Cooper bande
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Cooper bande
Benodig 1 of 2.... tweedehandse Cooper Discoverer STT, 30 X 9,50 R15LT bande. As jy oues het wat jy laat afhaal het of binnekort moet vervang, laat my ASB weet..ek nodig dringend
Dankie
Cheers
Dankie
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Cooper bande
Niemand? enige een?...kom kom manne...die forum is vol van alles....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Cooper bande
Cobus as jy nie regkom nie gaan drop gerus n navraag hierso http://www.4x4community.co.za/forum/index.php
dink jy sal regkom daar..
dink jy sal regkom daar..
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Cooper bande
Jy gaan sukkel met Coopers...... Ek het nou die dag plaaslik vir 'n pel in navraag gedoen nadat hy nie in RSA kon regkom nie, en jy kry nerens in die hande. Dunlop is/was die agente.... toe nie nie meer... toe wel nog..... toe weet niemand eintlik nie..... toe het die skip met die bande in die burmuda driehoek verdwyn...... toe is dit apartheid se skuld..... toe...... bla bla bla......
Ek stel voor jy verander na 'n ander maak..!
Sterkte
Ek stel voor jy verander na 'n ander maak..!
Sterkte
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Cooper bande
Pieter Vorster wrote: Dunlop is/was die agente.... toe nie nie meer... toe wel nog..... toe weet niemand eintlik nie..... toe het die skip met die bande in die burmuda driehoek verdwyn...... toe is dit apartheid se skuld..... toe...... bla bla bla......
Sterkte
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: Cooper bande
Julle twee grapgatte is bewus daarvan dat ek vir Dunlop werk...FHM wrote:Pieter Vorster wrote: Dunlop is/was die agente.... toe nie nie meer... toe wel nog..... toe weet niemand eintlik nie..... toe het die skip met die bande in die burmuda driehoek verdwyn...... toe is dit apartheid se skuld..... toe...... bla bla bla......
Sterkte
Hahahaha - lekker lag ek nou jou snaaksgat!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Cooper bande
Cor Jacobs wrote:Julle twee grapgatte is bewus daarvan dat ek vir Dunlop werk...FHM wrote:Pieter Vorster wrote: Dunlop is/was die agente.... toe nie nie meer... toe wel nog..... toe weet niemand eintlik nie..... toe het die skip met die bande in die burmuda driehoek verdwyn...... toe is dit apartheid se skuld..... toe...... bla bla bla......
Sterkte
Hahahaha - lekker lag ek nou jou snaaksgat!
gulp!!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Cooper bande
Nou toe Cor- help die man.... hy soek daai bande dringend!!Cor Jacobs wrote:Julle twee grapgatte is bewus daarvan dat ek vir Dunlop werk...FHM wrote:Pieter Vorster wrote: Dunlop is/was die agente.... toe nie nie meer... toe wel nog..... toe weet niemand eintlik nie..... toe het die skip met die bande in die burmuda driehoek verdwyn...... toe is dit apartheid se skuld..... toe...... bla bla bla......
Sterkte
Hahahaha - lekker lag ek nou jou snaaksgat!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Cooper bande
Ek soek nie 'n stel nie...net een second hand 1....my regs voor se sidewall het gegaan....gaan nie 4 nuwes koop nie...soek net 1....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: Cooper bande
Cobb, baie jammer, ek dink selfs as ek een vir jou in die hande kry, is ek hier in Suidwes dalk net so bietjie vêr om van veel hulp te wees.Cobus(Cobb) wrote:Ek soek nie 'n stel nie...net een second hand 1....my regs voor se sidewall het gegaan....gaan nie 4 nuwes koop nie...soek net 1....
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: Cooper bande
Julle twee grapgatte is bewus daarvan dat ek vir Dunlop werk...
Nou toe Cor- help die man.... hy soek daai bande dringend!!
Ek doen wat ek kan, gelukkig weet ek dat daai Landcruiser en Kombi van jou ook een of ander tyd due moet wees.. Vir my jagvriende is daar altyd goeie pryse!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Cooper bande
Werk jy rerig vir Dunlop Cor?
Dan werk jy mos vir niemand nie!
Dan werk jy mos vir niemand nie!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Cooper bande
Chevvy SS wrote:Werk jy rerig vir Dunlop Cor?
Dan werk jy mos vir niemand nie!
Hehehehe, dari Vader Jacob eisssh jong hy makimoi nie - danlop hy hierso en danlop hy darso!... nes dari krienkie hond saam...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: Cooper bande
FHM, iewers gaan daai swart Jeep se bande ook moet vervang word, en ek ken mense oral in die omtes by die tyre plekke.....FHM wrote:Chevvy SS wrote:Werk jy rerig vir Dunlop Cor?
Dan werk jy mos vir niemand nie!
Hehehehe, dari Vader Jacob eisssh jong hy makimoi nie - danlop hy hierso en danlop hy darso!... nes dari krienkie hond saam...
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: Cooper bande
Is waar ja, werk is mos maar n relatiewe begrip...Chevvy SS wrote:Werk jy rerig vir Dunlop Cor?
Dan werk jy mos vir niemand nie!
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Cooper bande
So die forum manne kan bande kry kosprys min 10%Cor Jacobs wrote: Julle twee grapgatte is bewus daarvan dat ek vir Dunlop werk...
vlakvark en bosvark Bvk
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: Cooper bande
Natuurlik ja!! Dis die prys wat ek gee vir n uitnodiging plaas toe met so Koedoe of iets op die lys...vlakvark1 wrote:So die forum manne kan bande kry kosprys min 10%Cor Jacobs wrote: Julle twee grapgatte is bewus daarvan dat ek vir Dunlop werk...![]()
![]()