Waar is die Winter???

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Waar is die Winter???

Post by Eugene »

Gerhard, die winter het vanoggend kop uitgesteek in die Noordwes, maar ek sien dis more weer warmer...
Aim small, miss small
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Gerhard »

Nee wat ek sit in die kantoor sonder aircon en loop in my pakhuise hier in Doornfontein rond met kort mou hemp...

Wag nog vir die winter.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by tripodmvr »

Wou ook sê - hys hier. Voëlbad buite het vanoggend ys in en die dak het 'n effe wit kleur gehad.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Waar is die Winter???

Post by Eugene »

Gerhard wrote:Nee wat ek sit in die kantoor sonder aircon en loop in my pakhuise hier in Doornfontein rond met kort mou hemp...

Wag nog vir die winter.
Ja maar onthou, nie almal het dieselfde hoeveelheid Rambo bloed gekry nie! ;)
Aim small, miss small
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Gerhard »

Eugene wrote:
Gerhard wrote:Nee wat ek sit in die kantoor sonder aircon en loop in my pakhuise hier in Doornfontein rond met kort mou hemp...

Wag nog vir die winter.
Ja maar onthou, nie almal het dieselfde hoeveelheid Rambo bloed gekry nie! ;)

Onthou ek het op Dullstroom groot geword...

Was winter tyd groot uitdaaging voor skool om te kyk wie kan die langste kaal voet op die ryp op die rugby veld uithou... lol
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Waar is die Winter???

Post by ROBBIE1 »

Vanoggend darm n koel luggie hier in Pretoria. Dis nou tyd, almal kla oor die bos wat nog groen is, die manne jag swaar die jaar!
User avatar
evdberg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 285
Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by evdberg »

Vanoggend het my kar vir die eerste keer die winter vir my sy "ice" waarskuwing gegee - dis gebeur as die buitetemperatuur onder 3Grade is.
+2.5 was dit vanoggend so teen 06h20 gewees in pretoria moot.
Toe ek oor die berg gaan - pretoria noord - toe klim dit weer op na +7 toe.
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Christo »

Hier het dit nou vir 4dae aaneen sulke kaapse winterreens gereen. Saterdag en Sondag so 50 en 110 op verskillende plase by my gemeet. Die naweek se max was onder 6grade gewees en Maandag en Dinsdag nie warmer as 9-10 gewees nie.

Dit is nou nat en koud. Winter is hier.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Gerhard »

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Gerhard »

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by JPS »

Gerhard,

Waar het jy daairdie kaart gekry, is daar miskien so voorspelling vir die naweek ook?

Jag weer die naweek en het nog Bosluiskoors, sal graag wil sien of ekmweer oorlog teen die goete voer die naweek.

Groete
JP
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Christo »

Gerhard, daar het jy dit, a picture is worth more than a 1000 words ;D
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Gerhard »

JPS wrote:Gerhard,

Waar het jy daairdie kaart gekry, is daar miskien so voorspelling vir die naweek ook?

Jag weer die naweek en het nog Bosluiskoors, sal graag wil sien of ekmweer oorlog teen die goete voer die naweek.

Groete
JP

Waar jag jy JP?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Gerhard »

Christo wrote:Gerhard, daar het jy dit, a picture is worth more than a 1000 words ;D

Ek wag nog vir die winter...

Maar as ek verlof kry volgende week en ek gaan op Dullies kuier gaan ek n ander deuntjie sing...

Image

Veral met die float tube agter die forel aan en die jakkalse in die nagte...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
shimano
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by shimano »

Naandse manne hier in Hopetown inni karoo is die winter al vir twee dae hier met n BANG dis sommer ordentlik kkkkooouuuddd!!!!
shimano
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by shimano »

Nee Gerhard dink jy gaan n ander deuntjie BEWE.......
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by JPS »

Gerhard,
Marken die naweek, ek het hom gekry op yr.no dankie in alle geval. Lyk maar nog hel warm die naweek, 24, 26 en 26 grade.....

Geniet Dulstroom volgende week.


Groete
JP
User avatar
Born2Late
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am

Re: Waar is die Winter???

Post by Born2Late »

Daardie temperature is maar normaal vir Belfast ,Dullstroom omgewing.Ek het al in Desember die koolstoof aangesteek op Belfast.Dit is n ander tipe koue as hier in Witbank.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Gerhard »

Born2Late wrote:Daardie temperature is maar normaal vir Belfast ,Dullstroom omgewing.Ek het al in Desember die koolstoof aangesteek op Belfast.Dit is n ander tipe koue as hier in Witbank.

O ja,

Ons het in Dullies al ryp gekry in Desember een jaar.

Was laas jaar op Dullies waar n koue front net verby getrek het en n bitter koue sterk wind agter gelos het.

Was een van die koudste dae wat ek in n baie lang tyd gehaad het.

Sien uit om volgende week dalk weer daar te gaan rond loop.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
egenis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am

Re: Waar is die Winter???

Post by egenis »

Ek was laas week in Springbok - Donderdag nog lekker aangenaam... Vrydag begin die wind opsteek en so bietjie drup drup... En Saterdag en Sondag reen dit net. En was ook lekker koel gewees.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Waar is die Winter???

Post by Frikkiedbr »

Dankie Gerhard vir die link
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Gerhard »

Die winter is hier !!!

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Gerhard »

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Waar is die Winter???

Post by Cobus(Cobb) »

Waar die winter was weet ek nie....maar vanoggend is hy hier..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5028
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Waar is die Winter???

Post by Frederik »

Ja nee die winter het vanaf gistermiddag ingesluip gekom die oggend was lekker maar toe dit 2 uur slaan to voel jy dit raak kouer en teen 9 uur gisteraand toe ko hy met 'n spoed in hier in PTA met 'n lelike wind. Hoop die wind bedaar voor die naweek wil paar bokkies plat trek.
Post Reply