Hallo Almal,
Long time vandat ek laas op die forum was. Sien ek sal 3 maande verlof moet vat om alle inligting deur te werk op die forum wat ek gemis het.
Ek het n vraag vir die manne met die baie pitte in hulle koppe.
Hoekom sal n geweer nog n muzzle flash gooi al is daar silencer op?
Ek hou die posts dop.
Baie Dankie
Dippies
silencers
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: silencers
ek dink nie die silencer vat 100% als weg nie? dalk 70%? so daar sal muzzle flash bly
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: silencers
Dippies daar kom nog goed voor by die loop uit! Soos die koeël 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
