Sons of Guns op DSTV.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Sons of Guns op DSTV.
Ek het verlede week toevallig daarop afgekom op kanaal 121. Ek dink dit is van so 18.00 tot 18.40.
Baie interressant wat hulle in hulle werkswinkel maak vir skietgoed. Kyk maar....
Baie interressant wat hulle in hulle werkswinkel maak vir skietgoed. Kyk maar....
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Sons of Guns op DSTV.
Ek geniet hulle nogal! Die grootbaas is bietjie cowboy en grootbek, maar wat hulle alles kan bou en doen daar in die US of A, laat my lekker droom...
Aim small, miss small
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: Sons of Guns op DSTV.
Daai chick maak die program die kyk werd.. Amper beter as die een van Mythbusters 
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Sons of Guns op DSTV.
Neewat, Stef (sons of guns)kannie kers vashou by rooikop Kari Byron nie....sy is die 2e mooiste girl in die wereld,,,,,muismaree wrote:Daai chick maak die program die kyk werd.. Amper beter as die een van Mythbusters
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Sons of Guns op DSTV.
Kyk Byna elke dag daarna - net jamer hulle herhaalso baie
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Sons of Guns op DSTV.
Ek wens American guns wil terug kom,dis nou n klas program en die dogter ( Page) is gaaf op die oog. Sons of guns se eienaar iriteer my so bietjie.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Sons of Guns op DSTV.
Ek het hulle al gesien maar ek geniet American Guns baie meer
Die reeks nou klaar so Sons in sy plek dink ek
Die reeks nou klaar so Sons in sy plek dink ek
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Sons of Guns op DSTV.
n Interesante episode was toe hulle die AR ombou het in n .458 Socom........lyk na n lekker vark geweertjie.Nudge nudge wink wink
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Sons of Guns op DSTV.
En vanaand was Kari van Mythbusters in Sons of Guns...man, sy is sag op die oog!
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Sons of Guns op DSTV.
daai 458 socom "hog AR" episode was pret om te kyk
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Sons of Guns op DSTV.
Ek sien oral in daai manne se workshop die Vortex scope se simbool...niks anders nie...wonder wat hulle wil sê...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Sons of Guns op DSTV.
+1 CobbCobus(Cobb) wrote:Neewat, Stef (sons of guns)kannie kers vashou by rooikop Kari Byron nie....sy is die 2e mooiste girl in die wereld,,,,,muismaree wrote:Daai chick maak die program die kyk werd.. Amper beter as die een van Mythbusters
Cheers
Sien ook as hulle gewere toets is die optics op die geweer 80% Vortex, ek wed jou dis 'n borgskap ding
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Sons of Guns op DSTV.
Ek sien ook dis omtrent al teleskoop wat hulle op hulle gewere gebruik...Cobus(Cobb) wrote:Ek sien oral in daai manne se workshop die Vortex scope se simbool...niks anders nie...wonder wat hulle wil sê...
Aim small, miss small
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Sons of Guns op DSTV.
Die Vortex, net n baie goeie naam in Amerika onder die AR manne. Ek kry tydskrifte van Amerika soos Rifleman en Guns & Ammo. Die Vortex het baie blootstelling en agting in die VSA.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Sons of Guns op DSTV.
Middag.
As julle nou regtig moet weet watter een van die twee girls die mooiste is moet julle 'n profesionele ou op daardie gebied raadpleeg. FHM kom in.
As julle nou regtig moet weet watter een van die twee girls die mooiste is moet julle 'n profesionele ou op daardie gebied raadpleeg. FHM kom in.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Sons of Guns op DSTV.
Riaan Beeslaar wrote:Middag.
As julle nou regtig moet weet watter een van die twee girls die mooiste is moet julle 'n profesionele ou op daardie gebied raadpleeg. FHM kom in.
Nee o nee - ek sien die een n mylver!!!
In die hinderlaag lei jy my nie Mnr Beeslaar.
Los my ek lek nog wonde, eissshhh!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Sons of Guns op DSTV.
FHM wrote:Riaan Beeslaar wrote:Middag.
As julle nou regtig moet weet watter een van die twee girls die mooiste is moet julle 'n profesionele ou op daardie gebied raadpleeg. FHM kom in.
Nee o nee - ek sien die een n mylver!!!
In die hinderlaag lei jy my nie Mnr Beeslaar.
Los my ek lek nog wonde, eissshhh!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Sons of Guns op DSTV.
Aag wat ou Page het tog nie werklik haar gelyke nie. Wie gaan vir ons n poll opsit met n foto van elkeen?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Sons of Guns op DSTV.
Ek sal se American Guns se Page is nou regtig n Pop.Steff van Sons of Guns iriteer my verskriklik ek dink sy is n drama queen en kom nie baie uit die huis nie.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Sons of Guns op DSTV.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
