Geweerkolf
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Geweerkolf
Hallo
Skuur daai kolf tot met 800 of 1000 skuurpapier. Tussen elke graad vat jy eers handdoek oor kolf en gooi kookwater oor om die hout te "whisker" en skuur dan weer. So gaan jy dan aan tot 1000 grid. Die goedkoopste seellaar is eierwit en chirugiese alkohol. Wend aan om poriee te seel en dan kan jy hom donkerder kleur met waterbasis kleursel.Kommersiele produk wat goed werk is Birchwood Casey se Stock sealer en dan Tru-oil; regtig nie so duur nie, ongeveer R150-00. Baie lui om te tik, skakel maar op 0823386049 of 0839841696 en ek sal oor die foon verduidelik.Baie kolwe vir die manne gedoen, dit lyk genuine goed.
Dankie
MOSSIE

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Geweerkolf
Almal
Ek gaan n pasmaak kolf by Beyers kry weens die gebreekte gewrig. Dus het ek n Brno 30-06 mod 98 kolf wat ek wil verkoop. Die kolf is nog in n pragtige toestand

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Geweerkolf
Hier is my volgende paar aande en naweke se projek. .Daai .243 gaan sommer 'n nuwe lewe kry.
Ek sal die vordering opsit. Hier is hy rou uit die pos.
Raad sal help om te keer dat ek aanjaag.
No1. rou kolf, hope skuurwerk l? voor

No2. 2 ure se skuur (seker nog 10 ure lyk dit vir my, 99% fit beteken nie skiet oor een uur)

No3. 1ste probeerslag om slot en loop te pas, na bietjie/baie skuur en Dremel

No4. 3de skuur, hier is hout net na skuurwerk en met dro? lap afgevee

No5. 3de skuur, hier is hou met warm nat lap afgevee. My kinders sou s? "cool". Ek hoop hy lyk so na die olie.

Last edited by Christo on Sat Jul 24, 2010 4:05 pm, edited 1 time in total.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Geweerkolf
Dag Christo,
Daai kolf lyk reg vir besigheid. Ek hou nogal van daai pistool (duimgat)greep. Baie skuurwerk wat vir jou wag, geniet dit ou maat. Sal hier dophou van hoe dit vorder. Jammer ek wil nie enige voorstelle en insette lewer nie. Kolf bou is 'n gevaarlike area in my self kennis en weinig ondervinding - weet net genoeg om baie groot bollie aan te jaag.
Gelukig is Beyers hier, hy sal jou beslis op die regte pad hou.
Daai kolf lyk reg vir besigheid. Ek hou nogal van daai pistool (duimgat)greep. Baie skuurwerk wat vir jou wag, geniet dit ou maat. Sal hier dophou van hoe dit vorder. Jammer ek wil nie enige voorstelle en insette lewer nie. Kolf bou is 'n gevaarlike area in my self kennis en weinig ondervinding - weet net genoeg om baie groot bollie aan te jaag.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Geweerkolf
Het vandag my geweer by Beyers afgegee vir pasmaak kolf, sal fotos pos as hy klaar is
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Geweerkolf
Kolf klaar en ek is baie,baie tevrede. Die regaf grip maak n groot verskil. Hier is fotos( hoop dit werk)
http://s837.photobucket.com/albums/zz299/Agentkoos707/Nuwe%20Kolf/
http://s837.photobucket.com/albums/zz299/Agentkoos707/Nuwe%20Kolf/
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Geweerkolf
Wat doen ek verkeerd dat die foto nie wys nie

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Geweerkolf
Volg net hierdie instruksies noukeurig:Agentkoos wrote: Wat doen ek verkeerd dat die foto nie wys nie![]()
![]()
![]()
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=9
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Geweerkolf
Die onderste opsie in photobucket
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Geweerkolf
Thanks manne, "a little help goes a long way" 

Kyk net of ek dit nou reg het

Kyk net of ek dit nou reg het
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Geweerkolf
So lyk hy nou.
Net jammer oor my onkunde m.b.t. Tru Oil, ek dog toe dit is olie, groot is my teleurstelling toe ek sien dit is eintlik "vernis" met roulyn olie in.

Nou nog net die terminator laat opskroef, hy l? klaar in die kas.
Christo
Net jammer oor my onkunde m.b.t. Tru Oil, ek dog toe dit is olie, groot is my teleurstelling toe ek sien dit is eintlik "vernis" met roulyn olie in.

Nou nog net die terminator laat opskroef, hy l? klaar in die kas.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: Geweerkolf
Christo
Wat kos die spulletjie? Pragtig man. As dit 243 is, gaan die ou seker so lekker stainless lopie opkry later?
Wat kos die spulletjie? Pragtig man. As dit 243 is, gaan die ou seker so lekker stainless lopie opkry later?
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Geweerkolf
R 2034.00 ( tax en alles ) in posbus + baie skuur. Ek is hoeka besig om die 7x64 en .222 te meet vir die volgende bestelling.
Die nuwe loop sal binnekort kom, hopelik voor my skip.
Christo
Die nuwe loop sal binnekort kom, hopelik voor my skip.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: Geweerkolf
Christo
Jong, maar jy roer die dinge daar onder in die Kaap. Waar kan ek foto's van die kolwe sien(net)? Soek so lekker bre? voorhandgreep vir ou slingervel. Ek hou net meer van daardie tipe kolwe, kan meer rowwe hantering verdra in die gewere wat werk. Hierdie goed wat die ouens op hulle glaskasgewere sit staan my nou nie regtig aan nie. Daardie pasmaakglaskaskolwe is ook te duur en hou nie regtig nie. Dink net as ou Dawie Blaaw 'n rooshoutpasmaakkolfie opgehad het met die vallery.
Groete

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Geweerkolf
Christo
Lyk baie mooi en seker bevredigend ook om hom self af te werk en te maak pas. Groete Freddie

yol bolsun
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Geweerkolf
Christo,
Waar het jy die kolf gekoop en kry jy dit in linkerhand ook?
Die kam is ook lekker hoog en ek hou ook van die bree voorste greep.
Daai kolf van jou is 'n beauty
Groetnis!

Last edited by Hein M. on Sun Aug 22, 2010 4:45 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Geweerkolf
Dankie almal
Taffie, kyk op rifle-stocks.com. As ons 'n paar ouens weer saam bestel spaar ons nogal op posgeld. Die posgeld is sommer so ?te goedkoper dan.
Die kolf het ek saam met Pieter Le Roux bestel, net om eintlik seker te maak die ding werk. Op die internet was daar iewers 'n slegte vibe gewees. Die risiko is maar altyd daar as jy iets so bestel, of hy is nie wat jy wou h?, pas nie, jy kry hom nie, ens. Maar ek's reg vir die volgende een. Moet net nie haastig wees nie, hulle 8 weke is eerder 12 weke.
Moet net nie die 99% fit heeltemaal glo nie. Hy is gemaak tot daar waar 'n masjien hom kan maak. Die skuur en skuur doen jy ( dit is jou 1% bydra ).
Alles ges?, dit was waaragtig lekker om te doen. Ek het selfs parmantig geraak en self ge"bed" en als. Daai loop weet nie eens waar die kolf is nie. Ek moet nou net die Scoperinge weggooi en met ordentlikes vervang.
Groete
Christo
ps: Francois, ons kan maar praat. Lyk my die bestel se ding werk.

Sal so biejtie gaan kyk daar. Is darem nie te haastig nie. Like maar altyd om die parte bymekaar te h? as 'n man wegvlieg met iets.

DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Geweerkolf
Ou Tafman
Nou praat jy 'n waar ding, eks gelukkig nie 'n ou vir die rooshout fancy goete nie, maar ek sou iets oorkom as dit so 'n kolf was. Gelukkig het ek lank lank gelede vir my 'n klompie (3) Macmillan's ingevoer, en hulle werk baie baie goed, sterk, lig genoeg en lekker breed voor (3").
Dawie

Elke ou het maar sy smake. Myne is ongelukkig nie nou in die manne wat hierdie fancy-goed maak se goeie boeke nie. My(kan ook nou s? myne) ou 308 lyk soos 'n ou agterspeen roer, maar hy werk as dit by die voorsitjagte kom. My 270(waarvoor ek nie meer plek het nie) is ook nie van die mooiste gewere nie en ou Slingervel lyk ook maar terug op die brug. Net die 9mm Pistool(CZ 75) lyk ok, ook maar omdat ek nie dit gebruik nie, het hom inteendeel vir 100 243doppe verruil.
Wil nou graag die 270 verander na die groot 6 van oom Chris. Lyk my ek sal moet opdok vir die scope wat ek vir die ou bestel(2de hands by forum-gebruiker) het. Maar darem 'n ordentlike speelding.
Mooival

Tafman
Gee bietjie die specs van die "scope" wat jy gekoop het? Ja nee, daai groot 6 gaan vir jou jare se plesier verskaf, goeie keuse, veral vir jou, met die tipe werk wat jy doen!
Well done ou maat, laat die honne huil!
dawie

Jammer Dawie
Sien nou eers die vragie. Dawie, ek het vereers darem(nog nie vasgemaak) 'n 3-12x56 Diavari gekry met #42 recticle. Sal seker help tot so 450 meter as ek die ekstra kruishaar gebruik. Wil nie graag nou al met turrets en paralaks begin speel as jy nie te veel tyd het om te skiet nie. Sal egter iets in die Leupold-reeks vir target shooting kry later. Gedink aan die 44mm optiese lens met so 24x vergroting, maar sal eers by die Bisley-manne aanklop om te hoor. Miskien even 'n Meopta(sien Raynie het dit aangeroer).
Sien nou eers die vragie. Dawie, ek het vereers darem(nog nie vasgemaak) 'n 3-12x56 Diavari gekry met #42 recticle. Sal seker help tot so 450 meter as ek die ekstra kruishaar gebruik. Wil nie graag nou al met turrets en paralaks begin speel as jy nie te veel tyd het om te skiet nie. Sal egter iets in die Leupold-reeks vir target shooting kry later. Gedink aan die 44mm optiese lens met so 24x vergroting, maar sal eers by die Bisley-manne aanklop om te hoor. Miskien even 'n Meopta(sien Raynie het dit aangeroer).
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Geweerkolf
Jis ou tafman, dis nou 'n scope daai my maat. As ek eendag groot is gaan ek beslis in daai rigting kyk.
Geniet hom!
Dawie
Geniet hom!
Dawie