WILDHEINING SPESIFIKASIE

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

WILDHEINING SPESIFIKASIE

Post by Yalair »

Ek wil wild span 2.4 hoog hoe lyk joune trek pale, grote en afstand, droppers + y paal afstand

Groete

Ben
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: WILDHEINING SPESIFIKASIE

Post by Sako75 »

vergund
Full Member
Full Member
Posts: 174
Joined: Wed Aug 08, 2012 7:09 am

Re: WILDHEINING SPESIFIKASIE

Post by vergund »

As ek n heining span vir Eland en Springbok span gaan ek 1.4m Bennox onder sit en 9 drade bo tot 2.4m , sal dit voldoende wees?
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: WILDHEINING SPESIFIKASIE

Post by matewis »

Vir interessantheid, wat kos wildheining per m deesdae, van scratch af? Rowwe estimate? Pale, draad, arbeid, alles ingesluit.
User avatar
hennie
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sat Jan 19, 2013 11:22 am

Re: WILDHEINING SPESIFIKASIE

Post by hennie »

Jesaja 40.
Ek het laasjaar 'n 1,8m kamp met 17 lyne gespan vir onder R10 700 per km. Ek het alles hout pale gebruik, elke 15m 'n 2,4m x 50/75 en elke 100m 'n 2,4 x 100/125 paal met hout dropper tussen die houtpale, 5 van 1,4m en 4 van 1,8m. Ek het slegs staaldraad gebruik. Die houtpale was onderskeidelik. Pryse was as volg:

2.4X100/125 R 57.13
2.5X75/100 R 35.81
2.4X50/75 R 19.67
1.8X32/50 R 7.81
1.4X32/50 R 5.72
Die staaldraad het ek gekry vir R490 vir 50kg en is 1650m, ek het 1,6mm binddraad gebruik om draad aan droppers vas te maak wat R900/50kg kos en die draad met met draadkramme aan die pale vasgeslaan, dit was R21/pakkie en ek din ek het 25 pakkies gebruik.

Hierdie jaar span ek n kamp vir swart impalas maar die kostee daaraan verbonde is 'n ander storie, hy gaan my naastenby R40 000/km uitwerk maar dit is 'n 2,4m heining met varkdraad vir die eerste 1,2m en 12 lyne staaldraad met drie lyne elektriese heining buite vir rooikatte.
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: WILDHEINING SPESIFIKASIE

Post by matewis »

Dankie Hennie. Janee dit is nie speletjies nie maar as mens dink aan die belegging wat dit moet binnehou en die vuilgoed buite dan kan mens nie kansie vat nie.

Het jy self gespan of iemand gebruik?

Groete
Post Reply