PUNTE
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
PUNTE
Is daar van die manne wat die punte uit Prieska se wereld gebruik.
Die punte is bekostigbaar en sover ek gehoor het baie akkuraat.
Ek praat nou van die 50gr en 55gr punte , punte is gemolicoat sal dit 'n noemenswaardige verskil maak aan die leeftyd van die loop. My krippel 250 loop teen 3650ft.
Waar is Hornady 55gr vmax nog billik beskikbaar?
MEERKAT
Die punte is bekostigbaar en sover ek gehoor het baie akkuraat.
Ek praat nou van die 50gr en 55gr punte , punte is gemolicoat sal dit 'n noemenswaardige verskil maak aan die leeftyd van die loop. My krippel 250 loop teen 3650ft.
Waar is Hornady 55gr vmax nog billik beskikbaar?
MEERKAT
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: PUNTE
Raynie
Ek laai my eie patrone, en soek net die punte.
Verder soek ek Highland X doppies. Die enigste wat 'n vriend van my sover in die hande kon kry is by Rosenthall in Windhoek. Dit wil voorkom asof komponente vir herlaai, deesdae maar giftig is.
Mooi dag

- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: PUNTE
Meerkat
Ek gebruik "Ammocil" punte, wat deur Jeff op Prieska gemaak word. Het net donderdag weer 1000 by hom gekry teen R850-00.
Hier by ons hou die manne nie baie van die punte nie, behalwe 'n ou veteraan bok oester/jakkalsjagter, wat glo alles al probeer het en nou niks anders gebruik nie.
Ek jaag daai punte in my .22-250 Rem. met 33.5 gr. S 335 en kry 12 mm groeperings (sentre to sentre) op 100 meter. Jeff s? baie ouens "chamfer" nie hulle doppe se bekke nie, en wanneer hulle die punte "seat", skraap die dop se bek 'n bietjie koper (jacket) af en maak hom effens onstabiel. Ek sukel nie met hierdie probleem nie.
Die "Ammocil" punte is lekker sag (Jeff gebruik .22 doppies vir jackets/wanneer dit in 'n beker vorm is, voordat die doppie gemaak word) en blaas lekker op, op jakkies en katte en versap 'n springbok/blesbok kop ook lekker.
Nee daai prys is goed en hulle werk goed genoeg vir my.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: PUNTE
Meerkat ek hou ook glad nie van die punte van "Ammocil "Koe?ls nie hulle is te plat.Hou meer van Skerppunt of holpunt Koe?ls.
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
Dirk
Re: PUNTE
Sierra se "Blitz King" bly een van die beste punte vir jak jag. Baie akkuraat en en het baie goeie dood maak vermo?. Hulle het ook 'n hele reeks "Varminters" op die mark. (Kan volledige info gee op aanvraag.) Na my mening die beste opsie is die "BOK PAK" wat Sierra nou verkoop. Dit is die gewone 55g Game King wat in 'n 1000 pak verpak word vir +/- R1550/pak (C&C Shooting Supplies). Die punte is baie akuraat en met die selfde standaarde vervaardig. Hulle word net "Bulk" verpak om kostes te bespaar.
-
tafjak
Re: PUNTE
Ek het uit nood nou eers 'n koeel ontdek wat nogal goed vir my werk. 70gr Ballistic Tip van Nosler. My reamer is aangevra vir die spesifieke koeel, maar kon toe nie op kort kennis daarvan in die hande kry nie. Het tot nou toe V-Max geskiet met groot welsae en sal dit nooit afskryf nie.
Ek het toevallig nog nie eens 'n groep geskiet met die Noslers nie, maar skiet seker nou al die laaste 40 jakkalse met die goed en dit werk uitstekend. Kon nou die aand met 'n kopskootjie by Chris af"show". Sal as ek by huis uitkom uitkom so bietjie groepe skiet, spoed meet en sommer die scope ook check. Skiet nou al 68gr Bergers, 65gr Vmaxe, 70gr Noslers en almal se fireform loads met dieselfde verstellings op die scope. Tomcat beweer sy nuwe Lynx is 'n baie goeie kopie en skiet al 'n week met dit sonder enige probleme. Wonder net of Mike nie een het om te toets nie, sal dit met graagte doen.
Groetnis
Taffie (los die ou Sir-storie asb)

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: PUNTE
T.
Nee man die sir storie was uit respekte man nie neerhalend nie, mar aan die anderkant die boerevolk wil mos nie ingelse titels he nie...
hoe is jou gevoelente oor die bergers.. ek het net een swartwildebees met hule geskiet en vir my aan die harde kant gelyk... maar ek kan nie na een skoot my keel uitpsoel oor hulle nie, maar ek het al gesien hoe akkuraat hulle is. Die Willem Botha skiet so 5 snyers op 200 met die ek dink 87 begers of is dit nou bergers..,..

Shoot straight and tell the truth!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: PUNTE
Taffie
Daai 70gr. Noslers het groot dinge verander aan my papierskietvermo?. Van 'n Highland na 'n Ballistic tip 70gr. was ongelooflik. Danksy ou staatmaker Hendrik wat my op die regte pad gebring het.
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: PUNTE
Jakes
Nee die sir-storie het Johan begin en ek gaan so bietjie die ou timmer vandag!
Bergers is uitstekende skietgoed, net te hard vir jakke en katte, bly maar by die sagte goed soos Ballistic Tips, V-Maxe en Blitzkings ens. Ek dink ons moet sommer die 24ste toi-toi met bakkies.
Taffie
Nee die sir-storie het Johan begin en ek gaan so bietjie die ou timmer vandag!
Bergers is uitstekende skietgoed, net te hard vir jakke en katte, bly maar by die sagte goed soos Ballistic Tips, V-Maxe en Blitzkings ens. Ek dink ons moet sommer die 24ste toi-toi met bakkies.
Taffie
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: PUNTE
Taffie
Na die nuus op die TV vanaand dink ek jy kan selfs 'n paar taxi's uitnooi vir die toi-toi
en die hele dorp sal tot stilstand kom. Waar is die probleemdier jagters en slagoffers ? taxidrywers kan dit doen vir 'n dag en dan luister die hele land. Parlement inkluis.

Christo
Na die nuus op die TV vanaand dink ek jy kan selfs 'n paar taxi's uitnooi vir die toi-toi
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: PUNTE
Sir Taffie
Ek vra groot askies vir die titel Sir,maar dis nou so ingelyf in die forem se blaaie dat ek dink met respek dat ons dit nie nou sommer kan verwyder nie.
Ek vra dan hiermee jou toestemming om die titel uit eerbetoon te gebruik vir n man wat slegs deur DR J -CALL oortref kan word met die uitroei van ongediertes,Hennerik is darem derde in die ry.
So my ou mater,jy moet maar timmer,ek sal die houe vat,maar asb Sir is al n legende op die forem en moet maar bly,seblief tog
ns As die houe te erg word sal ek vir Jakes nadertrek,sy skraal lyfie sal dit beter vat as myne

"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
tafjak
Re: PUNTE
Ag julle ou skraletjies kan maar "sir" as julle wil, ek is nie rerig so kwaai nie! Dankie Johan vir die lekker bly op Spitskop en Annarita se lekker gebak. Het sy al mince gekry?
Jakes moenie so groot skrik nie, sien hy roei die goed in die dag. Seker kwaai vrou by die huis.
Taffie
Jakes moenie so groot skrik nie, sien hy roei die goed in die dag. Seker kwaai vrou by die huis.
Taffie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: PUNTE
kwai vrou..
Taffie
Ek het 3 van hulle by die huis...en niemand kan teen getalle fight nie....
1teen 3 of 3 teen 1...maar ek is kwaai lief vir die drie ongediertes man...
Die dagroep gee my reeds meer tyd by die huis..as ek na werk padvat...of dalk so halfuur werktyd as fleksietyd sien...dan is ek hal5 tot 5 uur oppie plaas en dan kan ek teen 8 uur weer by die huis wees en aandete saam met die gesin geniet...
Johan ons al dalk afrikaanse titel vir taffie moet kry Sir is brits dalk proffie taffie...
greetings

sy edele heer taffie M
of
tokkelossie taffie
of
sangoma taffie..
maar heelaas ek geniet die naam Taffie ..dis sommer net hy ....dit klink enlyk soos hy....

Yes Raynie
Het al dat Gary n bok of tien laat saamksiet. Sommer een aand die bakkie vir hom gegee en gese my niere is nou opgestamp, kyk of jy die toy-outa kan volskiet.. en ek het al so een of 5 bokke saam met hom geskiet.. Wou hon net bekendstel en genoem van die kundige manne soos jy en tyoe se hy julle ken mekaar goed..
Geniet die visvang....die vakansie
groetnis van huis tot huis

Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: PUNTE
Hello Taffietafjak wrote: Ek het uit nood nou eers 'n koeel ontdek wat nogal goed vir my werk. 70gr Ballistic Tip van Nosler. My reamer is aangevra vir die spesifieke koeel, maar kon toe nie op kort kennis daarvan in die hande kry nie. Het tot nou toe V-Max geskiet met groot welsae en sal dit nooit afskryf nie.
Ek het toevallig nog nie eens 'n groep geskiet met die Noslers nie, maar skiet seker nou al die laaste 40 jakkalse met die goed en dit werk uitstekend. Kon nou die aand met 'n kopskootjie by Chris af"show". Sal as ek by huis uitkom uitkom so bietjie groepe skiet, spoed meet en sommer die scope ook check. Skiet nou al 68gr Bergers, 65gr Vmaxe, 70gr Noslers en almal se fireform loads met dieselfde verstellings op die scope. Tomcat beweer sy nuwe Lynx is 'n baie goeie kopie en skiet al 'n week met dit sonder enige probleme. Wonder net of Mike nie een het om te toets nie, sal dit met graagte doen.
Groetnis
Taffie (los die ou Sir-storie asb)
Ek het die 80greiners probeer en is ook baie beindruk.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: PUNTE
Caller
Kan jy dalk vi my Jeff se nommers e-mail, het baie van sy punte hier by ons gesmous, en toe ongelukkig uit sy nommers geraak, kry nou van tyd tot tyd weer navrae, thanks vir jou tyd.
sfm@mweb.com.na
Mooi bly
Francois.
Kan jy dalk vi my Jeff se nommers e-mail, het baie van sy punte hier by ons gesmous, en toe ongelukkig uit sy nommers geraak, kry nou van tyd tot tyd weer navrae, thanks vir jou tyd.
sfm@mweb.com.na
Mooi bly
Francois.
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: PUNTE
Hello julle.
Wat se punt opsies kan julle vir my aanbeveel op 'n 243 AI met 24 duim loop en 1-10" rot? Dit lyk my meeste van julle skiet 1-12 en stadiger??
Ek het al 'n klompie probeer terwyl ek vuurvorm, maar dis nou weer 'n perd van 'n ander kleur met vvorm doppe, of nie?

Ja3
Wat se punt opsies kan julle vir my aanbeveel op 'n 243 AI met 24 duim loop en 1-10" rot? Dit lyk my meeste van julle skiet 1-12 en stadiger??
Ek het al 'n klompie probeer terwyl ek vuurvorm, maar dis nou weer 'n perd van 'n ander kleur met vvorm doppe, of nie?
Ja3
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: PUNTE
Ja3
Jy kan alle punt gewigte skiet in n 1-10 twist, jy gaan net nie die spoed kry as die manne in die stadiger twist lope nie, MAAR jy kan weer die 100-107 gr punt laat stabiliseer wat die 1-12 lope nie gaan doen nie. Passop om van die heel ligte punte, 55gr, te vinnig te probeer druk in die 1-10 loop, ek het al gekry wat disintergreer voor hulle by die teiken kom. Wou nog die ladings oor die chrony skiet,maar het toe nooit sover gekom nie.
Pick your choose en LAAT LOOP.
Groetnis
Francois.
Jy kan alle punt gewigte skiet in n 1-10 twist, jy gaan net nie die spoed kry as die manne in die stadiger twist lope nie, MAAR jy kan weer die 100-107 gr punt laat stabiliseer wat die 1-12 lope nie gaan doen nie. Passop om van die heel ligte punte, 55gr, te vinnig te probeer druk in die 1-10 loop, ek het al gekry wat disintergreer voor hulle by die teiken kom. Wou nog die ladings oor die chrony skiet,maar het toe nooit sover gekom nie.
Pick your choose en LAAT LOOP.
Groetnis
Francois.
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: PUNTE
Dankie Francois
Ek het in beginsel besluit om nie ligter as 80gr te gaan nie. Ek kon ook nie dit regkry om goeie vvorming te doen met die kort skag punte nie. Sal weer kyk as ie klomp doppe klaar gevuurvorm is. Wat in jou mening is die minimum veilig/praktiese punt-nek kontak?
grte