Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Cobus(Cobb) »

ek kry hom ook...deesdae redelik gereeld
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Sarel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 349
Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Sarel »

Vandat die server opgegradueer is, het ek agtergekom dat die lede aanlyn meer as verdubbel het.

Die moderators kan die bevestig?

Kan dit dalk 'n rolspeel?
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Chevvy SS »

The extension mp4 is not allowed.

Kan iemand dalk help?
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by jaracal »

Chevvy
Dit voorkom dat die forum nie oorlaai word nie. Video veral is baie MB wat dit moeilik maak om te laai.

Die severs was gediens en kon dit die probleem van -
"The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later " veroorsaak het.- Indien dit voortgaan PM of e-pos my asb dadelik. Dit behoort nie te gebeur nie.
Jammer ek was bietjie weg en af van die forum.

Laat weet my direk as julle probleme ondervind.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by jaracal »

Weer vandag met Hetzner bevestig:
Ons het geen probleem met kapasiteit nie. Indien julle 'n error kry en die blad wil nie oopmaak nie laat weet my per e-pos met 'n copy of printscreen en die tyd asb. Dan kan hulle vir ons kyk wat aangaan.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by tripodmvr »

Kry dat my antwoord op 'n post nie wil deurgaan as iemand anders net voor my ook 'n posting gedoen het nie. Kan ook nie fotos (minder as 100kb in grootte) geplaas kry nie.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by jaracal »

tripodmvr wrote:Kry dat my antwoord op 'n post nie wil deurgaan as iemand anders net voor my ook 'n posting gedoen het nie.
- dit is standaard laat jou die keuse om die post te verander indien jy wil.

Die fotos hou ons maar klein. Gebruik Photobucket of derglike aanlyn program om jou fotos op te laai. Dit maak die forum vinniger. Hoe groter die databasis met fotos hoe stadiger kan die forum laai.

Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by tripodmvr »

Ek bedoel na ek die boodskap kry dat 'n ander posting gedoen is, hy verseg om dan die posting te doen en gee my die gewone error boodskap. Die fotos wat ek wil plaas is maar 55kb en ek kry die error boodskap na 'n ruk.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by jaracal »

jammer ek het verkeerd verstaan
Stuur vir my 'n printscreen as dit weer gebeur asb.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Fanta300 »

Internal Server Error

The server encountered an internal error or misconfiguration and was unable to complete your request.

Please contact the server administrator, webmaster@jaracal.com and inform them of the time the error occurred, and anything you might have done that may have caused the error.

More information about this error may be available in the server error log.

--------------------------------------------------------------------------------

Apache Server at jaracal.com Port 80

Kry vanoggend 11h05 hierdie boodskap. Was besig om PM te stuur.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Silent Hunting »

Ek kry daardie boodskap ten minste 4 keer per dag en dan "kuier" ek nie eens op die forum nie.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by tripodmvr »

nOG 'N BOODSKAP WAT GEREELD OPDUIK.

Service Temporarily Unavailable

The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.

Apache Server at jaracal.com Port 80
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Silent Hunting »

Alweer. Uur voor ek weer kon aan log.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by PWV »

Silent Hunting wrote:Alweer. Uur voor ek weer kon aan log.

Ja, ek sukkel net so!
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Silent Hunting »

En nog 'n keer. Vandag alleen seker nou al 5 keer. Kan nie onthou wanneer laas ek die blad toe gemaak het uit keuse uit nie.....
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by PWV »

Service Temporarily Unavailable
The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.

--------------------------------------------------------------------------------

Apache Server at jaracal.com Port 80

Hierbo die boodskap wat gedurig opkom. Met groot moete kaqn jy uiteindelik in ie program inkom.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by DWB »

Ek kry die bogenoemde error ook BAIE deesdae
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Frikkiedbr »

Pieter Willem Vorster wrote:Service Temporarily Unavailable
The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.

--------------------------------------------------------------------------------

Apache Server at jaracal.com Port 80

Hierbo die boodskap wat gedurig opkom. Met groot moete kaqn jy uiteindelik in ie program inkom.
Ja nee met so 10 keer probeer en probeer dan ons op die lug ???
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by vlakvark1 »

DWB wrote:Ek kry die bogenoemde error ook BAIE deesdae
Selfde die kant
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by RUPERT »

Ek dag dit is net ekwat so sukkel
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Piet Pille »

Frikkiedbr wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:Service Temporarily Unavailable
The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.

--------------------------------------------------------------------------------

Apache Server at jaracal.com Port 80

Hierbo die boodskap wat gedurig opkom. Met groot moete kaqn jy uiteindelik in ie program inkom.
Ja nee met so 10 keer probeer en probeer dan ons op die lug ???
Hierdie kant ook. Hele paar keer elke dag. Gaan so eenkeer deur, dan so 4x af, dan weer eenkeer deur en so aan...
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by jaracal »

Die service providers Hetzner het verstellings aan die server gemaak vandag.
Laat weet hoe dit gaan en of julle enige verbetering sien, indien nie laat weet my asb per e-pos.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Johan Reyneke »

Nou net weer

Service Temporarily Unavailable

The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.

Apache Server at jaracal.com Port 80
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Cobus(Cobb) »

Ek sweer dit word daagliks erger.....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Marc »

Cobus(Cobb) wrote:Ek sweer dit word daagliks erger.....
Verseker, ek sukkel my bas af met alles, PC, laptop, iPhone , niks wil meer glad loop nie :(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply