billike verkyker
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
billike verkyker
ek gebruik nog heeltyd die R100-R150 verkykers. maar, begin dit nou te veel nogig kry.
my hart begeer natuurlik Swarovski, maar in my wildste drome betaal ek nie 10k vir verkyker nie.
wat gebruik jul manne? wat kos 'n goeie verkyker? klein wees, vir stap in veld
my hart begeer natuurlik Swarovski, maar in my wildste drome betaal ek nie 10k vir verkyker nie.
wat gebruik jul manne? wat kos 'n goeie verkyker? klein wees, vir stap in veld
HOU HOM DAAI DIKTE
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: billike verkyker
Ja die swarovskis werk mooi maar nie vir elke ou beskore nie.
Ek gebruik Pentax seker vir 6 of so jaar nou al, baie tevrede met hom. Nou Leupold aangeskaf wat so rapsie kleiner en ligter is, vir 'n backup. Albei hoer rondom R3,500 en in my opinie waarde vir geld.
Onder is foto van my Pentax na eland bekruip hierdie jaar in die kalahari... moet op my maag seil om in plek te kom en verkyker het in slag gebly. Sand en stof uitgegooi en meeste stof uitgeblaas waarna ek hom onder kraan afgespoel. Hy IS wel water en stof dig soos hulle se ! Werk nog net so goed !
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/GOPR0135_zps2108fe4a.jpg

Last edited by gillie on Mon Jul 15, 2013 11:10 am, edited 1 time in total.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: billike verkyker
Nikon Monarch 8x42 of dan die Sporter in 8x42.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: billike verkyker
Ek het 'n Bushnell Excursion 8x42 gehad. Dit is rerig 'n goeie kopie gewees. Kos seker nou al R3500 se kant.
Kan nou nog my gat skop dat ek dit verloor of per ongeluk laat steel het.
Kan nou nog my gat skop dat ek dit verloor of per ongeluk laat steel het.
Jannie Welman
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: billike verkyker
In my opinie, sal ek na die Nikon Monarch 8x42 of 10x42 kyk as ek jy is. Jou prys klas gaan dan wees tussen so R3500 en R4200
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: billike verkyker
FCLoretz wrote:In my opinie, sal ek na die Nikon Monarch 8x42 of 10x42 kyk as ek jy is. Jou prys klas gaan dan wees tussen so R3500 en R4200
Ek het altwee gehaad.
En die 10x42 Monarch is n awesome verkyker.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: billike verkyker
Ek het al deur Zeiss geloer en weet dat hul lense puik is. Vir die prysklas wat julle van praat is Nikon en Asahi Pentax van die beste waarde vir geld - en dan met 40mm objektiewe lense vir die laatmiddag en vroeë oggend. Ek het albei in 8x40mm en die Pentax van meer as 30jaar oud is nog steeds 'n gatskopper.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: billike verkyker
Nikon Monarch.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: billike verkyker
Ek het n Steiner Ranger pro 8x32 vir algemene stap en voorsit jag lense is uistekend en die Prys is so R4500 dan het ek n olympus 10x50 in my bakkie vir alles wat ek wil sien net baie swaar,prys was so R1200 en dis n puik verkuiker
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: billike verkyker
Yip. Het ook een en is mal oor dit. Waterdid ens.Carl wrote:Nikon Monarch 8x42 of dan die Sporter in 8x42.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: billike verkyker
Ek het 'n 8x32 Redfield Rebel wat volgens my beskeie opinie 'n bakgat verkyker is vir die prys. Hy is kompak dog stewig, en die glase is mooi helder.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: billike verkyker
Cassie, ek het netso n verkyker soos spiekries. Baie tevrede. Die verkyker is n bakkie verkyker en het maar n honde lewe. Die verkyker is besonder helder en gemaklik
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: billike verkyker
dit is die ding, myne gaan netso rof lewe. elke dag gebruik word. val op klippe. en ek wil nie worry oor die ding nieJames Wilson wrote:Cassie, ek het netso n verkyker soos spiekries. Baie tevrede. Die verkyker is n bakkie verkyker en het maar n honde lewe. Die verkyker is besonder helder en gemaklik
HOU HOM DAAI DIKTE
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: billike verkyker
So iets Cassie?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: billike verkyker
http://simplicity.co.za/binoculars/1160 ... ulars.html
Ek het nou so vyf jaar een van die outjies, dalk meer. Ek misbruik hulle hulle le onder die bakkie seat. vol stof. Hulle is baie helder hulle maak nie my oe moeg of uit fokus as ek die verkyker wegvat van my oe nie. Soveel so dat ek nog twee binnekort sal koop.
Ek het nou so vyf jaar een van die outjies, dalk meer. Ek misbruik hulle hulle le onder die bakkie seat. vol stof. Hulle is baie helder hulle maak nie my oe moeg of uit fokus as ek die verkyker wegvat van my oe nie. Soveel so dat ek nog twee binnekort sal koop.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: billike verkyker
Beyers
Ek het presies so een ook dit is ook vir my goeie waarde vir geld. Ek het ook 'n 10x maar ek sal graag vir my ook 'n 8x Barska wil koop.
Ek het presies so een ook dit is ook vir my goeie waarde vir geld. Ek het ook 'n 10x maar ek sal graag vir my ook 'n 8x Barska wil koop.
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: billike verkyker
Steiner 8x30 Safari Ultrasharp. Bleddie helder, baie mooi beeld, redelik lig, klein en taai. 10jaar waarborg ook.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: billike verkyker
Het Steiner Ranger Pro 10x42 by klipspringer op die forum gekoop(Opticsinternational). Baie gelukkig met hom.
Sal hom enige dag aanbeveel.
Groete
Sal hom enige dag aanbeveel.
Groete
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: billike verkyker
ek kyk na die Vortex Diamondback 8x42...sy stats lyk goed.
http://opticsinternational.co.za/binocu ... -8x42.html
http://opticsinternational.co.za/binocu ... -8x42.html
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: billike verkyker
ek het toe gegaan vir die Hawke Endurance PC 8x42
het R2300 betaal en dink dis waade vir geld. Hy vergelyk goed met die Nikon Monarch, Vortex Diamondback, Rudolph en Bushnell Excursion (hul pryse begin 1000 meer as die Hawke). Sy field of view en eye relief is tops.
http://www.hawkeoptics.com/hawke-endura ... ulars.html

jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: billike verkyker
Ek gebruik self 'n Nikon verkyker en Rangefinder, maar begin deesdae sterk daaraan dink om eerder vir my 'n goeie kwliteit duurder verkyker met ingeboude rangefinder te koop, dan hoef ek net dit met my saam te dra as ek jag.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: billike verkyker
Sterkstaan !....prysgewys.jamalley wrote:Ek gebruik self 'n Nikon verkyker en Rangefinder, maar begin deesdae sterk daaraan dink om eerder vir my 'n goeie kwliteit duurder verkyker met ingeboude rangefinder te koop, dan hoef ek net dit met my saam te dra as ek jag.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: billike verkyker
vriell wrote:Sterkstaan !....prysgewys.jamalley wrote:Ek gebruik self 'n Nikon verkyker en Rangefinder, maar begin deesdae sterk daaraan dink om eerder vir my 'n goeie kwliteit duurder verkyker met ingeboude rangefinder te koop, dan hoef ek net dit met my saam te dra as ek jag.
Wat dink julle manne van die nuwe Bushnell fusion 1600ARC?
http://www.eurooptic.com/images/products/Bushnell-Fusion-Rangefinder-8x32.jpg
Ek is nie n groot Bushnell fan nie ma lyk vir my nogals na n baie lekke all in one
Hier praat hulle so bq van hom
http://www.longrangehunting.com/forums/ ... iew-57571/
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: billike verkyker
vriend van my se pa het een gekoop (Karasburg area) by S&O.
Bitterlik duur maar die oom is baie happy met dit...
Snaakse storie agter dit...
Ons het gaan jag daar so 2jaar gelede en ek het my range finder saamgevat natuurlik, en die oom het daai houding gegooi van hy skat sommer hoe ver dit is ant dit mors mos tyd om eers te range...want rangefinders is mos n pot str@nt...julle weet, daai houding...hy kan natuurlik beter afstand uit sy duim suig...anyways...2jaar later haal die man amper 14k uit vir so 'n meneer
dit het my laat smile.