My Hi Lux se seiltjie het die gees gegee na 10 jaar.
Waar kan ek n seiltjie koop wat nie die bank gaan breek nie?
Bakkie seiltjie
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Bakkie seiltjie
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Bakkie seiltjie
Hak hy met tou buite om die bak of oor die raampie wat op die bak vas skroef
DC of enkelC
DC of enkelC
vlakvark en bosvark Bvk
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bakkie seiltjie
Is n 2003 model.
DC
Ja, hy word met bungy cord styf getrek.
DC
Ja, hy word met bungy cord styf getrek.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Bakkie seiltjie
Hallo Gerhard,
Probeer die groep hieronder. Jy behoort weg te kom vir in die omgewing van R800 vir 'n seiltjie met die rubber tou as jy klaar die hakies ens op jou voertuig het. Ek het so twee jaar terug een vir my Navara wat ek gehad het by hulle gekry en dit het my onder die R600 gekos.
PRETORIA MAT AND RUBBER (PTY) LTD
Phone: 012 335 2950, 012 335 2342
Fax: 012 335 2981, 012 541 6019
Email: premat@saol.com
Website: www.premat.co.za
Physical Address:
Capital City Mini Pk, Voortrekkers Rd, Wonderboom South, Pretoria, 0084
Groete
Johan
Probeer die groep hieronder. Jy behoort weg te kom vir in die omgewing van R800 vir 'n seiltjie met die rubber tou as jy klaar die hakies ens op jou voertuig het. Ek het so twee jaar terug een vir my Navara wat ek gehad het by hulle gekry en dit het my onder die R600 gekos.
PRETORIA MAT AND RUBBER (PTY) LTD
Phone: 012 335 2950, 012 335 2342
Fax: 012 335 2981, 012 541 6019
Email: premat@saol.com
Website: www.premat.co.za
Physical Address:
Capital City Mini Pk, Voortrekkers Rd, Wonderboom South, Pretoria, 0084
Groete
Johan
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bakkie seiltjie
Baie dankie Johan,
Hulle gebel.
Sal more deur ry en een laat maak.
Voorlopige kwotasie is R850.00
Hulle gebel.
Sal more deur ry en een laat maak.
Voorlopige kwotasie is R850.00
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Bakkie seiltjie
Plesier Gerhard. Draai maar bietjie arm......hulle is nogal oop vir onderhandeling.