Leica Geovid BD 7x42

Post Reply
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Leica Geovid BD 7x42

Post by Piet Pille »

Ek is opsoek na 'n goeie verkyker en kan dalk 'n tweedhandse Leica Geovid BD 7x42 in die hande kry. Die verkyker is in goeie kondisie en die rangefinder werk goed. Die omhulsel het die verwagte bietjie wear & tear.

Ek besef dat 'n redelike ou model is en deur nuwer ligter modelle vervang is intussen. Wie het dalk so verkyker en wat sal 'n goeie prys wees om te betaal?

Groete

Pieter
Post Reply