Karoo-boere kry hulp by honde
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Karoo-boere kry hulp by honde
ai tog....ek sal moet 100 honde kry vir die 1000ha kampe.
ek beheer ongediertes ook op 'n groen manier....die groen nosler BT
ek beheer ongediertes ook op 'n groen manier....die groen nosler BT
HOU HOM DAAI DIKTE
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Karoo-boere kry hulp by honde
Oom Pieter
Ek het al baie gelees oor hierdie honde wat skape oppas. Daar is ook al donkies en volstruise en "glo dit as oom wil" Boesmans gebruik om kleinvee te beveilig. Die feit is egter dat ek nog nooit enige langtermyn suksesse met enig van hierdie metodes gesien het nie. Die boere wat so erg deurloop onder die veeverliese is raadop en sal dus ook na enige moontlike oplossings kyk. Persoonlik dink ek hierdie is maar weer 'n geval van die groenes met hul miljarde wat dink hulle het 'n groen oplossing vir die kleinveeboere se probleme.
Is hierdie maar net weer 'n geval van iemand wat 'n afset vir sy honde soek nie,en nou gaan hy GROEN om sy produk te bemark
Ek vra maar net.
Groete.

daai honed het al amper net soveel skaap gevang as jakkalse. en, as dit werk, werk dit in klein kampies, op jou lusern, nie die karoo kampe nie
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Karoo-boere kry hulp by honde
Wat word van al die jakkalse as hule getalle nie beheer word nie?
Hulle word net meer... en dan vreet hulle meer..
Hulle word net meer... en dan vreet hulle meer..
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Karoo-boere kry hulp by honde
Ek gaan kyk of ek deel van die projek kan raak, wil toets maak met een van my troppe. Het by 'n vergadering navraag gedoen by hulle oor die Maluti hondjies.
Het genoem dat ek 'n baie uitgesproke voorstaander van die "dodelike" metodes is. So as dit werk sal ek nie lieg nie.
Cheers
Kojak
Het genoem dat ek 'n baie uitgesproke voorstaander van die "dodelike" metodes is. So as dit werk sal ek nie lieg nie.
Cheers
Kojak
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Karoo-boere kry hulp by honde
Dawie, doe onde ding kan seker werk, het nog net met manne te doen gekry wat nie sukses gehad het nie. Wat is die regte manier tov van die kos en kos gee van die honde?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Karoo-boere kry hulp by honde
JamesJames Wilson wrote:Dawie, doe onde ding kan seker werk, het nog net met manne te doen gekry wat nie sukses gehad het nie. Wat is die regte manier tov van die kos en kos gee van die honde?
Ek het nie 'n clue hoe die kosgee werk nie, hulle het nog net my naam gevat paar maande gelede en ek het noggie iets weer gehoor nie. Ek is bewus van die mislukkings van die honde.
My punt aan hulle was .... as dit werk sal ek dit so bekend maak. Lw. die teendeel geld ook.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Karoo-boere kry hulp by honde
Dawie
Ken mense met die honde
Van die honde werk glad nie..nooit
Ander werk vir 'n lang tyd goed
Ander wek vir 'n tydjie en dan nie meer nie
Al werk die honde tydelik of vir 'n lang tydperk
hulle gaan mos net meer word en meer vreet
Smirre
Ken mense met die honde
Van die honde werk glad nie..nooit
Ander werk vir 'n lang tyd goed
Ander wek vir 'n tydjie en dan nie meer nie
Al werk die honde tydelik of vir 'n lang tydperk
hulle gaan mos net meer word en meer vreet
Smirre
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Karoo-boere kry hulp by honde
Praat jy hier van die honde of ongediertes?Smirre wrote:Dawie
hulle gaan mos net meer word en meer vreet
Smirre
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Karoo-boere kry hulp by honde
NEE......................... die honde moet jy kastreer vir hulle om te werk
Die jakke gaan net meer word ,vinniger aanteel en meer skade veroorsaak
Smirre
Die jakke gaan net meer word ,vinniger aanteel en meer skade veroorsaak
Smirre
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Karoo-boere kry hulp by honde
Hoekom sal hulle meer raak? Ek sal nie ophou jag nie. Ek hoop net die hond hou die origes van my skaap weg.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Karoo-boere kry hulp by honde
Cheeta Outreach was vandag by my. Aangename mense.
As ek 'n hondjie gaan kry sal dit van September rond af wees. Die hondjie bly hulle s'n vir 'n jaar en hulle gee al die kos vir 'n jaar. Na 'n jaar as ek die woefie wil hê kry ek hom verniet.
Ek sal op hierdie topic verslag doen van die vordering.....langtermyn
Cheers
Kojak
As ek 'n hondjie gaan kry sal dit van September rond af wees. Die hondjie bly hulle s'n vir 'n jaar en hulle gee al die kos vir 'n jaar. Na 'n jaar as ek die woefie wil hê kry ek hom verniet.
Ek sal op hierdie topic verslag doen van die vordering.....langtermyn
Cheers
Kojak
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Karoo-boere kry hulp by honde
Dawie, ek reken jou verslag sal as n onafhanklike persoon vir almal van baie waarde wees en hoog geag word!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
RusticRainman
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Nov 10, 2013 10:28 am
Re: Karoo-boere kry hulp by honde
Dawie. Enige terugvoering
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Karoo-boere kry hulp by honde
Hulle het die projek nou eers op die ys gesit nadat daar nie genoeg belangstelling was nie. Hier is 'n ongedierte projek in die Koup, as dit klaar is gaan van die boere in die projek en die buite wat belangstel ook kry.
Ek weet nie wanneer dit gaan wees nie
Cheers
Dawie
Ek weet nie wanneer dit gaan wees nie
Cheers
Dawie