Lisensies
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Roger, jy kan bly wees. Provinsiaal het my 243 se papiere ook weg gegooi (Toegewyde sportskut sertivikaate) Toe keur hulle my liksens daaroor af en ek moet van voor af aansoek doen!!
Allegeval! Baie geluk met die liksens!
Groetnis
Allegeval! Baie geluk met die liksens!
Groetnis
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Lisensies
Roger, uit-flippen-eindelik! Geniet die nuwe sanna.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensies
Roger,Roger wrote:Ok, PTA het my papiere weg gegooi. Iewers tussen oorweeging en finaliseering.
Welkom SAPS het aansoek gefaks vir PTA SAPS, lisensie gister middag goed gekeur.
Wat n gesukkel :-(
Ek is baie bly dat jou aansoek toe uiteindelik goedgekeur is. Ek het jou gesprek hier gevolg oor tyd, en het jou maar jammer gekry op 'n stadium, omdat jy so sukkel. Baie geluk. Ons vertrou dat die kaartjie sommer vinnig by jou sal wees. Ek dink natuurlik dat daar van die aansoekers se kant af druk geplaas word om die proses ordentlik naspoorbaar te maak, sodat wanneer dokumente verloor, dit nagespoor kan word na die individu toe wat dit laaste hanteer het en dat so 'n individu verantwoordbaar gehou kan word.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
paul_v
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Fri May 10, 2013 8:01 am
Re: Lisensies
So pas by die CFR gehoor dat my bevoegdheid goed gekeur is. 7 weke van dat ek dit by die DFO ingehandig het. Nou hoop ek die 2 lisensies gaan vinnig!
Ingehandig 14 Mei, Bevoegdheid goegekeur 2 Julie.
Ingehandig 14 Mei, Bevoegdheid goegekeur 2 Julie.
Howa .308
Zabala 12br s/s
CZ Redhead Deluxe 12br o/u
Zabala 12br s/s
CZ Redhead Deluxe 12br o/u
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Lisensies
Nou net met iemand daar in Pretoria gesels oor n vertraging in my lisensie. Ek is toe meegedeel dat die vingerafdruk afdeling nou oorgeskakel het na n nuwe stelsel toe en dat hulle die afgelope twee weke geen vingerafdrukke kon verifieer nie. Hulle het glo die week weer begin werk. Hoop die nuwe stelsel sal dinge verspoeding.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Lisensies
En net gisteraand sê hulle op enuus dat hulle die 5de beste forensiese ondersoek/ontleding sisteem in die wêreld hetNickvn wrote:en dat hulle die afgelope twee weke geen vingerafdrukke kon verifieer nie.
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Lisensies
More is dit op die kop al drie maande wat ek wag vir my bevoegdheid en nog niks gehoor nie. Ook die consideration storie.
My haelgeweer se papier werk was saam ingehandig, hopelik sal hy vinnig gaan as die bevoegdheid so lank vat. My 308 aansoek moet ook nog ingehandig word.
My haelgeweer se papier werk was saam ingehandig, hopelik sal hy vinnig gaan as die bevoegdheid so lank vat. My 308 aansoek moet ook nog ingehandig word.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
My bevoegtheid het ook maar so 3 maande gevat.
Groetnis
Groetnis
-
DJ V
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm
Re: Lisensies
My handwapen bevoegdheid het 30 werksdae geneem
En ek het vandag sms gekry dat my .22 lisensie goedgekeur is - op die 5e Junie ingegee. Nou moet ek net wag vir die kaartjie wat nog so 2 - 3 weke vat.
Ek is impressed
En ek het vandag sms gekry dat my .22 lisensie goedgekeur is - op die 5e Junie ingegee. Nou moet ek net wag vir die kaartjie wat nog so 2 - 3 weke vat.
Ek is impressed
DJ
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Die lisensies loop al te mooi..............my 7x64 CZ FS is goedgekeur 26 dae.............Nou jik ek
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Baie geluk. Wens dit wil hier so gaan. Sal sien hoe loop 357 met jou motiveeringJAGTERS REG MOTIVERING wrote:Die lisensies loop al te mooi..............my 7x64 CZ FS is goedgekeur 26 dae.............Nou jik ek
Too many to mention ;-)
- Phillip
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm
Re: Lisensies
Halllo,
Weet julle dalk opgrond waarvan sal n mens se VERDERE aansoek om bevoegdheid (haelgeweer) afgekeur word? Myne is 1 Julie afgekeer en die heelweek probeer ek by CFR en my plaaslike DFO uitvind wat die rede kan wees. Niemand kan vir my se nie.
Ek het geen kriminele rekord nie, my belasting opgawes en selfs my voertuie se lisensies is op datum.
Ek sal met n plesier weer aansoek doen maar as dit eenkeer afgekeur is, hoekom gaan my aansoek die tweede keer slaag?

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Lisensies
My ou Mauser se liksens is ook gister goedgekeur.
Net 'n vragie: Hoe lank vat dit vanaf die SMS totdat jy die kaartjie het?
Hoor graag.
Hein M
Net 'n vragie: Hoe lank vat dit vanaf die SMS totdat jy die kaartjie het?
Hoor graag.
Hein M
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Hein M. wrote:My ou Mauser se liksens is ook gister goedgekeur.
Net 'n vragie: Hoe lank vat dit vanaf die SMS totdat jy die kaartjie het?
Hoor graag.
Hein M
Hein
Gewoonlik so 2 na 3 weke
Groete
Kobus
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Lisensies
Dankie Kobus, waardeer!JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Hein M. wrote:My ou Mauser se liksens is ook gister goedgekeur.
Net 'n vragie: Hoe lank vat dit vanaf die SMS totdat jy die kaartjie het?
Hoor graag.
Hein M
Hein
Gewoonlik so 2 na 3 weke
Groete
Kobus
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Lisensies
Dagsê,
Het my bevoegtheid en lisensie aansoek op die 6 Mei ingedien by plaaslike DFO.
Die bevoegtheid is 11 Julie 2013 goedgekeur, het vandag die sertifikaat gaan afhaal.
Soos ek verstaan begin hulle eers met die lisensie aansoek sodra die bevoegtheid goed gekeur.
Hoe lank dink julle sal dit nog neem?
Die wag raak nou al lank....
Groete
Ockert

Bazil
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed May 22, 2013 9:39 am
Re: Lisensies
Ockert
Ek het nou sopas daardie wonderlike sms ontvang dat my lisensie goedgekeur is.
het my Bevoegdheid aansoek die 27ste Maart ingehandig by die plaaslike DFO, en my lisensie aansoek so n week later. die CFR het my aansoeke gelyktydig op die 6de May ontvang. my bevoegdheid is die 18 Junie goedgekeur en nou my lisensie vandag. So ek reken dat joune +- in n maand se tyd behoort reg te wees. dit is nou as ek na my aansoek verwys....
Sterkte met die wag!

30-06 Howa
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Lisensies
Na weke se gesukkel om uit te vind wat van my haelgeweer se aansoek geword het, het ek gister 'n Kol. in die hande gekry wat Afrikaans praat. Hy se toe aangesien ek nie onder sy streek val nie MAG hy my NIE help nie, maar as ek vir hom my details gee sal hy opvolg en seker maak dat iemand van KZN my bel.
Toe ek vanoggend nog niks gehoor het nie, bel ek maar WEER KZN, Kry 'n Kol. in die hande maar hy wil niks weet van help nie. Hy se toe ek moet oor twee weke weer bel, Ek se toe vir hom maar dit is wat hy twee weke terug ook vir my gese het en niks het nog gebeur nie. Hy se toe maar dit is hoe dit is hy was op verlof en het eers vandag terug gekom en hy sal volgende week kyk of hy iets kan uitvind...... so toe los ek dit maar daar.....
Dis nie "n halfuur nie toe bel hy my terug, Wil weet of dit ek was wat hom vanoggend gebel het..... Hy se die aansoek is al meer as 'n maand terug goed gekeur maar nooit op die sisteem "gecapture" nie want ek het nie al die papiere saam gestuur nie. (ek weet ek het, my aansoek het 'n indeks met al die papiere wat hy wou he mooi aangeteken) elk geval ek faks toe gou dit wat hy voor gevra het en binne 30 min kry ek DIE sms om te se my Haelgeweer is ook nou goed gekeur.
YAY!!!!net betyds vir die naweek se eend en gaans jag in Kokstad.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Baie lekker! Net jammer dit moet soveel stres en aakligheid op mens se myle sit voor dit gebeur.the kid wrote:Na weke se gesukkel om uit te vind wat van my haelgeweer se aansoek geword het, het ek gister 'n Kol. in die hande gekry wat Afrikaans praat. Hy se toe aangesien ek nie onder sy streek val nie MAG hy my NIE help nie, maar as ek vir hom my details gee sal hy opvolg en seker maak dat iemand van KZN my bel.
Toe ek vanoggend nog niks gehoor het nie, bel ek maar WEER KZN, Kry 'n Kol. in die hande maar hy wil niks weet van help nie. Hy se toe ek moet oor twee weke weer bel, Ek se toe vir hom maar dit is wat hy twee weke terug ook vir my gese het en niks het nog gebeur nie. Hy se toe maar dit is hoe dit is hy was op verlof en het eers vandag terug gekom en hy sal volgende week kyk of hy iets kan uitvind...... so toe los ek dit maar daar.....
Dis nie "n halfuur nie toe bel hy my terug, Wil weet of dit ek was wat hom vanoggend gebel het..... Hy se die aansoek is al meer as 'n maand terug goed gekeur maar nooit op die sisteem "gecapture" nie want ek het nie al die papiere saam gestuur nie. (ek weet ek het, my aansoek het 'n indeks met al die papiere wat hy wou he mooi aangeteken) elk geval ek faks toe gou dit wat hy voor gevra het en binne 30 min kry ek DIE sms om te se my Haelgeweer is ook nou goed gekeur.
YAY!!!!net betyds vir die naweek se eend en gaans jag in Kokstad.
Veiligheid eerste manne!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
Geluk, lekker voorsit !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Lisensies
Maandag 15 Julie 2013 aansoek ingedien te Ladysmith 223rem
Plaaslik reken hy gaan dalk more al Durban toe (prov)
Kom ons kyk hoe lank hulle met hom stoei
Reggie
Plaaslik reken hy gaan dalk more al Durban toe (prov)
Kom ons kyk hoe lank hulle met hom stoei
Reggie
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3647
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lisensies
Weet nie of ek moet lag of huil nie.
Ek het in Maart 2009 aansoek gedoen vir die hernuwing van my bestaande lisensies. Vier word afgekeur maar ek kry eers kennis in Jan 2012. Appeleer op 19 Maart 2012. Hoor niks en word aanbeveel om oor aansoek te doen. Doen oor aansoek in Mei en kry Maandag my kaartjies vir al my uitstaande wapens.
Kry vandag 'n brief van die appelraad. My appel is gehandhaaf op 16 April 2013. Brief gedateer 9 Mei 2013.

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Kaartjie Maandag, 15 Julie 2013, ontvang.Johan Nel wrote:Roger,Roger wrote:Ok, PTA het my papiere weg gegooi. Iewers tussen oorweeging en finaliseering.
Welkom SAPS het aansoek gefaks vir PTA SAPS, lisensie gister middag goed gekeur.
Wat n gesukkel :-(
Ek is baie bly dat jou aansoek toe uiteindelik goedgekeur is. Ek het jou gesprek hier gevolg oor tyd, en het jou maar jammer gekry op 'n stadium, omdat jy so sukkel. Baie geluk. Ons vertrou dat die kaartjie sommer vinnig by jou sal wees. Ek dink natuurlik dat daar van die aansoekers se kant af druk geplaas word om die proses ordentlik naspoorbaar te maak, sodat wanneer dokumente verloor, dit nagespoor kan word na die individu toe wat dit laaste hanteer het en dat so 'n individu verantwoordbaar gehou kan word.
Groete,
JHN
Gaan volgende week my roer gaan haal
Too many to mention ;-)
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Lisensies
Nou nog 1 in die proses en 4 wat ek nog moet inhandigRoger wrote:Kaartjie Maandag, 15 Julie 2013, ontvang.
Gaan volgende week my roer gaan haal
Too many to mention ;-)
-
Bazil
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed May 22, 2013 9:39 am
Re: Lisensies
My lisensie is Maandag die 15de Julie goedgekeur. Met dit bel ek toe die CFR en vra vir die "print-out" van my lisensie wat my in staat sou stel om my geweer te gaan haal by die winkel. Die dame by die CFR se toe vir my hulle het 'n brief ontvang van Provinsiaal wat vir hulle verbied om hierdie "print-out" te doen. Sy se toe ek moet maar wag vir die plastiek om te kom...
Weet julle van hierdie nuwe storie, en is dit reg? As die lisensie mos goedgekeur is en op die sisteem aandui dat dit goedgekeur is kan ek mos my geweer gaan haal.