Baie geluk Hennie, jy het baie mooi geskiet. Jammer oor daardie laaste gongetjie op 300m.
Hennie het met n stock standard .243 Savage VLP geskiet.
Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm
Baie geluk Hennie, mooi gemaak.
Groete
Johan
Groete
Johan
-
immelmanw
Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm
Geluk Hennie, Dolph, daai is nie die geweer waarmee Hennie geskiet het nie, hy het met n Savage VLP met n GRS kolg geskiet. Hy se hy het eindlik swak geskiet en dat die Savage en GRS hom baie gehelp het!Piet Breedt wrote:Baie geluk Hennie, jy het baie mooi geskiet. Jammer oor daardie laaste gongetjie op 300m.
Hennie het met n stock standard .243 Savage VLP geskiet.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm
Ek dink n groot hout lepel moet aan Willem gegee word ( STIRRER OF THE MONTH) 
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm
Gaan dit nie hier oor die scope wat gebruik was nie????? Foto is net om te wys hoe Hennie lyk.......of is dit ooknie Hennie nie.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm
Baie geluk aan Hennie.
Willem, jy sal moet reël dat daar n nuwe foto geneem word wat wys dat hy n top klas geweer skiet
Willem, jy sal moet reël dat daar n nuwe foto geneem word wat wys dat hy n top klas geweer skiet
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm
Hoeveel kos daai scopes?
-
immelmanw
Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm
Done.Arnold wrote:Baie geluk aan Hennie.
Willem, jy sal moet reël dat daar n nuwe foto geneem word wat wys dat hy n top klas geweer skiet
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm
Hiers n prent van Willem Imm
as julle hom nie ken nie
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/stirsthepot3.gif
Reggie
as julle hom nie ken nie
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/stirsthepot3.gif
Reggie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm
Versigtig Hugo, jy gaan moeilik uit daai scope sien met 'n voorste lens wat 'n diameter van zero hetRudolph Optics wrote: Hugo die V1 6-24x0mm verkoop vir ±R6 900...bel vir Hennie indien jy sou belangstel.