Gun my asb die paar vrae,
As jy die teelpaar en helper uitskiet, wie trek by kerngebied in?? "n nuwe jong jak of 'n dominante reun van 'n inferior kern gebied?
As jy die teef skiet, neem die helper oor as diminante teef in teelpaar of loop soek reun nuwe teef??
As jy die reun uitskiet...loop teef en helper na ander kern gebied of wag hulle vir nuwe reun om in te trek?
Ek luister graag
'n Paar jakkals vrae....
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
'n Paar jakkals vrae....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: 'n Paar jakkals vrae....
Cobus
Ek weet nie .
Blykbaar as teef geskiet is bly reun min of meer in area tot ander teef opdaag volgens wat my neef sê Heinrich hom lank terug gesê het.
Ek het so 3 weke terug reun by buurplaas geskiet( hy was alleen) en volgens werkers sien hulle teef helder oordag in daai kamp waar sy sommer in lang gras lê en ander buurman sê hy hoor haar so dit lyk nie of sy getrek het nie-hy sal haar die week gaan soek--ons het vir maan gewag.
Henry

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 'n Paar jakkals vrae....
ek het laasjaar gesukkel met teef.(nou nog nie vrek nie).
het in 3weke 3 reuns geskiet, 2-4jaar oud.
ek dink hul kry sommer vining nuwe maat. as altwee uitgeskiet is, bv September, het ek so floater hier en daar opgelet, tot april wat daar weer 'n paar was.
maar dit is my ondervinding

HOU HOM DAAI DIKTE
-
leendert
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Mar 17, 2013 12:15 pm
Re: 'n Paar jakkals vrae....
Ek het ondervind dat jakkalse maar rond toer om vir hul ñ eie gebied te soek. So as die reun of teef geskiet is, is daar nou weer ñ oop spasie vir ñ ronddwaler om ñ gebied te kry mits die een wat reeds in die gebied is, die nuwe indringer aanvaar. Hulle kommunikeer mos vokaal, so as daar ñ jakkals elke aand alleen is wat ñ maat soek, kan die ander een hom mos nader roep. Dis maar soos ek dit sien.
"Responsible Hunting for Sustainable Live"
. PHASA
. PHASA
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 'n Paar jakkals vrae....
cobus
In digte areas met oorvloed jakkalse sal die een nie so lank hoef te soek nie en gebeur ook so. Die jakkals sal sy maat soek vir min of meer 'n week en natuurlik langer in yl gebiede.
Helpers neem die moeders se rolle oor nadat sy dood is. In die nuwe teelseisoen sa die reun al nuwe maat gekry het. Helpers verdedig ook area, maar wanneer die kans daar is om ouerrol oor te neem dit ook meer heftig wees.
Jakkalse staan altyd die gevaar as hulle uitgedun word dat hy/sy sy area kan afstaan aan sterker paar. Jakkalse kompeteer ook voortdurend om areas, so om 'n maat te verllor is groot verlies en dan basies in die moeilikheid.
Teef sal net so lank die area beskerm nadat maat dood is as die teef dood is. Ek het al gevalle gehad waar die teef tot 6maande+ in areas bly(gewoonlik areas waar jakakalse efektief beheer word.
Mooiloop

Dankie vir julle insette manne