Vrinne.
Ek sit met n snaakse ding tussen my bees kudde..soos die tietel hierbo lees - olifant vel siekte!
Nou in ons geweste is dit iets wat nie allerdaags kop uitsteek nie, maar ongelukkig het ek grond gehuur in die omgewing en die siekte/virus onder lede gekry!
Volgens die plaaslike veearts en van wat ek al opgelees het, is daar net een roete - rooi keel! Met huidige pryse is dit nie juis die moeitewerd nie, alhoewel dit vir my voorkom dat dit al uitweg is voordat dit verder versprei tussen die diere. Ek het die wat ek met die oog kon raak sien, reeds uitgeskort en is ge'kwarentein' op n ander deel van die plaas.
Ek wil graag van die ander manne hoor wat al ervaring van die tiepe ding het wat die beste gaan wees om te doen? Kan mens dit behandel, en indien wel, met wat? Die diere is 99% gesond, behalwe dat hulle lyk asof hulle brandsiek het!
Ek hoor graag van julle...
Enige raad sal waardeer word!
Olifant vel siekte - Help asb!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Olifant vel siekte - Help asb!
Polla,
Hel dit kan tot bitter groot skade lei as dit is soos jy se (rooi keel). Is die siekte (pes) nie agv n luis oftewel n soortvan n skurftemyt nie. Die groot beesmanne sal seker beter weet.
Wat van Karbadust vir die myte of iets soos Ivomec.
Hierdie is n interresante storie en wag ek graag op die manne wat weet se antwoorde....hieruit kan n man baie leer glo ek.
Sterkte en ek hoop jy kry die problem onder die knie.
Groetnis

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Olifant vel siekte - Help asb!
Weet nie of dit sal werk nie maar jy kan dit seker maar n probeer gee. Met bokke kry jy somtyds vuilbek, of ook soortgelyke siektes op die vel. Het altyd suurlemoene om die bekke gesmeer en dit het goed gewerk na n paar dae se behandeling.
Nou met n volgroeide bees sal dit seker nie moontlik wees nie dalk man jy probeer met die suurlemoensap wat mens in grootmaat te koop kry deur dit aan te spuit.
Weet nie net dalk n oplossing.
Soek elders het die manne raad gevra hier vir vuilbek en terugvoering gegee my raad werk, kan dit seker maar probeer dink nie dit kan skade doen nie.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Olifant vel siekte - Help asb!
Nog nooit van dit gehoor en toe gegoogle
Elephant Skin Disease, or Besnoitiosis, is a disease of the skin, subcutaneous tissue, blood vessels, mucous membranes and other tissues caused by a protozoal parasite. It affects cattle, horses and donkeys and several species of wildlife. Goats occasionally get the disease. The affected animals are intermediate hosts. The final host of the organism responsible for disease in cattle is the cat. That of the horse is presently unknown. The disease occurs worldwide.
Mode of spread
Besnoitia besnoiti is the parasite responsible for the disease in cattle and various African wild ruminants and Besnoitia bennetti is responsible in horses and donkeys. The final hosts excrete Besnoitia oocysts in their faeces, which are then ingested in contaminated feed or water by the intermediate host. For the cycle to be completed in the case of cattle, a cat has to eat cysts that have been formed in the tissues of an infected cow.
The disease may also be spread mechanically by biting flies, such as tsetse flies, or by needle transmission.
Signs of Elephant skin disease
Bovine besnoitiosis occurs in cattle over six months old. The disease occurs in two stages.
Stage 1:
About a week after infection, affected animals may have a high fever up to 41.67 °C
They display photophobia (avoidance of direct sunlight)
Odema (swelling) of the skin with warm painful swellings on the abdomen interfering with movement
Lack of appetite, nasal discharge, diarrhoea and enlargement of superficial lymph nodes.
Inflammation of the testicles and sterility may occur in bulls.
Small cyst like structures may appear in the whites of the eyes. These are considered to be diagnostic.
Up to 10% of affected animals die in the early stage.
Stage 2:
Survivors develop a chronic disease in which the parasites are in cysts underneath the skin. These cysts contain thousands of parasites.
The skin becomes hard, thickened and wrinkled and the hair may fall out.
Denuded areas of skin become scurfy, cracked, secondarily infected and fly-blown.
Death occurs in severe cases.
Recovered animals remain permanent carriers of cysts which contain numerous parasites.
Cysts may develop in the eyes.
Chronic damage and calcification of the testicles may occur.
Severely affected animals become emaciated and bulls permanently sterile.
Goats have lumps in their ears and around the genitals. They have white patches on their eyes.
Pregnant goats abort and many become infertile. New-born goats are weak and some die.
The early stage of the disease can be confused with Malignant Catarrh. The later stages must be differentiated from skin conditions such as Lumpy Skin Disease, Photosensitization, Streptothricosis, Mange and Sweating Sickness.
Prevention and Control
Separate sick animals from healthy ones.
Control flies and ticks
A live tissue culture vaccine has been developed in South Africa which gives good results, although it does not prevent infection.
Treatment
There is no specific therapy but treatment of symptoms may be applied. Oxytetracycline appears to have some effect if given in the early stages of the disease.
Elephant Skin Disease (Besnoitiosis)

Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: Olifant vel siekte - Help asb!
JK.
Dankie vir daai..ek het dit al opgelees en besef nou weer dat daar nie veel opsies oor is nie! dit sal vir my voorkom dat slag al oplossing is voordat die ding die hele kudde besmet!
Ek sal eerlikwaar se dat die ding F&*%^nnnnnnn taai is, ek het al als probeer - to no avail! ek het reeds 1 koeie verloor en die bul moes vankant gemaak word, die arme dier het rerig swaar getrek en gely! 2 ander koeie het geaborteer en het oor die naweek nog n geval bevestig onder my koeie!
ek is redelik raad op op die stadium!
Die diere is al oor die ergste stadium van die 'begin simptome', meenende dat hulle vreet en aangaan soos gesonde diere, dit is fiesies net die vel wat nou verhard en kraak en kan duidelik gesien word dat dit pynlik vir die diere is..
nou my volgende vraag om tevra, is die vleis bruikbaar??? van wat ek kan opsom en sien, is dit slegs die vel wat geaffekteer word. Volgens die plaaslike veearts - ja die vleis makeer niks.
Dankie vir julle terugvoering manne!
Blok - dit sal nie skade doen om jou resep teprobeer nie. met dit gese moet ek byvoeg dat ek al die diere met ou olie en swawel gesmeer om teprobeer verhoed dat die vel kraak/uitdroog/bars..selfs dit briek hom nie en is baie 'werks intensief' om elke dag gedoen teword. But its worth a shot..