Soek n Redfield revenge scope
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Soek n Redfield revenge scope
Ek is op soek na n Redfield Revenge 6-18 x 44 scope met n accu-ranger reticle. As iemand weet waar ek een kan kry skreeu asseblief. Ek het al baie agente gebel maar alles is uitverkoop.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Karooklong
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Re: Soek n Redfield revenge scope
Weet nie of jy al reggekom het nie, maar probeer Bay Guns in Mosselbaai - het nie die nommer nie maar telkom navrae sal jou kan help. Praat met Johan van Wyk.
Ek is nie seker of hy nou voorraad het van daai een nie, maar hy het gewoonlik heelwat Redfields.
Groete
Ek is nie seker of hy nou voorraad het van daai een nie, maar hy het gewoonlik heelwat Redfields.
Groete
Karooklong
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Soek n Redfield revenge scope
Nick het jy Zimbi pretoria probeer ver ek weet is hulle agente vir redfield!
-
immelmanw
Re: Soek n Redfield revenge scope
Die agente is Formalito, dus sal almal wat Remington, Leupold en CZ verkoop die Redfield ook kan kry.mariusr wrote:Nick het jy Zimbi pretoria probeer ver ek weet is hulle agente vir redfield!
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Soek n Redfield revenge scope
Ek het laasweek in Zimbi gestaan, die winkel is in die mark. Dalk nie n slegte koop nie. PM my as daar iemand is wat sou belangstel om saam n wapenwinkel te koop.mariusr wrote:Nick het jy Zimbi pretoria probeer ver ek weet is hulle agente vir redfield!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Soek n Redfield revenge scope
Jisliaak wat soek hulle? Om te dink die vrou het zimbi begin in haar sitkamer om jag boeke en videos te verkoop !!!
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Soek n Redfield revenge scope
Dankie julle, ek het een gekry deur Formalito.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Soek n Redfield revenge scope
Dit is nogal n storie, nie seker oor die prys nie. Johan wat daar werk het gepraat van R5 miljoen. Die eienaar Mario en sy vrou gaan beide weg. Hulle gaan met sy ander besighede aan. Debbie se seun bly in die besigheid. Ek is nogal lis vir so iets, die 5 miljoen is net n bietjie te veel. Dalk as n mens n paar vriende bymekaar kan sit?mariusr wrote:Jisliaak wat soek hulle? Om te dink die vrou het zimbi begin in haar sitkamer om jag boeke en videos te verkoop !!!
-
immelmanw
Re: Soek n Redfield revenge scope
Dit is nuus!Rfourie wrote:Dit is nogal n storie, nie seker oor die prys nie. Johan wat daar werk het gepraat van R5 miljoen. Die eienaar Mario en sy vrou gaan beide weg. Hulle gaan met sy ander besighede aan. Debbie se seun bly in die besigheid. Ek is nogal lis vir so iets, die 5 miljoen is net n bietjie te veel. Dalk as n mens n paar vriende bymekaar kan sit?mariusr wrote:Jisliaak wat soek hulle? Om te dink die vrou het zimbi begin in haar sitkamer om jag boeke en videos te verkoop !!!
Dit is seker die lewendigste (of so lyk dit) bedryf op die oomblik. Daar is nie een "ou" walenwinkel wat nie in die mark is nie, en as dit nie hulle is wat gekoop word nie maak daar elke dag n nuwe een oop!
JJ Wapens se franchise: 8 nuwe winkels
Kaap,
City guns verkoop en oorgedoen
Parow Arms verkoop en oorgedoen
VGK verkoop en oorgedoen
Suburban Guns. Nuwe lewe gekry
Wildman Mega Store maak in Julie oop
Quenets in Worchester nuwe winkel en groot perseel!
Terry Harrison het n winkel/gunsmith in Durbanville oopgemaak.
Willem Botha maak n nuwe Skietwinkel buite Bloem oop (baie groot)
Klomp nuwe on line stores, websites.
Ongelooflik hoe n bedryf wat 5 jaar terug amper nie bestaan het vandag so lewendig kan wees nie, kyk na Huntex, tv shows ens ens.
Julle manne moet net aanhou skiet!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Soek n Redfield revenge scope
Soos die gesegte se die een se dood is die ander se brood! Vandat die nuwe wapen wet in getree het weet ek van agt wapen handelaars/winkels wat hul deure gesluit het in Gauteng maar die mark was nog steeds daar en Zimbi het dit gesien!!!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Soek n Redfield revenge scope
Die prys is so effe meer as die genoemde R5mil.
Veiligheid eerste manne!
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Soek n Redfield revenge scope
Dan is dit seker sonder stock! Wat sal die stock in n gunshop wees? Of kom ons stel dit so, waarmee kan n mens n gunshop goed stock?BRNO .06 (Pierre) wrote:Die prys is so effe meer as die genoemde R5mil.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Soek n Redfield revenge scope
Vir daai prys behoort stock ingesluit wees anders betaal jy basies vir niks net die naam en onthou die winkel behoort nie aan zimbi so ver ek weet hulle huur ook maar!
-
immelmanw
Re: Soek n Redfield revenge scope
Rfourie wrote:Dan is dit seker sonder stock! Wat sal die stock in n gunshop wees? Of kom ons stel dit so, waarmee kan n mens n gunshop goed stock?BRNO .06 (Pierre) wrote:Die prys is so effe meer as die genoemde R5mil.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Soek n Redfield revenge scope
mariusr wrote:Soos die gesegte se die een se dood is die ander se brood! Vandat die nuwe wapen wet in getree het weet ek van agt wapen handelaars/winkels wat hul deure gesluit het in Gauteng maar die mark was nog steeds daar en Zimbi het dit gesien!!!
Dink aan geweer winkels 10 jaar terug, stowwerige donker plekke. As jy vat hoe lyk Safari ens deesdae. Die manne wat oorleef is die manne wat die wapen bedryf as besigheid hanteer en nie 'n stokperdtjie nie. Ek ryk nog daai ou wapen winkels waar die Lexington op die counter le en smeul.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
