gisteraand was ek en alex so n bietjie in die veld en is daar jakkals geroep. n vriend het saam gery en toe die jakkalse begin loop is hy soos n rocket in die stoel in. arme alex het nie eers kans gekry om die roer te vat nie. eerste jakkals 2 skote. gelukkig kon alex met goeie roep vernuf die outjie stop nadat johann mis geskiet het.
tweede jakkals een tjank skoot en die ogies het n paar tree verder af gegaan. derde skoot was n mooi sitter en die jakkals het bly le. al drie die jakkalse binne 2 ure vanaf dieselfde staanplek. ons het nie hard probeer om hulle te gaan laai nie. die boer sou hulle vanoggend gaan haal het. hy was darem saam.
ek en alex wou nog verder roep maar die ander maat het stil-stil die caller gaan optel en ons laat verstaan dit is nou tyd om te gaan la-la. ons was toe so 12uur by die huis en het toe maar n vuurtjie brand gemaak en n ou pork racher of 6 geoffer. die meerderheid roepe was maar steenbok of skaaplam en so nou en dan n jakkals klankie.
ek dink die spitfire was op 4 gestel. die wind was so 7km/h en het reg suid wes gewaai.
24 junie se jakkals roep.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 24 junie se jakkals roep.
Stan,
Volume 4 uit 5?
Sjoe, dis nogal hard. Ek het met die spitfire nooit oor 2-3 geroep met kosklanke nie.
Volume 4 uit 5?
Sjoe, dis nogal hard. Ek het met die spitfire nooit oor 2-3 geroep met kosklanke nie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
stan man
Re: 24 junie se jakkals roep.
die jakkalse hier by ons is maar redelik doof.
man ek het op my stert,langs die bakkie gesit en alex het geroep .dit het vir my geklink na n 4 uit 5. en ja dit is redelik hard. maar ek kan nie se nie hy was in beheer van die roeper en die lig . ek en die boer was maar stil en terug getrokke in die agtergrond.(minding my own business) as n ander man roep meng ek nie in nie.

Page
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed May 23, 2012 3:44 pm
Re: 24 junie se jakkals roep.
Goeie werk manne. Wil graag weet het die maan julle nie gepla nie en hoelaat was jul uit veld toe. Watse jakkals roepe het jul gebruik( kos met enkel roep). Ek wil die naweek ok n draai ry by n vriend van my ini kalahari. Daarom vra ek bq raad

Plant
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Tue Mar 15, 2011 6:10 pm
Re: 24 junie se jakkals roep.
Goeie werk, wil ook net beaam, het die maan nie gepla nie. Het Saterdagaand 'n draai gaan ry en dit was soos daglig.
Groete.
P
Groete.
P
-
stan man
Re: 24 junie se jakkals roep.
ons was so 8uur in die veld en het die bakkie lekker gecamo. die maan was helder maar waar ons geroep het is daar baie lig in die omgewing. ons het geroep met steenbok distres en springhaas. die enigste jakkals klank wat ons gebruik het was jakkals alleen. daar het n jakkals of 2 pad gevat wat ons nie kon in kty nie ,maar die ander drie het glad ingekom. maar nou moet ek se ons moes skote vat tussen 200 en 250m. die jakkalsewou nie nader kom nie.
-
Page
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed May 23, 2012 3:44 pm
Re: 24 junie se jakkals roep.
Goed gedoen meti afstand stan man, jammer or dai aner wat weggekom het. Dit sou dam n goeie aand gewes het as hule ok geval het in di groot mooi maan.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: 24 junie se jakkals roep.
Geno
Ek speel my kos op 3 uit 5 met spitfire. Begin op 2 uit 5 vir 2min daarna hou ek op 3, sal so nou en dan net vir so 10sek 4 uit 5 gooi. Jakkals roepe gooi ek full volume! Dit werk vir my.
Eks nie n weerwolf nie so die maan pla my nie. Ekt al baie sukses in volmaan gehaat. Camo die bakkie goed en as dit moontlik stop langs bos om bakkie meer wegtesteek.
Groete Alex