Hallo . ek het die naweek gaan hengel by Theewaterskloof dam, die dam is so 70% vol, Saterdag middag kom ek daar aan, in muslike wind en reen weer, baie koud, sneeu le op die berg agter die dorp. Die karp is maar lui en vang so n paar onder 500g. Die aand vang ek n mooi karp van, 6kg, n vlou baklei, die water tussen 10 & 15c, dit reen en wind waai, Die oggend teen 03:00 loop die katrol, mieliebol gewoon met deeg , Studeford en sweetcorm. 40 mun se spook, die ou baklei vir dood, ek dink dit kan dalk n baber wees, ek skep en op die wal le n karp van 16kg, daarna niks. Toe die son opkom gooi ek weer maar die weer bly sleg, pak op om net weer vogende naweek weer te gaan.
Die dam is baie veilig lekker skoon en mooi vis, daar geld nog reels vir bote en motors wat jaag. Ablusie blokke is ook baie mooi skoon. Beveel die dam regtig aan om te gaan ontspan.
Theewaterskloof-Dam Villiersdorp
- schalk
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Mon Feb 18, 2013 6:29 pm
Theewaterskloof-Dam Villiersdorp
.303 BSA
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
.22 Bruno
9mm Star Par
.357 Magnum
6.75 CZ
.303 Lee Enfield Mk4 No1
.22 Voere Magnum
Be safe, Be Good, Be the hunter.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Theewaterskloof-Dam Villiersdorp
Schalk, ek het verlede jaar oor die wal gery vanaf Worcester daar na Hermanus se kant toe. Die dam le darrem in n baie mooi omgewing. Die dag toe ek daar oor is het die wind ook nogals mooi gewaai. Ek kan dink dat die koue bietjie gevat het na die sneeu van verlede week.
Veiligheid eerste manne!
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Theewaterskloof-Dam Villiersdorp
Sjoe, mooi visse, post bietjie pics dat ons kan jaloers wees!!
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Theewaterskloof-Dam Villiersdorp
Netjies! Ek haal my hoed af vir enige iemand wat Theewaters aandurf. Die wind het my al te veel in my maai gewaai daar!
