Tamatieboom
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Tamatieboom
Goeie Middag,
Weet iemand waar ek 'n tamatieboom kan kry of van die saad asseblief?
Dankie
Groete
Weet iemand waar ek 'n tamatieboom kan kry of van die saad asseblief?
Dankie
Groete
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Tamatieboom
Frikkie, as dit nou vir n gewone tamatie plant is, vat sommer n vrot tamatie, en werk hom in die grond in. Voor jy sien is daar sommer n paar plantjies. As daar nou iets soos n tamatie boom is, ignoreer dan maar die advies.Frikkiedbr wrote:Goeie Middag,
Weet iemand waar ek 'n tamatieboom kan kry of van die saad asseblief?
Dankie
Groete
Veiligheid eerste manne!
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Tamatieboom
Frikkie
Ek weet nie waar jy n boom gaan kry nie maar ek het saad.
Sal bietjie loer by die huis. Ek wil sodra dit bietjie warmer raak die saad probeer ontkiem.
Laat weet maar.
Groete
Rasmus
Ek weet nie waar jy n boom gaan kry nie maar ek het saad.
Sal bietjie loer by die huis. Ek wil sodra dit bietjie warmer raak die saad probeer ontkiem.
Laat weet maar.
Groete
Rasmus
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Tamatieboom
Ja nee Pierre, ek ken daai een, Soek eintlik die tamatieboom soos die een.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/6260628437_fbcce51a85_z_zps1b70c2c4.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/images9_zps6345f21b.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/6260628437_fbcce51a85_z_zps1b70c2c4.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/images9_zps6345f21b.jpg
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Tamatieboom
Ons ken dit as die boomtamatie. Eerste keer daarmee te doen gekry op Magoebaskloof, later by Louis Trichardt van hulle gesien en so jaar of wat terug konfyt van hulle geproe. Baie lekker en ryk aan Vit C
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Thelma
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Sep 09, 2014 3:41 pm
Re: Tamatieboom
Hallo frikkiedbr,
Ek het n tamatie boom, hulle groei baie maklik van die saad, of as jy jou pos adres wil stuur dan stuur ek vir jou van die vrugte, net wanneer hulle nou weer dra.
Thelma
Ek het n tamatie boom, hulle groei baie maklik van die saad, of as jy jou pos adres wil stuur dan stuur ek vir jou van die vrugte, net wanneer hulle nou weer dra.
Thelma
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Tamatieboom
Haai, ek sal ook graag van die saad wil hê. Wat is die wetenskaplike naam? Wil graag oplees daaroor. Ons kwekery het op 'n tyd ornamentele pot tamaties gekweek vir snaaksheid wat eetbaar was. Baie mooi en baie lekker.Giepie wrote:Ons ken dit as die boomtamatie. Eerste keer daarmee te doen gekry op Magoebaskloof, later by Louis Trichardt van hulle gesien en so jaar of wat terug konfyt van hulle geproe. Baie lekker en ryk aan Vit C
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tamatieboom
Hierdie is 'n subtropiese vrug en julle sal hom ernstig moet beskerm teen koue om hom aan die lewe te hou. Christo, jou "koue bokkeveld" voorspel niks goeds nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Tamatieboom
Driepoot, jip dit besef ek. Ek plant hulle by my moeder in Hamlet. Daar staan al 'n Tambotie wat seker al 2.5m hoog is.
Ek probeer maar en kyk wat maak dit. Hy kan dalk 'n mooi bonsai maak.
Ek probeer maar en kyk wat maak dit. Hy kan dalk 'n mooi bonsai maak.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Tamatieboom
Myne trek selfs swaar van die koue winde hier noord van Pta.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.