Middag manne
Net 'n vraag uit nuuskurigheid. Het iemand dalk al die SA jagters kruishaar laat insitalleer op hul lynx teleskope?
Is dit ooit moontlik?
Lynx SA Jagters Kruishaar
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lynx SA Jagters Kruishaar
Veiligheid eerste manne!
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Lynx SA Jagters Kruishaar
Ja, ek het. Dis net moontlik op die LX2 reeks.musgrave270 wrote:Middag manne
Net 'n vraag uit nuuskurigheid. Het iemand dalk al die SA jagters kruishaar laat insitalleer op hul lynx teleskope?
Is dit ooit moontlik?
Ek het dit gedoen omdat die kruishaar wat op die teleskoop was, hopeloos was vir nagskiet. Tenminste kan ek nou die teleskoop in die nag gebruik.
Ek dink nie veel van die kruishaar nie. Vat dit so: Die koeel se spoed kom gelykmatig meer en meer af met afstand. Daarom moet die afstand tussen lyne, of liewer die hoek van lyn tot lyn ook gelykmatig meer word.
Die sogenaamde SA jagter kruishaar faal hierdie eenvoudige toets.
Tenminste kan jy dit gebruik in die nag, wanneer ver skiet maar die uitsondering is.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lynx SA Jagters Kruishaar
Dankie BRNO
Daar beantwoord jy somme al die ander vrae wat ek ook gehad het.
Daar beantwoord jy somme al die ander vrae wat ek ook gehad het.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lynx SA Jagters Kruishaar
Ek kyk na die kruishaar om dieselfde rede. Die "hold over" kruishaar om my teleskoop is net te fyn vir nagskiet. Ek oorweeg gladnie die SA jagters kruishaar vir die afstand skiet nie. Ek het buitendien nie 'n LX2 reeks teleskoop nie so dit gaan elkgeval nie vir my kan werk nie.smitjs wrote:Ja, ek het. Dis net moontlik op die LX2 reeks.musgrave270 wrote:Middag manne
Net 'n vraag uit nuuskurigheid. Het iemand dalk al die SA jagters kruishaar laat insitalleer op hul lynx teleskope?
Is dit ooit moontlik?
Ek het dit gedoen omdat die kruishaar wat op die teleskoop was, hopeloos was vir nagskiet. Tenminste kan ek nou die teleskoop in die nag gebruik.
Ek dink nie veel van die kruishaar nie. Vat dit so: Die koeel se spoed kom gelykmatig meer en meer af met afstand. Daarom moet die afstand tussen lyne, of liewer die hoek van lyn tot lyn ook gelykmatig meer word.
Die sogenaamde SA jagter kruishaar faal hierdie eenvoudige toets.
Tenminste kan jy dit gebruik in die nag, wanneer ver skiet maar die uitsondering is.
baie dankie vir jou terugvoer.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lynx SA Jagters Kruishaar
Altyd n plesier. Laat weet tog wat doen jy, en ook hoekom asb.musgrave270 wrote:Dankie BRNO
Daar beantwoord jy somme al die ander vrae wat ek ook gehad het.
Veiligheid eerste manne!
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lynx SA Jagters Kruishaar
Ek het nou nog nie weer met my geweer geskiet om die probleme uit te vis waaroor ek vroeër uitgevra het nie. Ek dink maar net aan die moontlikheid dat as ek my teleskoop moet instuur, dat ek dalk vir my breër kruishare moet laat opsit. Nie noodwendig breër nie, iets soos die gewone "plex"kruishaar waarmee die teleskope uitkom.BRNO .06 (Pierre) wrote:Altyd n plesier. Laat weet tog wat doen jy, en ook hoekom asb.musgrave270 wrote:Dankie BRNO
Daar beantwoord jy somme al die ander vrae wat ek ook gehad het.
Hier kan jy sien waarna ek verwys.
http://www.lynx.co.za/products/riflesco ... ptions.htm