Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
-
VOERE
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri May 03, 2013 10:10 am
Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
Middag Menere
Ek stel belang om n Nikon Pro staff 4-12x40 scope te koop vir my .308.Die prys is vir my bekostigbaar en ek kan nie nou duurder gaan nie.Wat dink julle van die scopes ?Het iemand dalk een ? of het julle ander voorstelle in daardie prysklas?(R2000-R2500)
Ek hoor graag van julle!
Lekker aand
Ek stel belang om n Nikon Pro staff 4-12x40 scope te koop vir my .308.Die prys is vir my bekostigbaar en ek kan nie nou duurder gaan nie.Wat dink julle van die scopes ?Het iemand dalk een ? of het julle ander voorstelle in daardie prysklas?(R2000-R2500)
Ek hoor graag van julle!
Lekker aand
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
Voere ek het een en ek weet van nog manne wet het. Hulle loop baie mooi en is tevrede met hom. Ek is 'n Nikon fan maar sal tog oopkop kyk na
die Burris reeks as ek jy is. Net sulke lekker scopes teen so paar rand goedkoper.
Peet
die Burris reeks as ek jy is. Net sulke lekker scopes teen so paar rand goedkoper.
Peet
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
Daar is niks fout met hulle nie ek een op my 30 06 en een op my 243 hulle is duidelik en waarde vir daai prys.Ek het 3 weke terug selfe vlakte wild met hulle geskiet so vir bos en vlakte is hy ok
-
VOERE
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri May 03, 2013 10:10 am
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
So sou julle se dis die moeite werd om na Burris te kyk?Hoe vergelyk hy met die Nikon??
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
Eerstens is daar so scope op my vrou se .308, en hy skiet n barshou van dag een af. Ek self skiet gereeld met die geweer, en daar is niks fout nie.VOERE wrote:So sou julle se dis die moeite werd om na Burris te kyk?Hoe vergelyk hy met die Nikon??
Ek het egter n Monarch op my .243, en n Burris 3-9*40 op my .30-06. My Burris doen al 6 jaar lank werk op my nil kwes, en stel steeds net so presies soos die dag wat ek hom gekoop het. Omdat die monarch n 4-6*42 is, sien ek natuurlik die teiken makliker. Ek wil in die volgende week of twee my Burris upgrade, en het maar besluit om weer n Burris te koop.
Die vraag van watter een die beste is. Ek kan nie se nie. Beide die make op my drie gewere werk baie mooi!
Veiligheid eerste manne!
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1704
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
Ek het my eerste Burris 10 jaar terug gekoop vir my 30-suk6, en toe was die scope amper R4000 (in die duursame klas), jy kan hom teen minder as die helfde van daai prys aanskaf by VLT, ek het een op my 243 ook. beslis goeie waarde vir geld. Die burris se ballistic plex reticle kom baie goed te pas met lang afstand skote...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
VOERE
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri May 03, 2013 10:10 am
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
Klink vir my of die burris baie populer is tussen julle manne.Is dit net VLT wat hule het in pretoria?Waar kan ek biekie na pryse gaan loer?Baie dankie vir julle terugvoer,dit word baie waardeer!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
Kontak vir SJ (Monrique) hier op die forum. Sy pryse is goed, klink my diens ook. Hy wag tans vir voorraad, en behoort dit volgende week te kry.VOERE wrote:Klink vir my of die burris baie populer is tussen julle manne.Is dit net VLT wat hule het in pretoria?Waar kan ek biekie na pryse gaan loer?Baie dankie vir julle terugvoer,dit word baie waardeer!
Veiligheid eerste manne!
-
VOERE
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri May 03, 2013 10:10 am
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
Ek lees baie van die ouens se die recoil van n .308 is te veel vir die pro staff?Is dit waar?My kop begin al hoe meer na die burris toe neig
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
Weereens my eie ondervinding. Ek het die .308 by Safari gekoop, sowel as die Pro Staff, en daar is verseker geen waarskuwing van die aard uitgereik nie. Die gweer het nou wel net 104 skote met die scope op geskiet, en daar blyk nie enige foute te wees nie. Vriend van my het ook n Pro staff op sy nil kwes, en hy skiet ook nog n barshou. Hou wel in gedagte dat Safari vir jou die scope onmiddelik sal omruil indien daar iets fout gaan met die scope a.g.v. fabrieks foute of probleme.VOERE wrote:Ek lees baie van die ouens se die recoil van n .308 is te veel vir die pro staff?Is dit waar?My kop begin al hoe meer na die burris toe neig
Veiligheid eerste manne!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
Ek het Stefan van S&O gemail oor die selfde storie en sy antwoord was dat die pro staff die recoil kan hanteer .As ek dit nie mis het nie sal hy defnitief weet waarvan hy praat vandat ek die scope op my 30 06 gesit het moes ek net hom gaan zero vir 150gr en 200m (was gezero vir 180gr en 100m) toe ek 3 weke terug gaan Blesbokke skiet het .As jy nog twyfel kontak Stefan .
-
pietf
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Wed Jul 11, 2012 12:13 pm
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
Voere, Ek het n Nikon Pro Staff 4-12x40 Nikoplex op my Savage Axis 308. Ek is baie te vrede met die scope. Skiet lekker met hom in die Bos, vlakte en range.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
Voere ek glo die Burris manne is meer tevrede as die Nikon manne nie. Somige besit beide en is tevrede met beide.
Gaan loer vir jouself en jou hart sal jou gou vertel watter een moet huistoe. Beide is 'n goeie koop.
O ja, hulle word altwee in selle fabriek in die Filpyne gemaak.
Peet
Gaan loer vir jouself en jou hart sal jou gou vertel watter een moet huistoe. Beide is 'n goeie koop.
O ja, hulle word altwee in selle fabriek in die Filpyne gemaak.
Peet
-
VOERE
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri May 03, 2013 10:10 am
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
Het jule enige ondervinding met die BDC kruishaar?Ek het in van die ouer posts gelees dat van die manne gekla het dat die extra kolle nie te lekker werk nie?Is julle sin die met die bdc kruis of die nikoplex?
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
myne is die bdc en pla glad nie
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nikon Pro staff 4-12x40 vir .308
Myne is die Nikoplex. Vanoggend weer 18 skote met hom geskiet. Groot plesier. Ook vanoggend met die Burris geskiet. Wat ek wel vanoggend kon agterkom, as jy die Prostaff wat 4-12 vergroting is vir dieselfde prys kry as die Burris met 3-9, sal ek verseker die Prostaff vat.
Veiligheid eerste manne!
