357 Mag

Post Reply
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

357 Mag

Post by Roger »

Hi

Ek wag nog vir liksens maar wil hoor wat se julle.

Ek het n Taurus .357 Magnum met n 6" loop as ek reg onthou.

Wat is die beste rondte vir SD?
Wat is die beste rondte vir jag?

Dankie,
Roger!
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: 357 Mag

Post by Roger »

Is daar dalk een rondte vir albei?
Too many to mention ;-)
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: 357 Mag

Post by Roger »

Great dankie!
Too many to mention ;-)
Fisher
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Sun Jan 23, 2011 2:51 pm

Re: 357 Mag

Post by Fisher »

Hallo Rodger

Ek het so pas begin jag met een, ek het bietjie navorsing gedoen en my ou magnums gaan uitkrap, as ek reg kan onthou is die Augustus 1996 die uitgave wat 'n artikel bevat wat deur Eddie Dunn geskryf is. Hy het aanbeveel om koels te gebruik tussen 150 en 180gr maar nie holpunt ammunusie nie, hy het nogal plekke genoem dat hulle PMP 158 sagte punt (nie holpunt nie) koels met redelike resultaate gebruik het, en ook 'n foto van 'n herwinde 158 JSP PMP koel uit iets gepubliseer wat regtig goed gelyk het.

Ek wil vir my die Lyman 170gr SWC mould kry en glo ek sal dit teen so 1200-1300 fps kan skiet. Eddie het nogal genoem dat hy dink 160/165gr koels die beste meerdoellige jag koel gewig is vir die 357 Mag is. Eddie hulle het koedoes baie sukksevol gejag en selfs noem hy van 'n eland wat agter die blad geskiet was en net daar op die plek gedrop het, met as ek teg kan onthou het 200gr harde gegote koels. Wat hy wel voorstel is dat mens om en by 20-30 tree as maksimum afstand sien met die 357.

Ek het reeds 'n rooibok gejag met die .357 met die genoemde PMP ammo, en ek is nogal heel te vrede met die verigting van die 357. Ek sal koedoe bul met hom aanvat as ek daai 170gr koels het.

Groete

http://i6.photobucket.com/albums/y236/boggompie/IMG_0152.jpg
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: 357 Mag

Post by Roger »

Geluk en baie dankie!
Too many to mention ;-)
Post Reply