Weet iemand waar ek n Harris bipod adapter kan koop? Ek soek die adapter wat in n gewone standaard houtkolf inskroef.
Ek neem aan die een sal werk:
http://www.harrisbipods.com/HB2R.html
groete
Harris Bipod adapter
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Harris Bipod adapter
qd swivel stud is wat jy soek
-
rakker
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 17, 2011 4:40 pm
Re: Harris Bipod adapter
dankie Arnold, ek was nie seker watter adapter gaan pas nie.Arnold wrote:qd swivel stud is wat jy soek
Nou waar in kan ek ene koop?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Harris Bipod adapter
n Geweer winkel of smid behoort te hê.

