scopes gesien wat soos 'n skeel ou lyk. Die loop kyk links en die teleskoop kyk regs. Sulke skuts met sulke scope monteer tegnieke sukkel gewoontlik om hul gewere te zero en sit met die tipiese probleem van zero op 200m, skiet links op 100 en regs op 300m.
Danie.

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Hulp met teleskoop self opsit
Lees bietjie hierdie inligting
http://www.longrangehunting.com/articles/reticle-perpendicularity.php

Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Hulp met teleskoop self opsit
Danie .243
Dankie vir daardie antwoord. Ek het nou al so lank sit en wonder en ek moes net al lankal gevra het. Dit sal ook seker werk as ek n pyp, 30mm of naastenby in die mounts op geweer sit wat gelyk met loop, loop. Op die punt, reg in middel van die pyp maak ek 'n toutjie vas en verstel totdat die toutjie reg in die middel van my geweer se loop te sien is. Dan sal die teleskoop mos reg in lyn met die loop van die geweer wees?
Nog laaste vragie: Kan n teleskoop te na aan die loop van die geweer wees? Hy is nie teenaan, daar kan so 2 bladsye net-net inskuif?
Dankie
Danie (Oook n .243 man)

As mens deur die gat kant van 'n loop kon kyk en die patroon in vlug van agter kon beloer sou dit tops gewees het. Hoe nader 'n scope aan 'n loop is hoe beter. Low ringe is die beste MAAR Die groote van die voorste lens bepaal die hoogte van jou ringe. Ons wat so in die nag boer in die veld met die 50mm en groter voor lense word in 'n mate ge gadicap met die hoger ringe. Leupold was lekker slim met die inham in die voorste lens se onder kant om die scope laer op die mount te kan monteer. Amper die enigste ding van leopold wat ek van hou.
Die latinos daar in die VSA het mos die gesegte met hul plat lead sled bling motor karre, GO LOW AND SLOW MAN!
Gaan laag op die scope mounts en ringe en jy is op die regte pad.
Daar's hy.
Goed gaan.
Skiet daai .243
Ons moet met die wereld erfenis raad praat, ek sou voorstel dat die .243 Win ook een van die wonders van die wereld is.
!!HOERA!! vir Winchester en die .308 dop.

Dankie! Weet nie of my geweer dalk anders is nie maar ek het Lynx 2.5-10 x 56mm met low 30mm tube mounts op my geweer net net, soos ek se 2 gewone bladsye pas daar tussen, op gekry, dink nie ek sal nader as dit aan die loop kom nie.
Lekker jag en mag daar baie val!
Hoor hoor .243!!!!

Dankie vir daardie 'link'. Ek sal dit ook gaan doen as ek my teleskoop klaar ge(zero) het!