Kursus
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Kursus
Hi johan04
Oom Taffie se nr is 082 295 3136
Oom Taffie se nr is 082 295 3136
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Kursus
Johan
Laat weet maar hier - my telefone op die koffie vir volgende 14dae - Noordkaap. Laat weet wanneer en waar en ek is daar. Mooiloop
Laat weet maar hier - my telefone op die koffie vir volgende 14dae - Noordkaap. Laat weet wanneer en waar en ek is daar. Mooiloop
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Kursus
Taffie
Ek is eintlik nie besig met die reeling nie,n neef van my wil n kursus reel,maar as hy jou nie op die foon gaan kry nie,moet ek seker maar die reelings tref.
Om te begin kan ek dan sommer hier vra of daar belangselling is in een van Taffie se kursusse hier in die Upington,Kenhart,Groblershoop omgewing?
Taffie kan jy sommer die kostes en wat daarmee gepaard gaan hier byvoeg asb.
Groete

Manne,ek kry nie vir Taffie ge-pm nie,nie op sy foon nie en ook nie hier op die forum nie.Kan iemand my se hoe kry ek hom in die hande,of miskien kan hy hier op reageer!
Groete
Johan
Groete
Johan
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Kursus
Hies ek Johan
Laat loop die vrae
Mooiloop
Laat loop die vrae
Mooiloop
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Kursus
Ou honne loop laat!!
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Kursus
Taffie,ek dog jys ver weg! Ek gaan jou more bel op die 049 nommer.
Johan
Johan
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Kursus
As ek die naweek oop is sal ek baie graag die kursus wil doen.
Dewald
Dewald
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Kursus
Sal self kom loer en paar manne laai. As ek kan
Maak mooi!
Hein
Maak mooi!
Hein
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Kursus
Johan,
As jy 'n plekkie het sal ek die reelings oorneem?
Hein
As jy 'n plekkie het sal ek die reelings oorneem?
Hein
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Kursus
Hein, ek sal inligting plaas van die kursus,ek en Taffie het mekaar nou gekry.
Ek glo die manne wat die kusus wil bywoon sal kan kom,gee net n kans dat ek als reel.
Groete
Johan
Ek glo die manne wat die kusus wil bywoon sal kan kom,gee net n kans dat ek als reel.
Groete
Johan
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Kursus
Kêrels, ek is nou diep opgewonde oor hierdie kursus. Kom in. Kom in. Waar en wanneer?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Kursus
More manne
Die kursus word die 12 en 13de Sept gehou op die plaas Thurulodge,so 30 km van Groblershoop en 115 km van Upington.
Koste is R1500, roep cd ingesluit asook n nagroep.Die kursus begin die 12de die oggend(tyd sal nog gegeee word) tot die volgende dag die 13de(Tyd vir verdaag sal gegee word).
Slaap plek sal beskikbaar wees op die plaas Thurulodge en ook op n ander plaas so 15km van daar.Kostes vir slaap is nog nie vas gemaak,maar sal dit hier opsit sodra ek die bedrae het.
Eie vleis vir braai moet saam gebring word,slaai en brood sal voorsien word.Wat drink goed aanbetref,die eienaar van die plaas gee sy geriewe gratis aan ons vir die aanbied van die kursus,maar dan moet ons van die kroeg op die plas gebruik maak.
Bring GPS ook saam.
Groete
Johan
Ek wil nie die kursus te lomp maak met te veel manne nie,gedink so 20 manne is genoeg,10 plekke is al vol.

Nog inligting.
Slaap plek by Thurulodge:R200 per persoon wat deel,maw 2 manne in n kamer,dit is n huis langs die lodge. As jy in die lodge wil slaap,wit lakens ens R500 per persoon wat deel.
Ek het n lam gekry wat opgesaag gaan word vir braaivleis,so vleis kan jul maar los en die eienaar het gese as jy jou eie drank wil bring is jy welkom.
Ek sien Taffie se ander kursuse begin 12 uur die eerste dag,so ek neem aan die kursus gaan ook 12 uur begin
Daar is nog 7 plekke oop.
Groete Johan
Taffie,wil jy in die lodge of die huis slaap? Laat weet sodat ek vir jou plek kan reel.

Die kursus is toe gehou.15 manne het die kursus bygewoon en het baie geleer. Die meeste van ons is boere wat ons eie jakke probeer beheer.Ons kon nie Donerdag aand iets skiet nie,maar het weereens geleer hoe om staanplek te kies en hoe om die klanke te gebruik.
Taffie, weereens baie dankie,dit was leersaam en baie interesant.
Groete
Johan
Ns. Vlekkie stel nooit teleur.(Taffie)
Taffie, weereens baie dankie,dit was leersaam en baie interesant.
Groete
Johan
Ns. Vlekkie stel nooit teleur.(Taffie)
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Kursus
Johan
Dankie aan julle vir puik reelings - mens onthou altyd 'n kursus as dit iets het en die Groblershoop een is een om te onthou.
Dankie weereens en sien julle darem seker weer gou.
Mooiloop
Dankie aan julle vir puik reelings - mens onthou altyd 'n kursus as dit iets het en die Groblershoop een is een om te onthou.
Dankie weereens en sien julle darem seker weer gou.
Mooiloop
- paul
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:57 pm
Re: Kursus
Taffie ek wil net dankie se vir die kurses het sommer heel wat by geleer. O ja en dankir vir die lighter.
- paul
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:57 pm
Re: Kursus
Johan dankie vir die reelngs van die kurses.
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Kursus
Plesier Paul,bly ek kon jou ook ontmoet.
Laat weet as die maan n bietjie donkerder word,dan gaan ons een aand saam uit.
Johan
Laat weet as die maan n bietjie donkerder word,dan gaan ons een aand saam uit.
Johan
- paul
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:57 pm
Re: Kursus
EK MAAK SO. WAS SATERDAGAAND. JAKKALS HET IN GEKOM NA BAIE ROND SKUIF EN LANG ROEP SESSIES. EN TOE HY IN KOM SKIET EK HOM MIS. KOM SONDAG AGTER MY TELESKOOP HET OP N MANIER LOS GEKOM.
PAUL
PAUL
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Kursus
As 'n ou se teleskoop loskom tydens jag, kan dit vergelyk word met 'n ou se rugby-toks se veters wat los raak in 'n wedstryd - net baie erger. So 'n ou moet 'n rooikaart kry!!!
- paul
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:57 pm
Re: Kursus
Ja nee net soos jy daar se. en dit gebeur mos altyd wanneer dit nie moet gebeur nie.
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Kursus
Ai,dis n gatslag.Het jy van Taffie se tips gebruik en ook sy geluide?
Johan
Johan