watse scope om te kies??
-
Hannes Maritz
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Jun 17, 2013 12:09 pm
watse scope om te kies??
Hallo manne
Ek het vir my n .243 gekoop en ek weet regtig nie watse scope om op te sit nie ek kyk na lynx se kant toe maar daar is regtig so baie om van te kies. Ek kom van die kalahari af upington se wereld so skiet maar lang skote en roep ook in die nag ongediertes maar net op ons eie plaas. Wat sal julle my aanbeveel oom te koop. Ek het die volgende scopes in sig.
LX2 2.5-15x50
LX2 2.5-10x56IR
LX2 5-20x50IR
Asb ek soek raad en wil graag hoor wat almal te se he asb.!!

mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: watse scope om te kies??
Welkom Hannes ja daar in jou wereld moet jy kan ver gooi! Ek sal ook kyk na leupold, Nikon en Rudolph! Lynx het vir my net te duur geword en kan dus nie se die is beter as die make genoem veral met daai groot vergrotings vir ver skiet nie! Ek sal se gaan kyk almal lynx in gesluit en kyk wie gee die beste beeld helderheid ens op die groot verstellings! Want ek het agter gekom dat daar baie bekende name is wat maar sukkel om goeie kwaliteit teleskope te maak met die groot verstellings!?
Last edited by mariusr on Wed Jul 24, 2013 7:15 am, edited 1 time in total.
- .243
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Thu Sep 15, 2011 8:30 pm
Re: watse scope om te kies??
Ek het die 4-16x50 Rudolph met die ts kruishaar op my .243. Eks baie te vrede met hom ek sal jou aan raai dat as jy baie jakkalse skiet 'n dikker kruishaar te vat want hy is bietjie dun vir nagskiet. Maar verder is hy honderd.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: watse scope om te kies??
Hannes, die manne gaan vra dat jy jouself beter bekendstel.
Ek ken nie die Lynx skope nie so sal nie kan praat oor hulle nie. Ek is self op soek na 'n teleskoop vir 'n .270 en het na 'n paar gekyk. Leupold was die beste sover al is hulle ook nogal duur, maar eerder duurder betaal en jy verloor nie bokke nie.
Hoop jy kom reg.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: watse scope om te kies??
Waarom wys jy net Lynx? Ek glo nie hulle is die beste waarde vir geld nie.
Hulle kruisdrade is in elk geval pateties vir lang afstand.
Wil jy regtig in die nag op en af stel? Met Lynx teleskope? Genade!!
Hulle kruisdrade is in elk geval pateties vir lang afstand.
Wil jy regtig in die nag op en af stel? Met Lynx teleskope? Genade!!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1893
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: watse scope om te kies??
Ek het 'n Lynx op my een geweer en is baie tevrede met hom. Ek het besluit om op my nuwe gewere Nikon te sit en moet se dat ek baie tevrede is sover met my Nikon Monarch 3. Vir die prys en die na verkope diens is dit beslis waarde vir geld.
Maak 'n verskil
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: watse scope om te kies??
Ken glad nie Lynx nie, maar wag tans vir my tweede Nikon Monarch 3. Stem 100% saam met ratel.Ratel wrote:Ek het 'n Lynx op my een geweer en is baie tevrede met hom. Ek het besluit om op my nuwe gewere Nikon te sit en moet se dat ek baie tevrede is sover met my Nikon Monarch 3. Vir die prys en die na verkope diens is dit beslis waarde vir geld.
Veiligheid eerste manne!
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: watse scope om te kies??
Ek skiet jakkies en jag springbokke met lynx 2,5 - 10 x 56IR.
Wat ek baie van hou is die dikker kruishaar vir nagskiet en ook die verligte kruishaar (IR). Ek glo nie mens her regtig n groter vergroting as 10 nodig vir jag nie , behalwe as jy baie fyn op langafstande wil skiet, as jy kopskote op 250m plus wil skiet, gewoonlik skiet ek nie na kop op sulke afstande nie en is die 10 x vergroting nog meer as genoeg op die lyf. Met die beeld is daar nie vir my fout nie. Teleskoop verstel goed en stamp nie uit nie, hou sy zero.
Nadeel van scope is paralax op die 10 x vergroting, partykeer draai die knop vanself in geweersak en dis moeilik om in nag te stel wanneer jy jakkals jag en nie graag teveel lig wil maak op jouself nie. Op die groter vergrotings sal ek wel n paralaks aanbeveel. Vir jag en nagskiet is dikker kruishaar baie lekker, maar op die papiere is hy weer bietjie dik, so as jy net gaan jag is dit ideaal, maar as jy wil papiere skiet is dit n bietjie van n nadeel.
Baie mense het al bokke met lynx geskiet en volgens die manne is die nuwe LX2 se lense nog beter as die vorige LX reeks. Ek het nog nie met monarch gewerk nie en kan dus nie vergelyk nie, maar gee dus my ondervinding met lynx.
My ander scope is leupold VX3 4,5 - 14 x 50 LR gemonteer op my 7x64. Hierdie gebruik ek slegs vir in die dag jag (moet nou nagjag omdat dit my enigste geweer is) en skiet ook lekker papiere want dit het lekker dun kruishaar. Die groter vergroting help net op papiere en jag nie groter as 10 of 11 x vergritng nie en draai hom af tot 6 vir meer bosagtige dele. Scope verstel positief, hou sy zero, beeld is helder en no geen probleme nie. Nadeel is dunner kruishaar vir nagskiet. Op die oomblik moet ek met hom in die nag skiet want ek het my 243 verkoop en is in proses vir ander jakroer. Ek skiet raak in die nag maar die dun kruishaar werk nie so lekker nie, beeld is helder en ek sien beter met hom as met lynx, maar lynx is meer prakties met dik kruishaar.
As jy net uit die lynx wil kies sal ek 2,5 - 15 x 50 vat, maar nie met te dun kruishaar nie, anders sou ek ook ander scopes oorweeg en na die prys kyk. Ek oorweeg self n Nikon monarch omdat almal so goed praat van hom, maar sal nog sien as ek hom bietjie gevoel en bekyk het.

- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: watse scope om te kies??
Ek skiet tans met n 3-12x56 Meopta spesifiek in die nag.
Baie tevrede! As n kat of jakkals nie skuil agter iets nie, is identifikasie moontlik tot op 380m.
Dis hoe ver ek kon sien dis n ongedierte en toe die afstand gerange.
Glo daar is baie scopes wat dit kan doen.
Nie altyd moontlik nie maar probeer loer deur n paar scopes voor jy besluit. Daar is goeie produkte vandag op die mark.
Helderheid is 1ste prys vir nagjag!

- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: watse scope om te kies??
Niks fout met Lynx teleskope nie. Ek besit die 3.5-10x50 model ek kan wel sê dat die kruishaar baie dun is (wat ek verkies - ek skiet nie in die nag nie) en dat jy wel kan sukkel om hom te sien..
-
Hannes Maritz
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Jun 17, 2013 12:09 pm
Re: watse scope om te kies??
Hallo aan almal
Ek het reg gekom baie dankie vir almal se raad. Ek het na lynx gekyk omdat my pa die scope vir my wil koop en hy glo lynx of swarovski en swarovski se pryse is n bietjie rof. Ek het vir my toe n scope gekoop n Lynx LX2 2.5-15x50 met die sa jagters retical baie tevrede gaan more betjie kykwat hy maak. Dankie vir almal se raad.
Lekker dag aan almal

Danie Lombard .243
Re: watse scope om te kies??
Jy sal nie spyt wees oor die aankoop van 'n Lynx nie.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: watse scope om te kies??
Maak van die scope sal ek nou nie voorskryf nie maar ek het gevind dat op 'n kaliber soos die 243 jy vinnig gaan wens jy het grootter gegaan as jy kleiner as so 14X koop.
Ek sien jy is reeds op die 50 en 56mm lense so daar het jy nie meer raad nodig nie.
Sterkte met die keuse.
Peet
Ek sien jy is reeds op die 50 en 56mm lense so daar het jy nie meer raad nodig nie.
Sterkte met die keuse.
Peet
-
Reinier
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sat Jul 20, 2013 11:49 am
Re: watse scope om te kies??
Wat is julle gevoel oor 'n Vortex Viper HS 6-20x50 ?
.7mm Rem Mag - Krico
.243 Win - Tikka
.22 Mag - Anschutz
.243 Win - Tikka
.22 Mag - Anschutz
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: watse scope om te kies??
Ken nie die scope self nie, maar my pa het n Vortex 2,5 - 10 x 50. Scope is helder, verstel positief maar sy nadeel is dat hy n baie kort eye relief het, weet nie of dit die spesifieke model was of dalk almal nie?Reinier wrote:Wat is julle gevoel oor 'n Vortex Viper HS 6-20x50 ?
Groete
Danie
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: watse scope om te kies??
As jy baie in die nag skiet, kan jy gerus na Zeiss ook kyk.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: watse scope om te kies??
Ek self geniet my Nikon teleskope baie en sal graag die Leupold op my .243 wil vervang het 'n Nikon 2.5-baie x 50.
-
chrisman
- Full Member

- Posts: 133
- Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm
Re: watse scope om te kies??
Ek sien almal het goeie smaak.
Maar niemand noem Bushnell nie.....
Het een op my .308, baie gelukkig.
O Ja. 3-9 X 38...
Maar niemand noem Bushnell nie.....
Het een op my .308, baie gelukkig.
O Ja. 3-9 X 38...
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: watse scope om te kies??
Burris Four X 3-12x56 Illuminated Dot
-
Reinier
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sat Jul 20, 2013 11:49 am
Re: watse scope om te kies??
Ek het self n Vortex Viper HS 6.5-20 x 50 wou bietjie julle gevoel kry oor die scope..
Moet se ek is meer as tevrede met hom, dink vir dit wat jy betaal en wat jy kry is dit verseker een van die beter scopes.
Moet se ek is meer as tevrede met hom, dink vir dit wat jy betaal en wat jy kry is dit verseker een van die beter scopes.
.7mm Rem Mag - Krico
.243 Win - Tikka
.22 Mag - Anschutz
.243 Win - Tikka
.22 Mag - Anschutz
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: watse scope om te kies??
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: watse scope om te kies??
Hannes, I am glad you came right.
What should I put on my 22-250, mainly for night shooting.
I have an idea what I want but want to hear from you out there. A friend said to me,
Buy right the first time, otherwise you will have to change it later.
Wayne
What should I put on my 22-250, mainly for night shooting.
I have an idea what I want but want to hear from you out there. A friend said to me,
Buy right the first time, otherwise you will have to change it later.
Wayne
-
Reinier
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Sat Jul 20, 2013 11:49 am
Re: watse scope om te kies??
Wayne it depends on what you are willing to spend..
I will definitely advise you to have a look at the Vortex Viper HS 6.5-20x50. I have one on my .243 what I also use allot for night shooting and the price, clarity and over all quality off the scope is hard to beat.
I will definitely advise you to have a look at the Vortex Viper HS 6.5-20x50. I have one on my .243 what I also use allot for night shooting and the price, clarity and over all quality off the scope is hard to beat.
.7mm Rem Mag - Krico
.243 Win - Tikka
.22 Mag - Anschutz
.243 Win - Tikka
.22 Mag - Anschutz
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: watse scope om te kies??
Reinier
I will see if the local shop has one to show me, do they come with an IR.
Wayne
I will see if the local shop has one to show me, do they come with an IR.
Wayne