4-12 x 40 ADLER
-
Leka man leka
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Sun Jul 28, 2013 6:32 pm
4-12 x 40 ADLER
Help asb. Kan ek bogenoemde (4-12 x 40 ADLER) teleskoop op my .308 Win sit. 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 4-12 x 40 ADLER
Gaan stel jou eers voor by "Nuwe aansluitings" en dan sal die manne jou raad gee.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: 4-12 x 40 ADLER
leka man gaan kyk bietjie hier en stel jou self voor en sê bietjie van waar is jy
Dan sal die ouens jou met graagte help
http://jaracal.com/viewforum.php?f=126
Dan sal die ouens jou met graagte help
http://jaracal.com/viewforum.php?f=126
vlakvark en bosvark Bvk
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: 4-12 x 40 ADLER
Jis Leka man.
Die Adler sal beslis vir jou werk. Dieselfde scopes word ook bemark as die Bushnell Trophy XLT reeks. So die Adler se prys is reg en die optics glad nie te sleg nie. Baie lekker algemene jag teleskoop.

Jannie Welman