Watter enetjie???
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Watter enetjie???
Hallo aan almal!
Ek kyk na 'n glas vir my 243 en my begroting is uiters beperk. Lyk my ek moet kies uit een van die volgende:
Burris Fullfield II 4.5-14x Ballistic Plex
Lynx LX 4-16x42D
Bushnell Elite 3200 5-15x40
Nikon Monarch 4-16x42 BDC
Die scope sal vir dagskiet gebruik word. Diegene wat ondervinding het met hierdie spesifieke scopes, laat wees asb. wat is die moets en moenies. My kennis is beperk - wat teleskope aanbetref...
Hein M.

Last edited by Hein M. on Sat Jul 03, 2010 1:46 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Danie Lombard .243
Re: Watter enetjie???
Hein.
Al vier scopes wat jy na kyk is goed. As jy na waarde vir geld kyk is Lynx altyd 'n goeie opsie. Een van die groot redes hoekom en van Lynx hou is die dat hul al die foute en stukkende scopes sommer hier in RSA by Jhb op fix. Hul na verkope diens is puik. Ek het ondervinding van dit.
As jy oorweeg om na lens helderheid te kyk is Burris die keuse, maar dan het ek weer gehoor dat Bushnell tans die voorloper is met lens coatings. Waar of onwaar weet ek nie.
Weens die hoe koste van arbeid wereldwyd het die lens makers fabrieke elders. Laat ek verduidelik. Burris is 'n VSA maak. Dit word tans is die Phillipyne gemaak. So ook met Nikon en Vortex, in die Phillipyne. As my "SPY" my reg laatweet het is dit een gebou wat Bushnell, Vortex, Nikon en Burris fabriseer. FM sal ons kan help met daai een en sy inernet vermoe.
As ek my opinie vir jou kan gee sal my keuse wees Burris en dan Lynx.
Burris is nie wel bekend is RSA nie, maar 'n groot in die VSA. Blykbaar meer gewild as Leupold.
Hoop nie ek help van die wal af in die sloot nie.
Groetnis
Danie

- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Watter enetjie???
Hein
Ek stem saam met Danie burris ,lynx.
kyk ook na vortex baie helder otherwise if you can leupold is a better bet.
Theo
Ek stem saam met Danie burris ,lynx.
kyk ook na vortex baie helder otherwise if you can leupold is a better bet.
Theo
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter enetjie???
Dankie Danie en Theo!
Ja, ek dink ook maar hoofsaaklik tussen Burris en Lynx. So waar wat jy s? van die Lynx waarborg hier in SA. Altyd iets wat 'n mens in gedagte moet hou.
Ek weet hierdie fabrikate is in vorige posts al tot vervelens toe bespreek, maar dankie vir die geduld. Daar is altyd 'n nuwe "angle" met besprekings
Groetnis!
Hein
Ja, ek dink ook maar hoofsaaklik tussen Burris en Lynx. So waar wat jy s? van die Lynx waarborg hier in SA. Altyd iets wat 'n mens in gedagte moet hou.
Ek weet hierdie fabrikate is in vorige posts al tot vervelens toe bespreek, maar dankie vir die geduld. Daar is altyd 'n nuwe "angle" met besprekings
Groetnis!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Watter enetjie???
Hein
Ek het n Burris en hy is heelwat helder as my lynx op die ander roer, die Burris is die 3-9x40 en lynx 3-9x42.
Net so ietsie anders, my broer het ook n lynx, 3-9x42, sy nuwe een het na net 7 skote op sy 30-0kwes gevou, die recticle het heeltemaal gedraai, as jy die geweer in die ronte draai dan draai die recticle saam.
Hy het dit terug gestuur en lynx het dit wel reggemaak. MAAR ons voel dat as n scope na 7 skote breek of recticle shuif dit eerder vervang moet word met n nuwe as herstel, en kry moontlik n foutiewe scope uit die sisteem. Wat van as dit in die jagveld gebeur, of as jy op die plaas aankom en n skoot skiet net om te kyk of jou geweer se trefpunt nog op dieselfde plek is, en hy skuif en jy kan nie verder jag of n bok word gekwes en nie gevind. Gaan hulle daarvoor betaal.
Soos ek se ek het ook een en het in 3jaar se tyd nog nooit n probleem gehad of weer nodig gehad om te gestel het aan die scope.
Bly jou keuse, maar ek sal in die vervolg net Burris koop solank hulle so goed bly en waarde vir geld is
Groetnis
SJ

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Watter enetjie???
Hein
As jy besluit om Lynx te koop moet jy met Janjak praat. Hy is 'n agent en ek het net goeie diens gekry. Beter sal jy moeilik kry.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Watter enetjie???
Ek is seker die hele forum sal weet wat my roep is, wel ek het ses Burris bokse in my kas en een op elke geweer, oudste die entry level Fullfield 3-9x40 sewe jaar oud nog nooit nodig gehad om 'n kliek te stel tensy daar ander rondtes gebruik was of die scope na ander geweer geskuif is omdat die groter vergrotings op die lang roere gekom het nie.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Watter enetjie???
O ja, ek het gehoor Safari outdoor het omtrent 50 Burris scopes minder as 'n maand terug in gekry, almal is al klaar weer verkoop.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Danie Lombard .243
Re: Watter enetjie???
Ek sluit aan by Neels jagtersdok, die Burris behou sy zero. Die scope stel nie maklik uit nie.
Ek het een op my .300 win mag, en soos jul weet trap die .300 lekker terug in die skouer. Die scope behou sy zero. Ek skiet 220gr punte teen 2750 ft/sek. Scope bly op die zero punt.

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Watter enetjie???
Hein
Ek wil ook maar net 'n inset gee. Ek sou ook se dat daar gekies moet word tussen die lynx en burris. Wat is die grootte van die burris se voorste lens? Ek skiet tans nou al 2 jaar met die lynx 4-16x42D op my 308 en is baie tevrede. My pa is 'n baie groot lynx fan en net soos daar by Jagtersdok 6 burris bokse le, le hier ook 8 lynx bokse in die huis. Van die .22 tot 30-06 het lynx scopes op. Ek kan egter nie my opinie lig oor die Burris nie, want ek het te min kennis en ervaring van die fabrikaat. Iets wat lynx lekker maak is die feit dat die paralaks verstelling voor op die lens sit en jy dit maklik kan verstel terwyl jy aanle. Ek gebruik die 4-16 lynx en my broer die 4-24 lynx vir kompetisie skiet en ons albei is tevrede. My broer het ook sy lynx by Janjak gekoop en die prys was baie billik. As 'n pa 3 seuns het wat leef vir skiet kan jy seker nie vir jouself en die 3 seuns almal 'n R10 000 se scope koop nie en daarom is lynx vir ons 'n goeie scope vir 'n gemiddelde prys.
Hoop Oom kom reg!

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter enetjie???
Dankie vir die raad vriende!
Ek het nie ervaring met die -groot- verskeidenheid kruishare wat jy deesdae in teleskope kry nie...
Is daar praktiese riglyne met kruishaar-opsies? Ek gaan nie sommer verder as 200m skiet nie.
Groetnis!
Hein M.
Ek het nie ervaring met die -groot- verskeidenheid kruishare wat jy deesdae in teleskope kry nie...
Is daar praktiese riglyne met kruishaar-opsies? Ek gaan nie sommer verder as 200m skiet nie.
Groetnis!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Danie Lombard .243
Re: Watter enetjie???
ou Hein,
Solank die kruishare net nie so dik is soos ankerpaal bloudraad nie is enige tipe reg. Die duplex tipe is maar die mees algemeenste wat mens kry. Mill dot en balistic ladder is OK vir komp skiet as die skut nie wil dial vir windage nie.
Solank die kruishare net nie so dik is soos ankerpaal bloudraad nie is enige tipe reg. Die duplex tipe is maar die mees algemeenste wat mens kry. Mill dot en balistic ladder is OK vir komp skiet as die skut nie wil dial vir windage nie.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter enetjie???
Dankie Danie. Sommige van hierdie scopes se kruishare is geweldig dik
Ai man, ek bewe so dat elke bietjie sal help
Groetnis!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Watter enetjie???
Ek het n Nikon Monarch X, 4 - 16 x 50 SF M MD wat ek mee geborg is deur Nikon SA. Dit is hul top of the range scope, en is baie duidelik. Maar die Burris staan nie 1" terug vir hom nie, inteendeel. Ek het 4 van die 4.5 x 14 x 42 Fullfield II scopes met Ballistic plex kruishare, en sal dit by verreweg aanbeveel. Hy kos omtrent die helfde van die Nikon.hein wrote: Hallo aan almal!
Ek kyk na 'n glas vir my 243 en my begroting is uiters beperk. Lyk my ek moet kies uit een van die volgende:
Burris Fullfield II 4.5-14x Ballistic Plex
Lynx LX 4-16x42D
Bushnell Elite 3200 5-15x40
Nikon Monarch 4-16x42 BDC
Die scope sal vir dagskiet gebruik word. Diegene wat ondervinding het met hierdie spesifieke scopes, laat wees asb. wat is die moets en moenies. My kennis is beperk - wat teleskope aanbetref...
Hein M.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Watter enetjie???
pIET
lOER BIETJIE NA JOU MAIL EK HET DAAI PIET SAFARI EEN GESTUUR.
greetings
JB

Shoot straight and tell the truth!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter enetjie???
Piet,
Dankie Piet. Ek het intussen 'n Monarch 5-20x44 gekry teen 'n onverbeterlike prys. Ek is maar 'n gemiddelde skut en solank die teleskoop net hou, is ek tevrede. Ek weet jy is 'n kenner - en uitstaande skut - en ek waardeer jou opinie baie. Ek het lank met die ouens by Safari & Outdoor gesels en die Nikon teleskope goed deurgekyk - die Burris was (en is) uit voorraad - so ek het maar 'n besluit geneem. 'n Agent het toe die betrokke teleskoop teen 'n baie goeie prys aangebied.
Groenis!
Hein M.
Dankie Piet. Ek het intussen 'n Monarch 5-20x44 gekry teen 'n onverbeterlike prys. Ek is maar 'n gemiddelde skut en solank die teleskoop net hou, is ek tevrede. Ek weet jy is 'n kenner - en uitstaande skut - en ek waardeer jou opinie baie. Ek het lank met die ouens by Safari & Outdoor gesels en die Nikon teleskope goed deurgekyk - die Burris was (en is) uit voorraad - so ek het maar 'n besluit geneem. 'n Agent het toe die betrokke teleskoop teen 'n baie goeie prys aangebied.
Groenis!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Watter enetjie???
Hein, ek het geen twyfel dat die Nikon vir jou baie goeie diens gaan gee nie, en veral as jy hom vir n goeie prys gekry het. Die Nikon het byvoorbeeld die beste turrets waarmee ek nog geskiet het. Hulle draai nie te maklik nie, en het n baie positiewe "click" .Myne is n tactical, en het nog nooit per ongeluk gedraai nie, selfs in die veld. Onthou dat dit oop sit, en nie met n doppie toe maak nie.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Watter enetjie???
Ek kyk uit vir jou PM Jacques
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter enetjie???
Het toe op die Nikon besluit.
Dankie vir een van die forum-manne wat my met uitstaande diens bygestaan het
Dankie vir die raad aan almal!