Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
KRC-Lubeck
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun Jul 07, 2013 7:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by KRC-Lubeck »

Hallo almal!!

Ek is Willie Vermeulen. Werk tans by Aussenkehr in die suide van Namibie. Naweke probeer ek so biejie boer da in die Grunau omgewing. Dankie vir die lekker forum.

Baie inligting wat die manne deel. Hoop ek kan ook bietjie gee.

Groetnis

Willie
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Willie. Vertel ons van jou skietgoed!
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jacquesb »

Hallo Willem, Schalla

Welkom hier by die forum, kuier lekker!

Groete

Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Hallo Willie, Willem, Schalk, Landy en Drover.
Baie welkom hier.

Ek vermoed Land(y) en Drover gaan goeie maats raak! :)
Ek vermoed ook ons gaan julle manne greeld hier op die forum sien..... die manne met die Toyotas is skaarser hier op die forum, want hulle is meer gereeld in die veld omdat hulle bakkies wel nog loop... ;D ;)
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Baie welkom aan al die nuwe manne ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Baie welkom aan al die nuwe lede en ons hoop retig van harte dat julle gou sommer julle jagstewels hier sal kom opskop teen die jagvuurtjie. Geniet julle gate uit en voel vry om julle ondervindinge of vrae met almal hier te deel.

Groetnis
Wouter
User avatar
Tollieman
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Sun Jul 14, 2013 8:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Tollieman »

Hello almal

My naam is Manie en ek is ook van Kathu (Nes Hein)

Geniet hierdie forum en al julle stories!
9mm Firebird
.22 Slazenger
308 CZ 550 Laminated Varmint
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Dagsê Manie-Tolleman.
Hoe kry jy daardie naam? :P

En waarmee skiet jy wat?
Groetnis
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by FCLoretz »

Welkom aan al die nuwe manne
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
CP vd Merwe
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Jul 17, 2013 12:34 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by CP vd Merwe »

Midag ek is nuwe lid besit n 25-06.
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Smiley »

Welkom CP, geniet dit saam met ons.
Hannes Maritz
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Jun 17, 2013 12:09 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Hannes Maritz »

Hallo almal

Ek is Hannes Maritz van upington ek vind die forum baie interessant ek is n boerseun wat hou van jag. Nog nie baie goed in my lewe geskiet nie maar gaan een van die dae begin wag net vir my .243 lesensie. Hoop ek sal vir ander mense ook kan raad gee soos ander mense hier vir mekaar op die forum help. Ek al baie goed raak gelees wat ek gebruik het..
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Hannes. Hoop jy leer iets.
User avatar
Brand
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sun May 02, 2010 12:49 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Brand »

Goeie naand aan al die mede lede

Wil my net gou voorstel
Ek is Brand Venter boer so 70 km van mariental en 50 km van daai ou klein dorpie Gochas.Is 25 jaar oud en is baie gelukag ge troud.Boer met klein vee soos dorpers,van rooy,persies,karekoele en blinkhaar afrikaners.Boer met bees en bokke ook so die boerdery verg baie tyd in tusen jag ek roep jakkalse en maak rooikatte dood.Grond is groot so ry bly ook nie agter nie.

Wil net aan almal baie dankie se vir al die raad en moed in praat baie dankie aan almal.

Groetnis Brand Venter
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Brand.
Hoop julle kry meer reen die komende seisoen!
Waarmee skiet jy?
Groetnis
User avatar
KRC-Lubeck
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun Jul 07, 2013 7:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by KRC-Lubeck »

Hallo Pieter!!

Skiet tans met n Tikka 25-06 Varment. Baie lekker geweer.

Het n Rudolph 4-16x50 scope op. Sal om nog eendag opgradeur. Nosler 85gr ballistic tips.

Baie goeie groepering.

Da aan oom se kant?

Groete

Willie
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by LongWolf »

Hallo aan al die nuwe manne.

Geniet dit hier en deel julle kennis met ons ook.
nols
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by nols »

Naand almal ek wil my ook net vinnig voorstel,my naam is Nols Pelser ek bly in Thabazimbi,
ek geniet die forum en die tips baie! Ek hou baie van gewere en jag en skiet.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by LongWolf »

Nols

Geniet dit hier.

Watse lood-stooters het jy.
Ou Loodgoeier
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Jul 22, 2013 10:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ou Loodgoeier »

hallo daar wil net se ek het my 2de 303 gekoop en glo in hom het maar net n m....se like in die geweer maar
van Ou loodgoeier.
stan man

Re: Nuwe aansluitings

Post by stan man »

manne ,welkom!!
praat so n bietjie meer oor julle self.
ons is mos familie.
ek like dit om te weet te weet watter dam se gans hoort op my dam.
geniet die forum. dit is die regte plek om op baie te leer en baie vriende te maak.
Brihan
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Jul 23, 2013 9:55 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Brihan »

More almal,

Ek is van Namibia en is baie lief vir jag en die natuur. Ek het tussen my oupa en my pa se plase grootgeword en is ook 'n amateur ongedierte jagter. Hoop ons kan sommer lekker gesels. Ek het sopas 'n 7mm RM Tikka gekoop en kan nie wag dat ek die lisensie kry nie. Dan kan ek die springbokkies ver loop haal!

Groete

Brihan van Niekerk
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gerhard »

Welkom Brihan,

Lekker om nog n Suid Wester hier te he
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Philip_R »

Middag Manne,

Ek is Philip, en is al so paar jaar op boog forums aktief maar het gister my 375H&H lisensie gekry so nou kan ek ook biki iets met 'n geweer jag as die geleentheid hom voordoen. Sien uit om van die kenners te leer. ;D
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gerhard »

Philip_R wrote:Middag Manne,

Ek is Philip, en is al so paar jaar op boog forums aktief maar het gister my 375H&H lisensie gekry so nou kan ek ook biki iets met 'n geweer jag as die geleentheid hom voordoen. Sien uit om van die kenners te leer. ;D

Welkom Philip.

Geluk met daai kaliber keuse en lisensie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply