Manne
Ken julle dalk die teleskoop ek het die artikel op Bass Pro gelees en stel baie belang. Is daar dalk iemand wat so n teleskoop gebreuk.
Ek wil dit op my 6mm Musgrave monteer.
Dit kos +- R3000.00 maar moet nog import duty en al daai betaal.
Laat weet my as julle enige bydrea het.
http://www.basspro.com/Oculus-Riflescop ... 105124412/
6X - 24X
Product Color:Matte Black
Size:15.5"-26.4oz.
Objective Size (mm):50mm-Side Parallax Adjustment
Eye Relief:3.4"
Reticle:Mil Dot
FOV:17'
Tube Size:30mm
Oculus® Riflescopes
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Oculus® Riflescopes
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Oculus® Riflescopes
Jakkie koop plaaslik want as daar fout gaan met die teleskoop is dit weer ander gemors om hom
terug te stuur of te herstel
Sit net n paar sent by en jy kan n Leupold koop
terug te stuur of te herstel
Sit net n paar sent by en jy kan n Leupold koop
vlakvark en bosvark Bvk
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Oculus® Riflescopes
Jakkie koop 'n Nikon...
Jy sal nooit spyt wees nie.
Jy sal nooit spyt wees nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Oculus® Riflescopes
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Oculus® Riflescopes
FCLoretz wrote:http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... shairordot
en met daai scope kry jy nog n sunshade en 2 stelle extra "turrets" ook saam
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Oculus® Riflescopes
Dankie Manne
Ek het baie op die forum gelees dat dioe ouens maar sukkel met die din kruishaar gaan dit nie ook die geval wees met die scope nie.
Groette
Ek het baie op die forum gelees dat dioe ouens maar sukkel met die din kruishaar gaan dit nie ook die geval wees met die scope nie.
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel