Hi julle
Ek kry tussen my Pa se ou herlaai goed 'n boksie Magtech 357 doppe. Hulle is blink, sien op hul website die doppe is nickel-plated. Dis rak ammo wat uitgeskiet is, ek wil weet of kan mens die goed herlaai of gaan daai blink doppe lol?
"Nickel-plated" doppe
-
Skaaphaas
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm
Re: "Nickel-plated" doppe
Ek laai hulle sonder probleme in my 9mm. Oppas net as jy hulle was met wynsteensuur, hulle hou nie daarvan nie. Ek sal hulle nie laai vir jag of ander ernstige doeleindes nie, maar vir speel op die skietbaan is daar nie probleme nie.
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: "Nickel-plated" doppe
Hulle is nog so mooi blink ek het nie eers was oorweeg nie, sal hul net afvee met 'n lappie. Maar dankie vir die heads up. Jy is reg, die idee is net vir skiet omdat dit lekker is!
-
Tat
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Sun Jul 21, 2013 6:49 pm
Re: "Nickel-plated" doppe
Ek gebruik hulle vir .40 sw sonder probleme, ek dink van hulle is al so 4 of 5 keer herlaai sonder probleme
Groete, Tat
Cz550 7x57
Beretta Silver Pigeon 1 12 Gauge
Boito 410
Sabati 20Gauge
CBC .22
Star .22
En n paar glocks
Cz550 7x57
Beretta Silver Pigeon 1 12 Gauge
Boito 410
Sabati 20Gauge
CBC .22
Star .22
En n paar glocks
